AfriForum begin met regstappe teen onwettige tariefverhogings vir Pretorianers wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het

ANC-beheerde Victor Khanye munisipaliteit skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat R46 miljoen aan elektrisiteit – inwoners dring aan om te weet wie steel dan al die geld

Ontevredene inwoners van nedersetting by George daag met emmers rioolvuil by raadslid se huis op omdat hulle nie toilette het nie

ANC-beheerde Coligny weer toe onder rioolvuil ,talle inwoners moet daagliks saamleef met stank van rioolvuil wat in hul erwe opstoot

Kaapse metro kan oor ses jaar weens verstedeliking byna 500 000 nuwe inwoners bykry – Nuwe trend kan verdere armoede, werkloosheid, oorbevolking en spanning veroorsaak

Die Bo-Kaap is nóg ’n tree nader daaraan om as ’n erfenis-beskermingsone verklaar te word- Bo-Kaap is deel van Kapenaars se beeld en daar kan nie toegelaat word dat dit in moderne ontwikkelings wegsmelt

#BlackPrivilege: Soweto se onwettige elektrisiteit: Inwoners is van mening hulle hoef nie te betaal nie

Geen plek amper meer oor in Johannesburg om geliefdes wat sterf te ruste te lê omrede daar te min spasie is vir grafte

Weereens ’n bewys van die ANC se onbevoegdheid en wanfunksionering waar korupsie aan die orde van die dag is – Kimberley ‘op rand van ineenstorting’

Onwettige Besetters dreig om Stellenbosch tot stilstand te bring

Swart inwoners wat onwettig krag tap steek CityPower substasie brand – Betalende inwoners byt nou die spit af vir wetteloosheid in die land

Jan Publiek moet nou aan korste ent trek nadat 10 Munisipaliteite opgeskroef word oor wanbetaling