Numsa kry salaris ooreenkoms – groter salaris en byvoordele maar geen produktiwiteit of minder stakings

Al meer besighede bankrot in SA – Nie net Edcon voer sukkelbestaan, talle sakeondernemings sluit hul deure en veroorsaak werksverliese

2000 werkers se poste in gedrang by British American Tobacco

Strenger maatreëls in werksplek voorgelê om transformasie te bespoedig – blankes word nou teiken van ANC-regime

Slagting onder Absa-poste – Bankgroep het 1700 minder werknemers as verlede jaar

Arbeidswette en die weerbarstigheid van sy vakbond venote veroorsaak dat ANC nie in staat is om Suid-Afrika die toekoms in te neem nie

Werknemers van dertig munisipaliteite gaan dalk nie salarisse ontvang weens ‘n tekort aan fondse – toestand kan toegeskryf word aan wanbesteding en onbekwaamheid van rade

Staatsbeheerde Denel het kontantvloei probleme en kan werkers net ’n gedeelte van werkers se salarisse betaal

Stakende Personeel van Nasionale Kurger Wildtuin verdryf toeriste en hou ernstige nadele in vir bedryf

Amcu se nuutste eise absurd – maandelikse salaris vergoeding en byvoordele vir werkers kom neer op ’n totaal van R30 000

Myngroepe lê werkers af na swaar finansiële verliese, ekonomie van SA lyk donker terwyl werkloosheidsyfer aanhou styg

Standard Bank sluit 104 takke landwyd, duisende werksgeleenthede is op die spel en talle kliënte is rooi onder die kraag oor nuwe verwikkeling