Die woord VOLKSMOORD is die laaste kwart eeu op menige Suid-Afrikaner se lippe, maar sommiges ontken dat dit in Suid-Afrika bestaan, ander sê dat dit wel bestaan. Omdat die woord moeilik is om te definieer, is daar ook n verskeidenheid verklarings oor wat die woord beteken. Waarom is dit nodig dat die RSA in twee onafhanklike state moet verdeel?
Continue reading…
Is die TWEESTAATOPLOSSING die Beste Manier om Volksmoord in SA Te Stop? Om Veiligheid vir Minderhede te Verseker?
Enjoyed this post? Share it!
Munisipaliteit van Kaapstad sloop plakkershutte in onwettige informele nedersetting
Woordvoerder weier om te sê hoeveel plakkershutte in Zweledinga vernietig is nadat die Kaapstad munisipaliteit besluit het om dele daarvan te sloop.
Die plakkershutte is die afgelope naweek platgevee wat in die Khayelitsha gebied opgerig is, maar die munisipale amptenare weier om te sê wat die getal is wat vernietig is.
Raadslid Malusi Booi het ontwykend gereageer en gesê dit is operasionele inligting wat nie verstrek kan word nie.
Hy sê die stadsraad verwerp enige poging van grondbesetting en dit geld ook in stedelike gebied soos wat die besondere geval is, en het daarom doelgerig opgetree.
Booi het bevestig dat hulle ’n hofbevel het wat magtiging verleen om die plakkershutte te sloop, en na Saterdag se opruiming van die terrein het boumateriaal en sinkplate oral rondgelê saam met ander eiendom van die onwettige plakkers.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede Distrik Ses gaan her-ontwikkel word – proses gaan belastingbetalers miljoene rande uitsak jaag
Die Minister van Landbou en Land Hervorming, Thoko Didiza, het glo ’n omvattende plan bekendgemaak vir die her-ontwikkeling van die eens omstrede Distrik Ses, in Kaapstad.
’n Struktuur, bekend as die Distrik Ses Werkkomitee, het glo die Distrik Ses gebied weer as nie-blanke woongebied geïdentifiseer wat nou in 2020 in verskillende fases oorgedra sal word.
Dit bly egter onduidelik hoe die verskillende fases sal wees wat “oordrag” moontlik sal maak, en wat dit alles sal behels.
Nagenoeg 954 eise is ingestel om die eiendomme in die gebied weer oor te dra aan mense wat vroeër in Distrik Ses gewoon het, waarvan menige kinders verskuif is saam met hulle ouers.
Waarnemers sê dit is onduidelik waarom mense hunker na ’n gebied wat miljarde rand se koste kan meebring vir die belastingbetalers, terwyl dit geen wesenlike voordeel inhou om na die gebied te verskuif nie.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Shosholoza Meyl wat 9 ure vertraag is, het vele passasiers rooi onder die kraag – net nog ’n staatsdiens wat nie diens lewer
’n Man wat al die pad van Velddrif aan die Weskus gery het om sy kinders en kleinkinders op die stasie in Kaapstad te gaan haal, is woedend nadat die trein langer as nege ure later eers daar aangekom het.
James Swart sê sy kinders was op die Shosholoza Meyl, wat weens verskeie tegniese probleme sowat nege uur vertraag is.
Hulle het glo Sondag 15:00 op Klerksdorp op dié trein geklim. Toe hy Dinsdag omstreeks 19:30 in Kaapstad aankom om hulle te kry, was daar geen teken van die trein nie. Die trein het glo om 04:00 eers by die stasie aangekom.
Swart se kinders sê die trein het glo byna twee uur op die Beaufort-Wes-stasie gestaan en daarna nog ’n paar uur by Leeu-Gamka.
“Dit het meegebring dat die trein byna nege uur laat was. Niemand lig die passasiers of hul familie, wat hulle op die stasie kom haal, in nie,” het Swart aan Netwerk24 gesê.
In dié tyd het hy en sy kinders weens ’n swak selfoonsein kontak verloor.
