Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.
VIDEO: #Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.
SAPS MISLUK! Bloedige Mes Gevind in Brendin Horner se Bakkie NADAT Polisie dit Teruggee, Nadat Een Verdagte Borgtog Kry!
Dit lyk nie asof betrekking by gebeure wat gelei het tot die plaasmoord op Brendin Horner, in ‘n veediefstalsindikaat, genoeg was vir die SA polisie nie, wat nou ook belangrike getuienis in Brendin Horner se hoë profiel plaasmoordsaak oorgesien het! ‘n Bebloede Okapi-mes is in sy bakkie gevind NADAT die polisie se forensiese dienste Brendin se bakkie teruggegee het. Was dit doelbewus? Indien nie, is dit institusioneel en hoeveel ander sake het getuienis en die ketting van getuienis deur hierdie kwaadwillige nalatigheid en onbevoegdheid van die SAPD vernietig?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Grondbesseter Bedags en Plaasmoordernaar Snags? Plaasbesetter (Zimbabwiër?) Dreig Boer Hulle Gaan Hom in die Aand Kom Doodmaak!
Ons wonder hoeveel plaasmoorde sou opgelos word as die SAPD al die vingerafdrukke van die land- en plaasbesetters geneem het, om te vergelyk met getuienis rekords van plaasaanvalle?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Agrizzi wat getuig het oor Staatskaping en bewerings van korrupsie, omkopery en tender bedrog, het nog steeds die valbyl bokant sy kop en gaan onderwerp word aan kruis ondervraging
Angelo Agrizzi, die voormalige uitvoerende beampte van Bosasa, is weer voor die Zondo Kommissie nadat hy talle mense se oortredings tydens sy getuienis lewering uitgespel het. Die Zondo Kommissie, wat die land miljoene rand uit die staatskas kos, is reeds maande langer aan die gang as wat aanvanklik goedgekeur is, en sal volgens ingeligte bronne,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Baie geheime nou begrawe met Watson se dood – hele klomp korrupte mense se misdade gaan nou saam hom graf toe
Baie geheime rondom die korrupsie en Staatskaping in Suid-Afrika is gisteroggend vir goed begrawe na die kommunisties gesinde Gavin Watson verongeluk het toe hy teen ’n beton pilaar gebots het met ’n Toyota motor. Daar bestaan vermoedens dat Watson Dinsdag se getuienis lewering voor die Zondo kommissie wou ontduik en landuit wou vlug, veral in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma getuig voor Zondo kommissie en vertel dat hy slagoffer is van internasionale organisasies wat hom vir jare lank geteiken het en hom laat skuldig lyk asof hy korrup is
Die aankondiging dat Jacob Zuma voor die Zondo kommissie getuig, het menige laat handeklap, maar denkers reken die man gaan “koes en duik” sonder om enige noemenswaardige bekentenis te doen. Alhoewel daar sitplek is vir sowat 200 mense en spesiale relings gemaak is om die eertydse ANC president te ontvang, het meer as 5,000 ondersteuners..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAID het ’n “rassistiese indiensnemingsbeleid” gevolg waar net swart werknemers die geleentheid gegun is om vir vakante poste aansoek te doen
Die getuienis van Fabian Murray, waarnemende hoof van sake en individuele belasting, Maandag voor die Nugent-kommissie van ondersoek dui daarop dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ’n “rassistiese indiensnemingsbeleid” gevolg waar net swart werknemers die geleentheid gegun is om vir vakante poste aansoek te doen. Dié kommissie het Maandag sy openbare verhore in Brooklyn, Pretoria,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Getuienis van Eldien, ‘n jong meisie wat woonagtig is in Orania
Ek bly in Orania – Orania is ‘n plek waar vir vele jongmense die kans gegun word om ‘n bestaan vir hulswelf te kan maak. Hier kan hulle klein begin en groot droom.
Orania bied aan hierdie jongmense ‘n veilige omgewing, waar daar met durf en selfwerksaamheid entrepreneurs gekweek word.
“Die lekkerste ding van Orania is vir my hoe veilig dit hier is… en dat ek met ‘n oop venster kan slaap,” So begin Eldien Kirsten te vertel van haar ervaring op Orania. Sy verduidelik verder dat om elke dag vryheid te mag beleef vir haar dié plek so besonders maak.
Eldien bly vir byna 20 jaar in Orania en is nog sielsgelukkig hier in die hartjie van die Noordkaap. Sy werk saam haar ma Uysie Kirsten by die Kontreiwinkel, wat nie te lank terug na ‘n splinternuwe perseel geskuif het nie. Eldien sien baie uit na dit wat die toekoms vir haar ma se besigheid, hier in Orania, mag inhou. Sy hoop ook om eendag te gaan studeer of verder te gaan met haar ballet.
Eldien is ‘n
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.