ANC-sosialiste Maak Nog 1,5 Miljoen Mense Werkloos, Wat Nou Afhanklik van ANC-welsynstoelae Sal Wees! Kommunisme 101

#Gatvol van The African Way! Kwaadwillige Nalatigheid en Endemiese Misdadigheid wat Elke Minuut van Elke Uur van Elke Dag Suid-Afrika Dekonstrueer!

#SanctionSA Rassistiese ANC het vir VN Gelieg: “Meriete, en Meriete Alleen, Moet die Maatstaf Wees vir Keuringsproses” – Tog, 50 Jaar Later is Rasgebaseerde Keuring Goed?

R52 Miljoen Vermors op Kollektiewe BSEB Hoenderplaas! Nog ‘n Klug om Belastingbetalers te Plunder en Stemme te Koop, om Mag te Behou, om Aanhoudend te Plunder?

ANC Kaders Kry R70 Miljard IMF Lening Sonder Voorwaardes, Wat U Moet Terugbetaal!

SA 5de Meeste Covid19 Gevalle! Al die BRICs Lande in Top 5 Behalwe China? SA en Indië Ontvang USD 1 Miljard Lening van BRICs Bank (China)!

SA 13de Mees Covid19 Besmette Land, Maar die Groot Nommers is die Miljarde wat in ANC se Hande en Sakke Ronddryf!

Het Ramaphosa Moed vir Oorlog oor sy OSV? Soos BAV, Sien Zulu Koning Grond Onteiening Sonder Vergoeding as Oorlog! ANC Gaan Sy Rassisme Moet Opskerp vir Twee Derdes in Parlement!

#BlackPrivilege ABSA Laat Swart Bestuurder Albei sy Poste Hou na Uiterste Rassisme, Maar Tog Verloor Blankes Werk en Gaan Tronk Toe vir Sagter Kommentaar!

“Ramaphosa is Die Baster” – Sal VBS Arrestasies EFF Vernietig? ANC en EFF Marxiste Geniet Gesteelde Kapitalistiese Luukshede Sonder Aanspreeklikheid!

ANC Misbruik #Covid19SA om Planne om “Privaatsektor te Dissiplineer”, Pensioene te Nasionaliseer en Sentrale Bank Reserwes te Plunder, te Regverdig in “Radikale Transformasie”!

#MakeChinaPay: Terwyl SA Inrigtings by China G*tkruip, Word die Res van Afrika Wakker tot #CommunistCreep, Chinese Rassisme & Foutiewe Sjinese Toets Stelsels!