Die graderings agentskap S&P Global, wat regmatig die land tot rommelstatus afgradeer het, sedert 2017, het die ANC regime gewaarsku en gesê die pad van herstel is nie bereikbaar met die klap van vingers nie. Die agentskap wys ook daarop dat die moontlikheid nie uitgesluit is dat hy oor twee weke weer ’n verdere afgradering..
Continue reading…
S&P Global wat SA tot rommelstatus afgradeer het, waarsku ANC-regering dat dit nie maklik gaan wees om land te herstel
Enjoyed this post? Share it!
Skuif solank die kragopwekker nader en maak solank die kerse gereed, Eskom beurtkrag kom weer
Eskom het sy teleurstelling uitgespreek oor die besluit van die graderings agentskap Moody’s wat die bankrot entiteit van die staat verder afgradeer het. Die Moody’s Beleggingsdiens het Eskom afgradeer van ’n B2 tot ’n B3, wat beteken dat die entiteit geen vertroue wek by verbruikers of die graderings agentskap nie. Met die afgradering word Eskom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat kan met die rand gebeur as Moody’s Suid-Afrika na onderbeleggingsgraad afgradeer?
Suid-Afrika is besig om hom voor te berei op die moontlikheid dat Moody’s die land se soewereine kredietgradering tot onderbeleggingsgraad kan afgradeer. Moody’s is tans die enigste belangrikste graderingsagentskap wat Suid-Afrika op beleggingsgraad het – een kerf bo die rommelstatus – met ‘n stabiele vooruitsig. Die graderingsagentskappe Standard & Poor and Fitch het SA reeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onreëlmatige uitgawes van ANC-beheerde entiteite styg tot R61,3 miljard – net ’n dom belegger uit buiteland sal belê in SA
Die Ouditeur-Generaal, Kimi Makwetu het die regering gewaarsku dat verdere reddingsboeie aan staats entiteite die begrotingstekort gaan verhoog en lei tot krediet afgraderings. Die staat het in die 2018/19 boekjaar R446 miljard voorgeskiet aan elf staatsbeheerde entiteite. Onreëlmatige uitgawes het van R51 miljard tot R61,3 miljard gestyg. ’n Finansiële deskundige het in reaksie op die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Buitelandse beleggers verkoop R25 miljard se aandele in SA
Volgens ekonome is beleggers besig om voor te berei vir D-dag vir Eskom. Suid Afrika vaar tans op finansiële gebied net-net beter as Nigerië, Turkye en Lebanon. Buitelandse beleggers het meer as R25 miljard van die land se aandele verkoop en die Rand is onder die vyf geldeenhede wat die swakste presteer teenoor die Dollar…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA geldeenheid nou slegste in wêreld – ANC die skuldige party vir vertoning, grondonteienings beleid asook bedrog en binnegevegte is aan orde van die dag
Die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand, het sy laagste vlak sedert September 2018 bereik. Die staat se skuldlas, Eskom se onvermoë en negatiewe kommentaar van moontlike afgraderings seur agentskappe, word aangegee as redes vir die swak vertoning. Standard Bank se Warrick Butler het verklaar dat die Rand tans die swakste presteerder van alle betaalmiddele wêreldwyd is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fitch Gradering het sopas SA se skuld na negatief afgradeer en wil dit voorkom asof Standard & Poor kort op hul hakke is
Suid-Afrika se ekonome is waarskynlik besig om ‘n harde ekonomiese les te leer. Sodra ‘n graderings maatskappy ‘n land se kredietwaardigheid bevraagteken en daar ‘n afgradering plaasvind is dit moeilik om die gradering om te keer. Fitch Gradering het sopas SA se skuld na negatief afgradeer en wil dit voorkom asof Standard & Poor kort..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril kruip gat by Moody’s ongeag rommelstatus of nie
Hoop, vernuwing, werkskepping en ekonomiese groei.
Dít is die rooskleurige prentjie van Suid-Afrika wat pres. Cyril Ramaphosa vir die graderingsagentskap Moody’s skets.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe
Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000. Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers tussen September 2016 en September 2017 hul werke verloor. Intussen doen gerugte die rondte dat 1 800 onderwysers hul werk kan verloor in 2018. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gradeerders deel ‘n hele paar dwarsklappe uit na kragvoorsiener Eskom
Eskom was reeds op rommelstatus, maar is dieper in rommel in afgegradeer. Moody’s Investors Service het Eskom met een vlak afgegradeer en waarsku dat dit op hersiening is vir selfs ’n verdere afgradering. Eskom was reeds op twee vlakke onder beleggingsgraad, op Ba2, en word afgegradeer tot Ba3. Nog een afgradering sal Eskom se gradering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika kan nog ‘n afgradering verwag
Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jongste verslag ook verdoemend is. Op die WEF se ranglys het Suid-Afrika met veertien plekke geval en beklee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.