Volgens die minister van Buitelandse sake, dr. Aaron Motsoaledi, is verskeie lugdienste die afgelope 2-jaar met meer as R31 miljoen beboet nadat onwettige immigrante die land ingebring is tydens vlugte. Die Immigrasiewet van 2002 bepaal dat niemand die land sonder ’n paspoort mag binnekom nie. Ongedokumenteerde immigrante mag sonder ’n lasbrief in hegtenis geneem word…
Continue reading…
Lugrederye vervoer onwettige immigrante na SA alhoewel Immigrasiewet van 2002 bepaal dat niemand die land sonder ’n paspoort mag binnekom nie
Enjoyed this post? Share it!
SA se Piesang Republiek word nou heftig verdedig deur Ramaphosa
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, moes die afgelope week wal gooi en was heeltyd op die verdediging omdat Suid-Afrika ’n piesang republiek is. Dit is die mening van ’n politieke ontleder in Pretoria nadat verskeie voorvalle van uiteenlopende aard, Ramaphosa in ’n slegte lig gestel het. Die aanklagte teen Ramaphosa het begin met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is die 30 gebiede met die meeste misdaad in SA, gegrond op misdade wat aangemeld is
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het sy misdaadstatistieke vir die periode 2018/19 bekendgemaak, waarin hulle uiteensit watter gebiede in die land die afgelope jaar die meeste misdaad aangeteken het. Die statistieke dek 21 misdaadkategorieë – waarvan 17 deur die publiek gerapporteer word, en vier daarvan as gevolg van polisie-aktiwiteite. Altesame 2,01 miljoen misdade is in 2019..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wanfunksionele ANC-regime besig om landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig vir die vernietiging van SA se voedselsekuriteit
Die TLU is van mening dat die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbousektor oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, Voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot ANC-regime oorweeg om nuwe spoorlyn netwerk tussen Sentraal Transvaal en Durban op te rig, dit uit te brei met ’n nuwe snelweg na Kaapstad
Die ekonomiese donkerte waarin Suid-Afrika hom bevind, vereis newe denke en nuwe inisiatiewe wat kan lei tot ’n nuwe bloeitydperk, maar dan moet die ANC se president, en sy regering saamwerk. Ekonomiese deskundiges doen aan die hand dat die verwaarloosde paaie van die land herbou word en dan met die afval plastiek wat slegs die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou koppie boeretroos dalk nie meer geklassifiseer as koffie – Ricoffy, Frisco, Koffiehuis voldoen nie aan nodige kriteria van regte koffie
Volgens nuwe konsepregulasies deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling kwalifiseer Ricoffy, Koffiehuis en Frisco nie as koffie nie, omdat dit nie aan die nodige kriteria van régte koffie voldoen nie. Die departement het onlangs die eerste konsep van “regulasies wat verband hou met koffie, sigorei en verwante produkte wat in Suid-Afrika verkoop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Parlement se stoep praatjies lei tot land se ondergang – SA kort daadwerklike optrede om misdaad te stuit en nie klomp leë beloftes en dreigemente
Die parlementslede se gebabbel in die parlement is om van siek te word, veral as hulle na ’n ernstige reeks voorvalle, skielik reken iets moet gedoen word. Dit is die mening van ’n politieke analis na aanleiding van die reeks verkragtings wat op kampusse regoor Suid-Afrika plaasgevind het. Hy sê elke parlementslid wil praat oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou word aangerand in Spar by Schweizer sonder enige rede – Tyd om kleinhandelwinkels te boikot wat nie die veiligheid van kopers kan waarborg?
#Black Privilege As iemand in jou pad is, sê jy “verskoon my asseblief”. Die aanvaller is gearresteer en die slagoffer het wel ‘n klag gelê. As kleinhandelaars nie bereid is om die veiligheid van koper te waarborg nie, waarom moet ons dan by hierdie winkels inkopies doen? Boikot hulle. As die rolle omgekeer word in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Perspektief: Die nare waarheid oor SA se mislukte onderwys-beleid ingestel deur die ANC-regime
Die liberale dampkring het ’n veldtog geloods om die mislukte onderwys-beleid van die nuwe SA voor die deur van doktor Verwoerd se beleid te probeer lê. Die naaste waarheid van daardie veldtog, is dat die voorspelbare nalatenskap van kulturele vermenging en ’n ondeurdagte gelykheidsdrif reeds waar geword het – Miljoene leerlinge verlaat SA skole funksioneel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA geldeenheid nou slegste in wêreld – ANC die skuldige party vir vertoning, grondonteienings beleid asook bedrog en binnegevegte is aan orde van die dag
Die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand, het sy laagste vlak sedert September 2018 bereik. Die staat se skuldlas, Eskom se onvermoë en negatiewe kommentaar van moontlike afgraderings seur agentskappe, word aangegee as redes vir die swak vertoning. Standard Bank se Warrick Butler het verklaar dat die Rand tans die swakste presteerder van alle betaalmiddele wêreldwyd is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA stort in duie agv kommuniste ANC-regime – haglike toestand van land nou op selfde flak as die van Zimbabwe
Die politieke ontleders sê die toestande in Suid-Afrika verswak nou by die dag, en die haglike toestande stel inwoners nou op dieselfde vlak as in Zimbabwe. Met ’n polisiediens wat derduisende rondtes ammunisie verlore laat gaan sonder dat enige optrede teen die skuldiges beoog word, dui op die haglike veiligheid toestand wat heers. Die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAKP/ANC wil totalitêre kommunistiese staat vestig in SA
Namate die realiteit van kommunisme al nader aan ons sakke en ons fisiese leefwêreld kruip, hoe groter werklikheid raak die totale aanslag wat as ‘n bangmaakstorie afgemaak is deur die linkses en liberales. Aangaande die huidige grondgrypplanne, ek dink die lesers en joernaliste moet nou begin besef die SAKP / ANC se stryd het nooit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.