Continue reading…Enjoyed this post? Share it!
SA Toerisme gaan beslis knou kry deur beurtkrag – Besoekers op Tafelberg gestrand te midde van voortslepende kragonderbrekings
Volgens die Table Mountain Aerial Cableway Company het kragstuwings moontlik die opwekkingsvermoë in gebrang gebring van hul kragopwekker veroorsaak deur herhaalde kragonderbrekings.
Die impak van beurtkrag word regoor die land gevoel, en selfs Tafelberg is nie gespaar. Table Mountain Aerial Cableway Company (TMACC)het Maandag bevestig dat besoekers op die top van die berg vasgekeer is.
In ‘n verklaring Maandagaand het TMACC gesê dat hul kragopwekker het ingegee en kon nie ingespan word om die besoekers veilig van die berg af te bring na beurtkrag die Moederstad getref het nie. Daar word bespiegel dat beurtkrag ook die oorsaak is van die probleme wat tans met die kragopwekker ondervind word.
Intussen het besoekers wat heel onder was, gratis kaartjies ontvan vir ‘n alternatiewe dag na die voorval.
“Ons tegniese span monitor die impak van die skielike implementering van beurtkrag van fase 6 om ons besoekers op ‘n veili
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
N1-gruwel: onderwyser van Paarl vermoor na barbare die motor waarin sy reis, gooi met groot klip
Die polisie in die Paarl is op soek na die sinnelose barbare wat ‘n groot klip na ‘n N1-motoris in die Paarl gegooi het. Michele Pietersen is onmiddellik oorlede tydens die voorval.
Die afgetrede opvoeder het saam met haar man in die voertuig gereis. Hulle het Simonsvlei omstreeks 02:00 nader. Hul reis is tot stilstand gebring toe ’n groot klip die voorruit geslaan het en die bestuurder getref het. Michele se beserings was ernstig, en dit is duidelik dat sy onmiddellik oorlede is.
Sy het voorheen vir die New Orleans Secondary School in die Paarl gewerk. Haar voormalige werkgewers het Michele as ‘n “geliefde vriend en onderwyser” beskryf. Die skool het Donderdag ‘n verklaring uitgereik waarin hulle hul innige meegevoel deel:
“Dit is so ‘n hartseer dag vir ons as ‘n New Orleans-gesin om u in kennis te stel van die heengaan van ‘n geliefde vriend, kollega en geliefde onderwyser, mev. Michele Pie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vioolsdrif stel nuwe rekord temperatuur op met 54°C, die hoogste temperatuur meting ter wêreld
Suid-Afrika gaan gebuk onder een van sy ergste hittegolwe en sal eers teen Woensdag omdraai na meer leefbare klimaatstoestande.
Wetenskaplikes skryf die hitte deel daaraan toe dat dit kenmerkende verskynsels is van aardverwarming wat voortaan al meer ondervind sal word.
Die Noord-Kaap, waar die droogte die ergste in dekades is, het dele nuwe rekord temperature gehad, en was die rekord verlede week op 50,1 grade Celsius geregistreer, en Vioolsdrif het Sondag ’n nuwe rekord opgestel met 54% wat die ergste is ter wêreld.
Vioolsdrif is naby die grens met Namibië geleë, en die temperatuurmeting is volgens internasionale standaarde gedoen, en word nou as die hoogste temperatuur ter wêreld geag.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier Geloftefees in Kaapland op 16 Desember
Elke jaar op 16 Desember kom volksgenote van heinde en verre gebiede om die Gelofte na te kom naby Vanrhynsdorp. Bring u vriende en familie saam en geniet ’n heerlike dag saam met geesgenote.
Plek: Lankverwacht. Vanrhynsdorp
Prediker: ds H Gotham
Spreker: J Nieuwoudt.
Navrae 0718680413.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brand en plunder aan die orde van die dag – Metrospoor treindienste gekanselleer in Kaapstad na vandale weereens toeslaan
Die twee jongste voorvalle waartydens twee treine van Metrospoor in die Wes-Kaap in vlamme opgegaan het, bring die sukkelende entiteit nog nader aan ’n finansiële afgrond.
