‘n Halfmiljoen mense in die Vrystaatse Goudveldstreek het die verwoestende gevolge van munisipale diefstal en Ace Magashule se erfenis ervaar, toe die krane sedert Vrydag droog was. Vandag was ‘n volle halfmiljoen mense in gebiede soos Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Riebeeckstad en Ventersburg sonder lopende water.
Continue reading…
500,000 mense in Vrystaatse Goudveld sit sonder hul basiese mensereg op water, danksy korrupsie en plundering van munisipale geld deur die ANC!
Enjoyed this post? Share it!
As Blankes Rassiste is, Dan is Anti-rassisme Sekerlik Anti-Wit? Dan Kan Net Blankes Vir Haatspraak Aangekla Word?
Meeste blankes wonder seker nou al wat die definisie van haatspraak is na soveel voorbeelde van eensydige vervolgings?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die VF Plus neem ferm stappe teen Gauteng-regering se rassediskriminasie teen wittes
Die VF Plus het besluit om ferm op te tree teen die Gautengse regering na die onlangse rassistiese uitsprake van LUR Faith Mazibuko, LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, jeens wittes en Indiërs. Sy is opgeneem toe sy op 15 Februarie in ʼn rassistiese tirade teen wit personeellede van haar departement uitgevaar het. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal Afrikaans oorleef in Suid-Afrika, dit is ‘n defnitiewe JA, kyk na die 2030 Visie
“Afrikaanse skole moet hulself posisioneer om ten volle te privatiseer om sodoende te verseker dat onderrig in Afrikaans steeds in 2030 sal plaasvind.” Dit is een van die kernaanbevelings wat ’n span Afrikaanse kundiges maak in ’n verslag getiteld Afrikaans: Visie 2030. Die verslag sal in detail bespreek word tydens ’n beraad van Afrikaanse organisasies wat in November gehou word. Afrikaans: Visie 2030 kan hier afgelaai word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
BLF reageer oor graffiti in Ventersdorp
“Maak net soos julle goeddink.” -Só het Black First Land First (BLF) se leiers in Noordwes Dinsdag teruggekap nadat die VF+ hulle by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het oor graffiti in Ventersdorp wat glo haatspraak bevat. Sowat 500 lede van die BLF het op 12 September na ’n plaas in die omgewing opgetrek om die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jacaranda onder skoot oor omroeper
Jacaranda FM is onder skoot na beweerde rassistiese uitlatings deur ’n omroeper. Die vakbond Solidariteit het Dinsdag bevestig dat hy aan die radio geskryf het oor die saak. Die vakbond sê hy het gevra vir die klank- materiaal waarin omroeper Tumi Morake glo die gewraakte uitlatings gemaak het. Solidariteit sê: “Dit volg nadat Morake na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Net wat ons nodig het:- Afriforum stig teen-rassime eenheid
Die burgerregte organisasie Afriforum het ‘n anti-rassisme eenheid gestig om “rassisme in alle vorme” te beveg. Snaakse bedmaats kom na vore met Rhoda Kadalie as een van die rolspelers wat haar tot die eenheid verbind het. Kadalie was van die grondeise eenheid, sy was kommissaris van die SA Menseregte Kommissie en tans is sy direkteur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As dit nie slegte diens is in Staats Hospitale nie, dan is hulle kort aan personeel.
Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar slegs een pediater aan diens was. Addington se radio terapie afdeling het toetaal in duie gestort weens die gebrek aan onderhoud en instandhouding van masjiene…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kyk wat gebeur in Belfast Hospitaal – Bejaarde skokkend behandel!
Die skokkende wyse waarop ʼn bejaarde hoësorg pasiënt in die staatshospitaal op Belfast behandel is, is onaanvaarbaar en die VF Plus sal by dié provinsie se minister van gesondheid op ʼn antwoord aandring, sê mnr. Werner Weber, leier van die VF Plus in Mpumalanga. Mnr. Hennie de Beer (76) se familie het bevestig dat hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA word aangekla by internasionale instellings i.v.m. rassepraktyke deur groep Solidariteit
Solidariteit het vandag ʼn klag by die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) oor Suid-Afrika se beleid van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging ingedien. Volgens Solidariteit maak die regering hom skuldig aan onbillike rassediskriminasie en vra hy die IAO om dit te ondersoek en ʼn uitspraak daaroor te gee. Dié klag van Solidariteit is een van drie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.