#NeemTerugDieReenboog Die President van Pole, Andrzej Duda, het gesê die “ideologie” van LGBT is soos die kommunisme wat sy ouergeslag geveg het, en gewaarsku dat hierdie “neo-bolsjewisme” selfs meer skadelik en vernietigend is as kommunisme, met hul poging om die jeug te indoktrineer. Hy het tydens sy voorverkiesingsveldtog standvastig standpunt ingeneem teen die liberale imperialisme van die EU en belowe om kinders te beskerm teen die “buitelandse ideologie van LGBT.”
Continue reading…
#ReclaimTheRainbow LGBT is Neo-Bolsjewisme en Meer Vernietigend as Kommunisme – Poolse President Duda Voor Verkiesing
Enjoyed this post? Share it!
Rassistiese Swart Polisielede Konfiskeer Kospakkies van Arm Wit Gesinne! Meer Voorvalle van Institusionele Rassistiese Mishandeling van Blankes Word Ontdek in Grendelstaat SA!
Polisie Steel Letterlik Kos Uit die Monde Van Kinders! Wanneer rassistiese swart Suid-Afrikaanse Polisiebeamptes die huis van ‘n arm blanke gesin binnedring om hul kos in beslag te neem, kan ‘n mens nie anders as om aan die gedwonge hongersnood in die USSR, soos die Holodomor en Lenin se volksmoord te dink nie. Na die skokkende voorvalle van die mishandeling van minderhede deur swart polisiebeamptes in Ballito en Dwarskersbos, het nog meer skokkende voorvalle aan die lig gekom in Middelburg, Mpumalanga, waar drie rassistiese swart polisiebeamptes die huis van ‘n arm blanke gesin binnegedring het en hul kos gekonfiskeer het, wat kort tevore aan hulle geskenk is. Die kospakkie moes afgelewer word onder dekking van donker omdat die ANC regime nie skenkings direk aan wit mense toelaat nie, en sal mense in hegtenis neem wat donasies direk aan blankes gee! Die honger kleinkinders in die gesin, 5 en 12 jaar oud, moes maar hulpeloos toekyk hoe die drie swart polisiebeamptes hul kos weggedra het!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nege swart skole in Noord-Transvaal sluit weens 0% slaagsyfer
Minstens nege skole in Noord-Transvaal se deure word gesluit weens die swak prestasies wat gelewer is onder die 2019 matriek uitslae. Die skole het vanjaar geen matrikulant opgelewer wat die eindeksamen kon slaag nie, en die feit dat 65 leerlinge verlede jaar gedruip het, toon dat die skole nie opgewasse is om leerlinge te onderrig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Een uit elke tien kinders in SA moes verlede jaar soms honger gaan slaap
Sowat 2,1 miljoen kinders woon in huishoudings waar daar nie genoeg kos is nie. Net meer as ’n derde van dié kinders woon in KwaZulu-Natal en nog 20% in Gauteng. Dit is onder die bevindings in ’n verslag getiteld “The South African Child Gauge 2019” wat vroeër bekend gestel is. Dié omvattende studie oor die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se kinders is honger, siek en verwaarloos – 1 uit elke 31 kinders sterf voor hul vyfde verjaardag – Anc-regime versaak die kinders van ons land
Volgens die South African Child Gauge 2019 sterf 1 uit elke 31 kinders in die land voor hul die ouderdom van 5 bereik het. Meestal van die kinders sterf a.g.v. voorkombare siektes. ANC-regime versaak die kinders van ons land. Terwyl menigte mense in ’n vakansiegees stemming en opgewonde is oor Kersdag wat nader kruip, speel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Seksopvoeding word te vêr gevat in SA – 120 000 tienerswangerskappe aangeteken in 2019 – Omvattende seksualiteitsopvoeding kon nie daarin geslaag om afname in swangerskappe te verseker
Die DA het gesê die meer as 120 000 tienerswangerskappe tussen 10 en 19 jaar oud soos in Junie 2019 aangeteken, moet alarmklokke in die land opwek. “Seksualiteitsopvoeding in skole moet op swangerskapvoorkoming in skole fokus, maar daar moet ook bewusmaking in gemeenskappe gedoen word,” het die DA-LP Chantel King gesê. King het die verklaring..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
In SA waar daar ‘n tekort aan skole is, het dit ‘n norm geword om die paar wat oorbly aan die brand te steek – Noordwes-skool tydens ‘n barbaarse voorval aan die brand gesteek
Mmaphefo Matsemela, LUR vir onderwys in Noordwes, het die brand by ‘n blok klaskamers geleë by die Leruntse Lesedi Sekondêre Skool in Delareyville veroordeel. Die brand het op Vrydag 11 Oktober plaasgevind. “Na bewering het die skoolhoof in die vroeë oggendure van Vrydag ‘n berig ontvang dat die skool aan die brand gesteek is,” het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Om jou kind pak te gee tuis, bly onwettig! – Nou het die regering ook ‘n eiertjie te lê oor hoe ons dissipline toepas tuis
Volgens ’n uitspraak gemaak deur Konstitusionele Hof Woensdag sal lyfstraf voortaan in private huishoudings onwettig wees Die regters van die Konstitusionele Hof het in ʼn meerderheidsuitspraak bevind dat aangesien kinders steeds doeltreffend gedissiplineer kan word sonder om matige en redelike tugtiging te gebruik, daar minder beperkende middele is om dissipline te bewerkstellig. Die regters het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verwoerd Glimlag Nog – Druipelinge moet glo oorgeplaas word na volgende graad sodat hul menswaardigheid nie aangetas word
Die mening van ’n ANC onderwys minister kan die toekoms van duisende leerlinge sodanig benadeel dat hulle lewenslank gaan sukkel in die werksomgewing. Die mening is uitgespreek dat leerlinge wat druip in graad een, twee en drie, moet na die volgende graad oorgeplaas word sodat hulle menswaardigheid nie aangetas word nie. Opvoedkundiges sê dit sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Myne Maatjies Dagsorgsentrum: Drie in hegtenis geneem by Randfontein crèche nadat kinders wreedaardig aangerand is – Ons behandel nie eens ons diere so nie
Drie mense is Donderdag in hegtenis geneem nadat video’s van kleuters in ‘n crèche aan die Wes-Rand aan die lig gekom het wat wys hoe hul geslaan word waaronder minstens een kind met ‘n besem geslaan is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hendrik Verwoerd gaan nou uitgebuit word vir ANC mislukkings – Voormalige premier sal binnekort in Johannesburg glimlag, lede van die gemeenskap word gevra om die glimlag van sy gesig af te vee deur die ANC se onderwysstelsel reg te ruk
Amnestie Internationaal sal glimlaggende gesigte van Hendrik Verwoerd, die voormalige premier en die sogenaamde ‘argitek van apartheid’ rondom Johannesburg opstel. ‘Die veldtog doen ‘n beroep op lede van die publiek wat omgee vir die voortbeskikking van gehalte-onderwys om’ die glimlag van Verwoerd se gesig af te teken ‘deur te eis dat die leiers van Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LEER JOU KIND OOK DIE SNOT? WEET JY WAT IN JOU KIND SE KURRIKULUM AANGAAN?
Dis die snert wat in die regering se geskiedenis boeke aan graad 7 leerders geleer word. Nou het die Voortrekkers/Boere sommer swart kinders gesteel om as slawe te gebruik. Die is een van talle goeie redes hoekom Boere kinders hul eie Boere geskiedenis boeke nodig het. Bl. 192 van Graad 7 Sosiale Wetenskappe handboek uitgegee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.