Dit is nie net die tientalle mediese personeel wat elders in die wereld ’n heenkome gaan soek nie, want statistieke toon dat al mee blankes die land verlaat. Van die belangrikste redes wat aangevoer word, is die nimmereindigende korrupsie, die aanhoudende geweld wat onhoudbaar word, en die werkloosheid wat mense dwing om elders ’n heenkome..
Continue reading…
Dis nie net mediese personeel wat hul plekkie in die son elders in die wêreld gaan soek nie, want statistieke toon dat al meer blankes Suid-Afrika verlaat
Enjoyed this post? Share it!
Wanneer Afrikaanse skole oorlogsones word! – Swart leerders kom in opstand omrede hul die 2018 matriek eksamen gedruip het en blameer wit onderwysers daarvoor
Baie van ons sal die ANC slagspreek van die sewentigs en tagtigs ten opsigte van skool opleiding onthou – “liberation before education”. Die ideologie word vandag nog steeds toegepas. Vandag was daar weer voorvalle by Hoërskool Stilfontein. Swart leerders wat in opstand kom omdat hulle die 2018 matriek eksamen gedruip het. En wie kry die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Een van die hoof redes waarom die land se ekonomiese toestand kan versleg in 2019 is omrede die Tesourie in hande van Afrikane is – van die 55 hoof direkteure is daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue
Die Tesourie het slegte nuus bekend gemaak in ‘n verslag wat die rasse afbreekpunt aandui van hoof direkteure by die departement. Syfers deur Tito Mboweni gelewer toon dat van die 55 hoof direkteure daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue is. Die ander poste word gevul deur 25 swart mans en vroue ,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa maak verklaring dat stabiliteit van SA glo bedreig word aangesien grond slegs in ‘n klein groepie se besit is – Dit terwyl hy self baie grond besit!
Die president van die nuwe SA, Cyril Ramaphosa het tydens ‘n versoeningsdag toespraak verklaar dat versnelde grond hervorming die potensiaal het om goeie verhoudings tussen die mense van die land te skep. Daar moet glo gestreef word na gelykheid en dit kan slegs geskied as grond gesteel word sonder vergoeding. Die stabiliteit van die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
HNP se klag van haatspraak teen BLF deur SAP geweier
Die leier van Black First Land First, Andile MngXitama, het op 8 Desember volgens verskeie nuusberigte gesê: “We’ll kill their children. We’ll kill their women. We’ll kill anything that we find on our way.” Volgens PretoriaFM se nuusberigte het hy sy ondersteuners openlik aangemoedig om Blankes te vermoor. Die Herstigte Nasionale Party beskou hierdie uitspraak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde by SAPD – Aanval by dokters kwartiere kry meer aandag as grusame plaasaanvalle en moorde
‘n Aanval op dokters kwartiere, waar daar geen persoon gedood is nie, lei tot ‘n R100,000 beloning deur SAPD vir inligting oor die aanvallers. Plaasaanvalle waar mense vermoor, gemartel en verkrag word kry geensins ‘n reaksie vanuit veiligheidskringe vir belonings nie. Die aanvalle op die dokters word nie gekondoneer nie maar daar word gevra vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassisme op wittes – Talle blanke onderwysers afgedank om plek te maak vir swartes by Gautengse hoërskool
Die VF Plus veroordeel ten sterkste die oënskynlik blatante rassediskriminasie van die Hoërskool Generaal Smuts in Vereeniging wat sestien wit onderwysers en administratiewe personeel afgedank het omdat die skool hulle glo “nie meer kon bekostig nie”, maar hulle kort daarna met swart personeellede vervang het. Die afgedankte onderwysers het hulle na die KVMA gewend wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe regs vereniging in SA gestig slegs vir swartes, omrede hul glo moeg is vir rassisme in die regswese wat oorheers word deur wit mans
‘n Nuwe regs vereniging is gestig wat bekend staan as die PABASA (Pan African Bar Association of South African). Met 70 lede reeds aangesluit gaan die vereniging die dominerende wit regs vereniging opponeer. Dit sal gedoen word deur slegs swartes aan te stel, en ook konsentreer op die aanstelling van swart vroue. Die norm sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAPD soek nou dat oud polisielede moet terugkom – Geld vereistes vir almal of net weer vir blankes?
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is tans besig om oudlede van die polisie weer te rekruut en om hulle opnuut in diens aan te stel. Geld die indiensneming voorwaardes vir almal of is daar weer dubbele standaarde ten gunste van die sogenaamde voorheen benadeelde lede? Nasionale polisiewoordvoerder van die SAPD, Kol. Athlenda Mathe verklaar die volgende, hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? Wie maak die wetgewing in die land of finansier dit? Wie finansier die parlement en grondwet van Suid-Afrika? Hoe groot is ons bevolkings regtig? Hoeveel is die regte hoeveelheid immigrante en onwettiges in die land? Heelwat vrae wat antwoorde soek en meestal is daar antwoorde. Ander antwoorde is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die vergete wit mense van Suid-Afrika wat deur die media verswyg word
Die resessie neem sy tol in Suid-Afrika en duisende blankes gaan slaap snags honger. Hierdie situasie wat daagliks sy kop uitsteek word egter deur ons linkse media verswyg. Die regering ondersteun nie die mense nie en veral nie wit mense nie, waarvan baie werkloos is as gevolg van die rassistiese regeringswetgewing soos regstellende aksie en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit haweloses aan Wes-Rand hul droom kwyt nadat Sunette Bridges, wie se geesteskind dié projek was, haar daaraan onttrek het
Die droom van ’n veilige tuiste aan die Wes-Rand waar wit haweloses hulself kan onderhou, lê aan skerwe nadat Sunette Bridges, wie se geesteskind dié projek was, haar daaraan onttrek het. Die eertydse sangeres woon deesdae in Amerika saam met haar vyfde man, Chris Roets. Maar op Kleinvallei, die plaas naby Krugersdorp wat Bridges in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.