GELYKE SPEELVLAK: Bestaan Chinese voorreg in China? Bestaan Indiese voorregte in Indië? Bestaan Nigeriese voorreg in Nigerië? Swart voorreg bestaan egter in Westerse lande SOWEL as swart lande? Regstellende aksie het ‘n imperialistiese middel van verowering en heerskappy geword, wat daarop gemik is om alle lande in swart lande te omskep. Hoe lank duur regstellende aksie? Op watter stadium word ‘vergoeding’, ‘vergelding’ of ‘wraak’ bereik? Hoeveel moet gegee word? Hele lande? Met sistemiese, institusionele en strukturele swart bevoorregting, wat al diep in elke aspek van die daaglikse lewe ingebou is, was al wat ons bereik het, om anti-wit rassisme sistemies, institusioneel en struktureel te maak in ons samelewing!
Continue reading…
VIDEO: Blanke Voorreg Bestaan nie, Maar Swart Voorreg Wel! #BLM & BSEB Regstellende Aksie Doen Meer Skade as Goed vir Swartes!
Enjoyed this post? Share it!
Die gevaar van wit wees in huidige Suid-Afrika – Slagting op wit Afrikaner volk duur voort, maar dit word deur die wêreld geïgnoreer
Aan die einde van September is ‘n artikel deur die South Africa Today gepubliseer met feitelike inligting oor moorde op die wit gemeenskap in die maand September 2019 in Suid-Afrika. Die titel van die artikel was “Slaughter in September. Ignored by the world”. Dit is gepubliseer in die oortuiging dat die wit minderheid in Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Duisende operasies by Gautengse hospitale gekanselleer weens gebrekkige infrastruktuur of tekort weens basiese mediese voorraad
Gautengse departement van gesondheid het in 2018 nagenoeg 2 036 gekanselleerde operasies in die Charlotte Maxeke-hospitaal aangemeld. Altesaam 1 979 operasies is verlede jaar in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal uitgestel. Volgens woordvoerder van die LUR vir gesondheid in Gauteng, Kwara Kekana, word operasies gekanselleer of uitgestel weens verskeie redes, soos ’n oorvol hoësorgeenheid, probleme met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vuurwapen-amnestie: SAPD self die grootste verspreider van onwettige vuurwapens en ammunisie
Net soos ʼn potlood op sy eie nie verkeerd kan spel nie, kan ʼn vuurwapen op sy eie nie doodmaak nie. Daarbenewens blyk dit uit onlangse parlementêre vrae wat die VF Plus aan die minister van polisie gevra het, dat die polisie self die skuld moet dra vir die meerderheid onwettige wapens en ammunisie in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg na onopgeloste skoleplasingsprobleem in Gauteng
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, van die premier, David Makhura, te eis. Dít volg nadat AfriForum oorstroom is met versoeke van ouers wat genoeg van die LUR se kleitrappery met die huidige plasingsproses gehad het, en ook oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK: Familie vat lyk na Old Mutual ná gesloer om begrafnispolis uit te betaal
Old Mutual probeer vure doodslaan nadat ’n video verskyn het van raadop familielede, wat wag vir ’n begrafnispolis om uit te betaal, wat uit desperaatheid die lyk na die versekeraar se kantore geneem het. Die voorval het by een van die takke in KwaZulu-Natal gebeur. Die video word sedert Dinsdagaand op Twitter gedeel. Mense is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Toerisme rig verspotte valhek van R4,5 miljoen op om glo toerisme te bevorder
Die departement van Toerisme in Wes-Transvaal het met ’n verspottigheid sowat R4.5 miljoen verkwis om ’n “snaakse valhek” op te rig. Asof dit nie groot genoeg is nie, is nog R3,4 miljoen verkwis om ’n heining op te rig by die Taung Hotel Skool wat vir R6 miljoen aangekoop is. Die Departement wat met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA, die land wat eens bekend gestaan het as welvarendste een op Afrika-kontinent word deur Moody’s afgegradeer tot vlak by rommelstatus
Terwyl Cyril Ramaphosa hom verlustig in die Rugbyspelers se oorwinning in Japan, het Moody’s die land se finansiële stand afgradeer tot vlak by rommelstatus. In die volgende 12 tot 18 maande sal die Ramaphosa regime goeie planne tot uitvoer moet bring anders is daar nog ’n groot terugslag vir die land wat eens bekend gestaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
17 Plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 September 2019 – Bloedbad op plase en ANC-regime doen niks daaraan!
In die eerste 15 dae van September 2019 was daar al sewentien plaasaanvalle en drie plaasmoorde. Die getalle neem steeds toe, en baie min word daaraan gedoen deur die owerhede wat die bestaan van hierdie gruwelike misdade wil ontken. Gedurende Augustus 2019 was daar in Suid-Afrika 45 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde, terwyl 6 plaasaanvalle suksesvol afgeweer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Na jare se ‘gesukkel’ om SA te verower, sê swart Suid-Afrikaners gewelddadig nee vir gedwonge massa-immigrasie, en word hulle steeds geïgnoreer. SA is op die randjie!
Video wys Jules Straat, Malvern, Johannesburg, na die naweek waar geweld opgevlam het teen immigrasie … Suid-Afrika is letterlik op die rand. Ons het baie dinge gesien wat ons nie kan publiseer nie, maar die wêreld ignoreer steeds swart Suid-Afrikaners wat uit dieselfde stam (bantoe) is as die Hutusse. Dit is die Hutusse wat destyds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Referendum word gevra vir terugkeer van doodstraf te midde van toenemende geweld teen vroue in SA
Minister van Justisie, Ronald Lamola, het belowe om ‘n referendum te vra vir die terugkeer van die doodvonnis na die kabinet. Die oproepe is gemaak te midde van die toenemende geweld teen vroue in die land, veral in die nasleep van die wrede verkragting en moord op die student Uyinene Mrwetyana, wat die vraag na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen gesondheidsorg fasiliteit in Gauteng beheer deur die ANC-regime kon veiligheid oudit slaag – Nou wil die einste regime ‘n Nasionale Gesondheid Versekering af forseer op die hele land – Behoede ons asb!
Geen gesondheidsorg fasiliteit in Gauteng kon ʼn veiligheids oudit suksesvol deurstaan wat voldoen aan die Beroeps Veiligheids Wet van SA(OHSA) nie. luidens ‘n verklaring van die DA-gesondheidswoordvoerder, Jack Bloom, wat Donderdag uitgereik is. Dit beteken dat alle hospitale en klinieke in Gauteng ʼn veiligheidsrisiko inhou vir personeel en pasiënte. Dit wissel van oorbevolking van nood..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.