ANC se mislukte Medupi nie net swak opgerig, maar hou ook groot gevare in vir mens, dier en omgewing weens giftige gasse wat vrygestel word

Gewelddadige Plaasaanvalle en brutale moorde neem toe in SA terwyl ANC-regime ’n blinde oog gooi – Vind uit oor eenvoudige wenke wat jou lewe kan red

Diegene wat nie ten gunste is van ANC is verheug oor die verwikkeling: Verwoede magstryd in ANC-geledere – Kaders draai teen mekaar om ampte

Bankrot staatskas van SA lankal leeg – ANC-regime skuld R165 miljard aan munisipaliteite

ANC-regering se fokus was op stroping en nie onderhoud van infrastruktuur – oor tydperk van 25 jaar herhaaldelik gewys hy is nie in staat om te bestuur of te regeer

ANC-regime se skuld by SA munisipaliteite beloop meer as R1 miljard

Diefstal, bly diefstal – ANC-regime gaan voort met grondonteiening sonder vergoeding beleid

28 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika in Oktober 2019 – ‘n Ontstellende statistiek en die regering sê dit gebeur nie

SA sit met enorme nasionale skuldlas van R3 triljoen rand en belasting tekort van R53 miljoen

Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend

ANC-regime wil maar net nie die ou mense se geldjies uitlos – Staat wil nog steeds pensioene inspan as reddings boei

Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!