Nog enorme bedrog oopgevlek in grondhervormings program – ANC-regime stel plase en miljoene Rand beskikbaar aan mense wat hoegenaamd nie kwalifiseer daarvoor – gin wonder dat soveel suksesvolle plase en vrugbare grond tot niet gegaan het in die tydperk

AfriForum behaal oorwinning in hof teen onwettige grondgrypers met Malema se geld

Uitgeweke Suid Afrikaners of te wel emigrante se lus om terug te keer na die land het ‘n laagtepunt bereik weens huidiglike politieke diskriminasie teen blankes

Oos-Transvaalse boer sê dat ANC-regering jammer sal wees as hul beplan om sy grond sonder vergoeding te neem

Ramaphosa – Brics – China – Suid-Afrika – ANC en China en hul NWO praatjies. Waar agter is China nou eintlik?

Darem een brokkie goeie nuus so in die feestyd – AA sê dat verbruikers minder gaan betaal vir brandstof in Januarie

HNP se klag van haatspraak teen BLF deur SAP geweier

Meer opgewonde kan mens sekerlik nie wees om ‘n nuwe jaar in te gaan nie! Die ANC is nou so hard besig om vir ons Boervolk se vryheid te veg dat ek baie minder bekomerd is oor die onbetrokke volk daar buite!

Bankrot SA wil Afrika Sokker Beker Toernooi in 2019 aanbied – Gaan belastingbetalers die geld skenk vir die duur toernooi?

EFF barbare plunder en vandaliseer Vodacom-winkels in Polokwane-winkelsentrum in die naam van demokrasie, daar is nog geen arrestasies gemaak nie

SA se infrastruktuur wat oor drie eeue deur blankes opgebou is, word nou vernietig deur ANC kaders – burgemeester van Stutterheim geskors na gewelddadige proteste in die dorp waartydens die munisipale gebou en ‘n kliniek afgebrand is

EFF-lede het gedreig om ’n Hoërskool in Uitenhage deur middel van ‘n “radikale en militante” optrede tot stilstand te bring na bewerings van sogenaamde rassisme aan die lig gekom het