Terwyl die ANC se president, Cyril Ramaphosa groot beloftes gemaak het van buitelandse beleggers en baie werksgeleenthede vir die 28% wat werk soek en nie kry nie, kom nog nuwe terugslae na die oppervlakte. Die aantal likwidasies wat aangeteken is in Suid-Afrika, het gestyg met 50% gedurende April vanjaar, wat ’n aanduiding is van die..
Continue reading…
Likwidasies in SA styg met meer as 53% weens vrotsige toestand van land – ekonomie se swak prestasie word toegeskryf aan kragvoorsiening, geweld toestande, stakings, korrupsie, ens.
Enjoyed this post? Share it!
Motorreus Ford beplan om 7 000 werkers af te lê, 10% van sy totale werkersmag
Ford beplan om 7 000 werkgeleenthede, of 10% van sy wêreldwye arbeidsmag, te sny as deel van ‘n herstrukturering proses, het die maatskappy Maandag gesê. Die herstukturering sal beteken dat sommige werkers hul werk sal kwyt wees terwyl die res van die werkersmag toegewys sal word in ander poste, die proses behoort voltooi te wees..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dalk Aprilgekke Grap? – Meer werksgeleenthede in SA gedurende 2018 volgens Statistiekdiens
Die sakesektor het die grootste groei gesien in die toename van werksgeleenthede, terwyl die konstruksiebedryf, mynwese en die vervaardigings afdelings minder werksgeleenthede kon bied. Waarnemers sê die jongste statistiek toon ’n toename in werksgeleenthede, maar is nie seker hoe korrek die Statistiekdiens se gegewens is nie. Volgens die statistieke was daar aan die einde van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA suiker bedryf in krisis – ANC-regime is alreeds twee jaar gelede gewaarsku tog bly die regering onverskillig teenoor die bedryf deur suiker goedkoper in te voer van buiteland
Die SA Suikerriet Vereniging het by monde van Graeme Staibank verklaar dat 350,000 werksgeleenthede op die spel is indien probleme nie aangespreek word nie. Wisselvallige reënval, lae suiker pryse, weinig beskerming teen goedkoop invoer van suiker en ‘n daling in aanvraag nadat die instelling van suikerbelasting is van die probleme wat die industrie in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘N rekord van leë beloftes net voor die verkiesings:- Eers was dit Mandela, toe Mbeki, toe Zuma, en nou Ramaphosa
Eers was dit Mandela, toe Mbeki, toe Zuma, en nou Ramaphosa wat almal dieselfde spul beloftes aan swart kiesers maak met die verwagting dat hulle maar weer die party sal steun in die komende verkiesing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC lieg al weer! – Gold Field Myn kondig aan dat dit noodsaaklik is om 1,100 werkers af te lê, enkele dae nadat ANC-regime verseker het dat geen afleggings gedoen gaan word
Die Nasionale Unie vir Mynwerkers (NUM) het ’n beroep gedoen op die Minister van Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, om werksgeleenthede te beskerm by die Gold Field Myn. Die volg nadat die myn aangekondig het dat hy genoodsaak is om 1,100 werkers af te lê en bygevoeg dat die aantal kontrakteurs verminder word na 420. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa blameer apartheid en staatskaping vir slegte ekonomie – plaas hy voor sy eie deur vee
President Cyril Ramaphosa sê staatskaping, korrupsie en die nalatenskap van apartheid is die skuld vir die land se swak ekonomiese prestasie. Ramaphosa het die verklaring aan die begin van die regering se tweedaagse werksberaad geuiter. “Ons ekonomiese prestasie is ook ondermyn deur die staatskaping en korrupsie in beide openbare instellings. Deesdae sien ons ook wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering is onbevoeg om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig, geen wonder land is besig om in ‘n resessie in te gaan
Die resessie waarin Suid-Afrika verkeer met die inkrimping van die land se ekonomie in die tweede kwartaal van 2018, dui op die regering se onvermoë om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig. Met Suid-Afrika se hoë werkloosheidskoers en armoede, kan ‘n resessie nie bekostig word nie. Die huidige resessie kan voor die deur van die ANC-regering se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
61 000 nuwe werksgeleenthede dalk in wiele gery na Numsa interdik
Die Minister van Energie het in ‘n laataand interdik bloedneus gekry, nadat die hof ‘n aansoek van die vakbond Numsa toegestaan het.
Radebe was op die punt om verskeie ooreenkomste te onderteken met onafhanklike verskaffers oor hernubare energieverskaffing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe
Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000. Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers tussen September 2016 en September 2017 hul werke verloor. Intussen doen gerugte die rondte dat 1 800 onderwysers hul werk kan verloor in 2018. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sosialisme:- dit gaan ons almal honger en arm laat
Die EFF kan nie anders as om voor te stel dat banke sonder vergoeding genasionaliseer moet word nie, want die staat het weens die ANC se wanbestuur en korrupsie bloot nie meer die geld om daarvoor te betaal indien dit sou gebeur nie, het dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, gesê. Dr. Mulder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.