Die skielike verskynsel waar die EFF eers in die parlement en nou by die NWU kapsie gemaak het teen die gebruik van Afrikaans, wys dit is waarskynlik ʼn georkestreerde veldtog teen die taal en sy sprekers. ‘n EFF-parlementslid het in die nasionale vergadering gesê Afrikaans is ʼn ‘afstootlike taal’. Gistermiddag tydens ʼn studente-debat by die..
Continue reading…
EFF-studente by PUK weier dat Afrikaans gepraat word, daar heers ’n georkestreerde veldtog teen taal en sy sprekers
Enjoyed this post? Share it!
Beijing Foreign Studies University bied Zoeloe aan as vak – lyk my nou die Sjinese regering wil hul mense toerus met taal met die voorneme om hul SA toe te stuur
Die Sjinese Beijing Foreign Studies University, het aangekondig dat daar ʼn Zoeloe departement by die instansie ingestel is. Die departement sal Zoeloe as ʼn voorgraadse vak aanbied wat die vermoede laat ontstaan dat meer agter die nuwe aanbieding skuil aangesien dit nie n taal is wat meer as in Suid-Afrika gebesig word nie. Die moontlikheid..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Unisa vraestelle word op die ope mark verkoop – SMS’e noem dat jy ʼn vraestel kan koop indien jy nie gereed voel om jou vraestel te skryf of as jy voel klasse het nie gehelp met voorbereiding vir jou vraestel
Verskeie vraestelle is gedurende die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa)se Mei-Junie-eksamen aan studente uitgelek. Die universiteit het die berugte Donderdag bevestig. Uit ’n verklaring gedoen deur Unisa is dit ’n kwellende kwessie en is die voorval reeds aangemeld by die ondersoekeenheid vir ernstige handelsmisdaad. ’n Ondersoek is van stapel gestuur om presies vas te stel watter..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Betogende studente wys hul barbaarsheid – UV- finansiële hoof op kampus aangerand oor studentegeld
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se finansiële hoof is Dinsdag te midde van betogings oor studentegeld deur studente op die Bloemfontein-kampus aangerand. Dit was deel van protesoptrede deur studente wat beswaar maak omdat hulle ontevrede is oor die beursgeld van die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) wat aan hulle uitbetaal is. Studente wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wits Universiteit wil eiendom wat geskenk is van Britse mynmagnaat verkwansel aan Johannesburgse stadsraad om armlastige studente te help – mens kan maar net wonder of dit blanke studente ook insluit?
Die Wits Universiteit kyk of hy ’n koper kan kry vir ’n stuk grond met die verwagting om R1 miljard daarvoor te kry sodat dit aangewend kan word om behoeftige studente te ondersteun. ’n Bekommerde inwoner staan die moontlike transaksie teen met ’n argument dat die transaksie nie in die gees is van die stigting..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontevredenheid vlam op teen UV na bekendmaking dat standbeeld van pres. Steyn verskuif gaan word – Om ‘n erfenishulpbron te verwyder om aan ‘n spesifieke groep se subjektiewe opinie aan te pas, kan nie die geskiedenis uitwis!
AfriForum en verskeie ander bewaringsinstellings, insluitend die Bloemfonteinse Kultuurvereniging, die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys in Bloemfontein en die Gereformeerde Geloofsbond (wat gemeentes regoor Suid-Afrika insluit en waarby 32 gemeentes geaffilieer is), het vandag beswaar aangeteken teen die uitreiking van ’n permit deur die Vrystaatse Provinsiale Erfenishulpbronagentskap (VPEHA). Dié permit verleen toestemming aan die Universiteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se verkiesings foefie met studente – Zuma se belofte van gratis onderwys nie haalbaar nou skryf ANC-regering R1 miljard se studieskuld af om hulle stemme te kry op verkiesingsdag
Die Zuma belofte van gratis onderwys is steeds nie haalbaar nie, want die land is ekonomies nie toegerus om duisende leerkragte te lewer wat nodig is om behoorlike onderwys opvoeding te bied nie. Zuma het toe probeer om die guns van kiesers te wen deur te belowe dat studente van die arm gemeenskappe gratis sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege: Studente het deur hul vernietigende stakings daarin geslaag om die ANC-regime sovêr te kry om Miljoene Rande se studente skuld af te skryf – 50,000 stemme is seker nie te te versmaai met die komende verkiesing?
Die regering het aangekondig dat daar R1 miljard beskikbaar is om meer as 50,000 studente se studie skuld af te skryf. Klaarblyklik is dit skuld wat aangegaan is deur “voorheen benadeeldes” wat nie blanke studente insluit nie. Die studente het deur hul vernietigende stakings daarin geslaag om die regering sovêr te kry om hul skuld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TUT se nege kampusse oor die land heen, is nog steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur swart agtergeblewe studente wat glo nie op leë mae kan studeer
Akademiese programme is by alle kampusse van die Tshwane Universiteit van Tegnologie gestaak en studente is beveel om koshuise te ontruim. Koshuis eiendom is soos in die verlede beskadig en die koste om herstel is nog nie bereken nie. Vrese bestaan glo vir studente en personeel se veiligheid. Volgens Willa de Ruyter van TUT is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege: Bandelose studente kelder onderrig by Universiteit akkommodasie en voedsel toelaes word geëis as deel van gratis opvoeding – klaarblyklik soek hul blyplek en kos – studies is sekondêr
Die Soshanguve kampus van die Tshwane University of Technology moes vir die soveelste keer gesluit word weens onredelike en bandelose optrede van studente. Eise oor akkommodasie en voedsel toelaes is van die redes wat verskaf is vir die protes. Die studenteraad se voorsitter het verklaar dat hulle alle kampusse sal laat sluit totdat daar aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege, universiteit studente wil nie werklik leer, maar wil eerder onrus skep en kampusse onregeerbaar maak – Walter Sisulu Universiteit kampus gesluit na chaos uitbreek
Die duiwel het klaarblyklik losgebreek by die Butterworth kampus van die Walter Sisulu Universiteit. Studente het gebots met veiligheidspersoneel en polisie wat daartoe gelei het dat die kampus vir ’n onbepaald tyd gesluit is. Honderde studente is sonder heenkome en sal seker moet terugkeer na hul ouers se wonings. ’n Woordvoerder van die Universiteit het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grootste tegniese opleidings universiteit in SA is op die rand van ineenstorting weens chaos en korrupsie
Die Minister van Onderwys en owerhede is gevra om bewerings van bedrog , doods dreigemente, korrupsie en nepotisme te ondersoek by die Vaal Universiteit van Tegnologie(VUT). VUT is tans een van die grootste tegniese opleidings universiteite in die land met 20,000 studente. Bewerings van konflik tussen hooggeplaaste amptenare is reeds geruime tyd gemaak in pers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.