Die treine is vernietig met die brand, en werkers wat van die dien gebruik maak, moes later ander reëlings tref om by die werksplek uit te kom.
Metrospoor se totale aantal treine en passasierswaens is die afgelope paar jaar deur vandaliste aangeval en verbrand sodat hulle tans minder as die helfte van hulle treine oor het in die Wes-Kaap.
Die Metrospoor sê in ’n verklaring dat die Kaapstad spoorwegstasie se platforms 9, 10, 15 en 16 sodanig beïnvloed is deur die brande dat hulle gesluit is, en dat die spoorwegstasie ook vir etlike ure gesluit sal wees.
Alle treindienste is gekanselleer tot latere kennisgewing, en pendelaars sal van alternatiewe vervoer moet gebruik maak.
Die skade van die brande beloop nagenoeg R500,000, en die toekoms van treinvervoer vi
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaap herstel na erge droogte – damme se gemiddelde inhoud behaal 82%
Die goeie reën van die afgelope maande het die Wes-Kaap uit die wurggreep van ’n erge droogte gekry wat landbouers, toerisme en eiendom agentskappe weer op dreef laat kom.
Die droogte wat die ergste is in die afgelope 100 jaar, is in die grootste deel van die provinsie gebreek en opgaardamme se watervlakke is die hoogste wat dit nog was in die afgelope dekade.
Damme se gemiddelde inhoud het die 82% merk bereik, en het weer die boere se gemoedere versterk na ’n tydperk waarin die graan en wingerde se opbrengs maar redelik laag was.
Met die damme se inhoud op 82% is die ekonomiese vooruitsigte veel beter as die 32% wat dit voor die goeie reënseisoen was.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Politieke toestand van SA noop eienaars om ontslae te raak van eiendomme in ryk woonbuurte van Kaapstad – pryse daal nou tot 50%
Eiendomspryse in die ryk woonbuurte van Kaapstad het gedaal met tot 50% van die aanvanklike verkoopsprys. Verkopers in woonbuurte soos Constantia en die by die Atlantiese oseaan het hul pryse tussen 20% en 50% laat daal in ʼn poging om ontslae te raak van die eiendom.
Eiendoms makelaars meld dat die effens opwaartse flikkering na die verkiesing is deur realiteit ingehaal met ‘n 15% daling in waardasies.
Huise in die boonste segment van die mark is gewoonlik verkoop binne 75 dae terwyl die tendens nou 126 dae is. Selfs by die gewilde Waterfront Marina het eiendomspryse die jaar alleen met 24% gedaal.
Kenners is versigtig om die politieke toestand van die land aan die tendens te koppel maar die aanvraag van huise, selfs in Kaapstad, het afgeneem weens die onsekere ekonomiese- en politieke klimaat van die ruwe Suid Afrika.
-Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Damvlakke in Wes-Kaap bereik rekord hoogte na vier jaar se droogte
Die hoofopgaardamme vir die Kaapstadse metropool is gemiddeld naby aan 80% vol. Die gemiddelde vlakke van die Wes-Kaap se damme is die hoogste wat dit in vier jaar was – en nóg reën is op pad. Een van die damme wat die beste gestyg het, is die Theewaterskloofdam wat presies twee jaar gelede slegs 22% vol was, teenoor Maandag se 66,5%.
Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell sê dat die gemiddelde damvlak van die Wes-Kaap staan nou op 61,2% – die beste in vier jaar, maar dit is egter nog nie die die 79% wat dit in Augustus 2015 was voordat ’n voortslepende droogte sy tol geëis het nie. Volgens Bredell bly die grootste bron van kommer steeds die Karoo omrede landboutoestande bitter moeilik bly. Hy het die het die proses van waterbeperkings verduidelik en sê dié besluit word op munisipale vlak geneem, gewoonlik eers nadat die nasionale departement van water en sanitasie gekonsulteer is.
Volgens Netwerk 23 vind
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.