’n Vername rede waarom Suid-Afrika ’n donker Kersfees kan verwag is “ontwerpfoute” by die wat R1,5 miljard en jare gaan kos om reg te maak. Die dringende ingryping met die ontwerpfoute is punt nommer 1 in Eskom se nege-stap-noodplan om beurtkrag oor die feestyd te voorkom. Dié twee stasies lewer ver minder krag as wat..
Continue reading…
’n Oepsie van R1,5 miljard by peperduur Medupi- en Kusile-kragstasie is een van die vernaamste redes waarom SA ‘n donker Kersfees te wagte kan wees – Knap gedaan ANC!!!
Enjoyed this post? Share it!
Kry solank die kerse en paraffien lampies reg want dit blyk of krag onderbrekings ons voorland is – van die 15 Eskom kragstasies, het slegs 4 stasies voldoende steenkool om elektrisiteit te genereer
Eskom se voorraad steenkool by die 15 kragstasies is steeds laag en die moontlikheid van krag onderbrekings word ‘n al groter moontlikheid. Eskom probeer nou skielik nuwe verskaffers kry om die steenkool tekort aan te vul Van die 15 kragstasies het slegs 4 stasies voldoende steenkool. Die steenkool produseerders gaan nou die reën seisoen binne..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Donker tye lê voor vir SA – 10 van Eskom se 15 kragstasies het minder as drie weke se steenkool voorraad oor
10 van Eskom se 15 kragstasies het minder as drie weke se (swart) steenkool voorraad. Volgens ‘n woordvoerder Khulu Phasiwe is voorraad laag weens die feit dat voorraad nie vinnig genoeg vervang kan word nie. Die skuld word nou op Tegeta Exploration geplaas wat nie hul kontraktuele verpligtinge kan nakom nie omdat hulle onder sakeredding..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Haal solank die kerse uit en maak jul reg vir beurtkrag – Eskom se kragstasies het slegs steenkool vir tien dae
Meer as 25% van Eskom se kragstasies het slegs steenkool vir tien dae. Die “groot” plan om steenkool van Medupi in Ellisras aan te ry na die Oos-Transvaalse kragstasies het klaarblyklik nie van die baan gekom nie. Met die komende reënseisoen gaan dit nog moeiliker wees om steenkool te vervoer, terwyl nat steenkool dikwels as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bethlehem: “Never ever” – toe gaan die krag af
Na grootdoenerige verklarings dat beurtkrag nooit weer sal plaasvind nie, is inwoners in Bethlehem Maandag sonder krag gewees vir byna 24 uur. Intussen het Eskom aangekondig dat beurtkrag ingestel gaan word, dit sal in die oggendure plaasvind en dan ook weer vanaf 17:00 tot 22:00. Die verduideliking is dat dringende onderhoud by sekere krag stasies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom kon 20 nuwe kragstasies pleks van net twee gebou het – Medupi en Kusile gaan R300 miljard elke kos
Medupi en Kusile, Eskom se twee nuwe kragstasies, gaan waarskynlik nie teen 2026 klaar wees nie en boonop gaan hulle sowat R300 miljard elk kos.
Dis die mening van Ted Blom, vennoot by Mining & Energy Advisers.
“Dit blyk ’n geval te wees van: ‘Hoekom bou ons net een as ons twee teen vier keer méér kan bou waarvoor ons die publiek se geld gebruik?’ ” sê Blom.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan
Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.
Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.
Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gordhan steek sy nek uit deur te verklaar dat geen beurtkrag gaan toegepas word die winter
Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.
Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.
Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Enjoyed this post? Share it!
Haal solank jou kerse uit – Ses van vyftien kragstasies in SA beleef tans ‘n steenkool tekort
Eskom het drie steenkool bestuurders van Kendal, Matla en Hendrina kragstasies geskors terwyl ‘n aankoop beampte gewaarsku is.
Ses van die vyftien kragstasies beleef tans ‘n steenkool tekort en die skorsing hou daarmee verband. Steenkool word nou geskuif tussen kragstasies om te voorkom dat stasies tot stilstand kom en beurtkrag dalk weer ingestel moet word weens ‘n tekort aan elektrisiteit.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skaar julself vir moontlike kragonderbrekings die winter
Die aantal kragstasies wat ‘n tekort aan steenkool beleef, het van sewe tot ses verminder maar daar heers steeds kommer dat hierdie tekort Eskom se produksie nadelig kan raak.
Met die komende wintermaande en verhoogde aanvraag van elektrisiteit, is die kragvoorsiener ernstig op soek na nuwe voorsieners van steenkool.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.