Die Madupi kragsentrale wat deur die ANC regime goedgekeur is om opgerig te word, is nie net ’n ekonomiese ramp nie, maar hou ook die gevaar is om menselewens te benadeel. Die kragsentrale is nie net swak opgerig nie, maar het jare langer geneem om gefinaliseer te word en kan steeds nie sy volle kapasiteit..
Continue reading…
ANC se mislukte Medupi nie net swak opgerig, maar hou ook groot gevare in vir mens, dier en omgewing weens giftige gasse wat vrygestel word
Enjoyed this post? Share it!
Gewelddadige Plaasaanvalle en brutale moorde neem toe in SA terwyl ANC-regime ’n blinde oog gooi – Vind uit oor eenvoudige wenke wat jou lewe kan red
Baie boere is nie op sosiale media of enige veiligheidsnetwerke nie, as u weet van sulke familie of vriende, help hulle dat hulle baie vinnig inskakel. Daar is op Whatsup landwyd noodgroepe, asseblief skakel in. Simpel wenke wat jou lewe kan red. Moenie privaatverkope doen op plase nie, gebruik ander alternatiewe. Veekopers op ‘n Sondag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diegene wat nie ten gunste is van ANC is verheug oor die verwikkeling: Verwoede magstryd in ANC-geledere – Kaders draai teen mekaar om ampte
’n Klagte wat in die Openbare Beskermer se kantoor ingehandig is, lig die sluier effens oor die verwoede magstryd wat in die geledere van die ANC en sy regering duur. Die klaer wat verkies om anoniem te bly, beweer dat Minister Lindiwe Sisulu is besig met ’n skaakspel om die adjunkpresident uit sy amp verwyder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot staatskas van SA lankal leeg – ANC-regime skuld R165 miljard aan munisipaliteite
Na ’n deeglike ondersoek is daar bevind dat die bankrot Suid-Afrika se staatskas eintlik lankal leeg is, en nou raak dit bekend dat die staat se verskuldigde bedrag aan munisipaliteite R165 miljard beloop. Om dit nog erge te maak, moet in ag geneem word dat die bedrag geldig is vir tot en met einde Junie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering se fokus was op stroping en nie onderhoud van infrastruktuur – oor tydperk van 25 jaar herhaaldelik gewys hy is nie in staat om te bestuur of te regeer
Die ANC-regering se fokus was tot nou toe hoofsaaklik op die plundering van die fiskus en nie op die instandhouding van die land se infrastruktuur en ander staatsbates nie. Behoorlike infrastruktuur is die lewensaar van die ekonomie en verseker dat inwoners toegang het tot paaie, brûe, skole, water en vele ander dienste. Sonder behoorlike onderhoud..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime se skuld by SA munisipaliteite beloop meer as R1 miljard
Die ANC regering se swak prestasie op veral ekonomies en finansiële gebied word ook beklemtoon in sy onvermoë om sy skuld aan munisipaliteite te vereffen. Die ANC se Minister van Openbare Werke, De Lille, het erken dat die staat meer as R1 miljard verskuldig is aan munisipaliteite. Die ironie is dat van die munisipaliteite onder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diefstal, bly diefstal – ANC-regime gaan voort met grondonteiening sonder vergoeding beleid
TLU SA maak gereed om grondeienaars by te staan in sake rakende onteiening sonder vergoeding. Dit volg na vandag se samesprekings met die ad hoc-komitee wat deur die parlement aangestel is om voorstelle in te dien oor hoe Art. 25 van die grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – aangepas moet word. “Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
28 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika in Oktober 2019 – ‘n Ontstellende statistiek en die regering sê dit gebeur nie
In Oktober 2019 was daar agt en twintig plaasaanvalle en drie plaasmoorde, terwyl een plaasaanval suksesvol in Suid-Afrika voorkom is. Gedurende September 2019 was daar ses en veertig plaasaanvalle en sewe plaasmoorde, terwyl een plaasaanval afgeweer is. En die owerhede ontken steeds die bestaan van hierdie gruwelike misdade. Gedurende Augustus 2019 was daar 45 plaasaanvalle,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA sit met enorme nasionale skuldlas van R3 triljoen rand en belasting tekort van R53 miljoen
Na die teleurstellende middel-termyn begrotings rede van Tito Mboweni het die Rand sy laagste vlak in weke bereik. Die reddingsplan van Eskom het nêrens werklik gefigureer in beide Pravin Gordan se voorlegging of Mboweni se begrotings rede nie. Die regering se finansiële toestand is vinnig besig om te verswak met die nasionale skuld van R3..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gister die jongste bloudruk van die regering onthul en het groot verskuiwings in die sakemodel voorgestel. Politici, sowel as politieke ontleders en finansiële kundiges is teleurgesteld in die plan, waarvan die inhoud vaag en waarskynlik swak geïmplementeer kan word. Nie net het hy Suid-Afrika teleurgestel nie, maar ook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime wil maar net nie die ou mense se geldjies uitlos – Staat wil nog steeds pensioene inspan as reddings boei
Die PIC groep het aangekondig dat hulle in November sal vergader om opsies te oorweeg om die bankrot staats entiteit Eskom te help met sy skuld. Pensioenarisse is die versekering gegee dat die waarde van pensioene nie “verspil” sal word nie. PIC dra reeds bykans R90 miljard van Eskom se skuld en meer as een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!
TLU SA vind dit uiters verdag dat Eskom skielik beurtkrag instel, slegs dae nadat die elektrisiteitsverskaffer ‘n hofsaak teen Nersa, die reguleerder, aanhangig gemaak het omdat die entiteit nie tevrede was met die tariefverhogings wat goedgekeur is nie. “Dit wil byna voorkom of hier sprake is van ‘n subtiele afpersing, soos dit in die verlede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.