Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het kennis geneem van Jesse Duarte, ANC Sekretaris-Generaal, se uitlatings oor Onteiening sonder Vergoeding tydens ʼn media konferensie Maandag. Tydens die onderhoud het sy op die ideologiese snaar voortborduur dat Onteiening sonder Vergoeding (OSV) die kern is van ekonomiese ontwikkeling.
Continue reading…
Jesse Duarte Verteenwoordig Onwerkbare, Verouderde en Onrealistiese ANC Faksie-Denke oor Onteiening sonder Vergoeding
Enjoyed this post? Share it!
EFF Leier, Malema, Skuldig Bevind aan Oortreding van Etiese Gedragskode van Parlement op Twee Aanklagte!
Die Gesamentlike Komitee vir Etiek het bevind dat Malema die etiese kode vir parlementslede oortree het deur nie die wet te handhaaf nie, toe hy ‘n beroep op buitelandse burgers gedoen het om ‘kreatiewe maniere’ te vind om SA onwettig binne te dring, nadat grense gesluit is gedurende die Covid inperking in Januarie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!
Soos met die Nasionale Gesondheidsversekeringskema, het die Nasionale Tesourie gesê hy gaan ook voort met die stigting van ‘n staatsbank vir Suid-Afrika, en dat Cyril Ramaphosa, en die Minister van Finansies, Tito Mboweni, ten gunste van die sosialistiese doel is. Die nuwe staatsbank sal toegang tot staatspensione ook hê! Dit sal baie mense verbaas om te ontdek dat die Sentrale Bank in werklikheid in private besit is, soos dit wêreldwyd is.
Enjoyed this post? Share it!
SA skuldlas hemelhoog, munisipaliteite bankrot, SBE’s ’n groot las op belastingbetalers se skouers, en ANC-regime is planloos om oplossings te vind wat haalbaar en effektief is
Tito Mboweni, minister van finansies, het ’n kille waarskuwing Woensdag in sy mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) gerig en gesê as daar nie nou dringend opgetree word, kan Suid-Afrika in ’n skuldstrik beland, met stygende rentebetalings op skuld, hoër rentekoerse en nóg hoër werkloosheid. Dié vermaning kom te midde van ’n skerp laer aanpassing in die verwagte ekonomiese..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belasting skok – ANC-regime kry minder geld al was daar ’n koersverhoging van 15%
Die staat se inkomste is onder druk al is die BTW van 14% tot 15% aangepas. Sedert die resessie van 2008 is dit nou die eerste maal dat die ANC-regering minder BTW ingesamel het. Waarnemers reken dat die staatskas leeg is omrede ondernemings en mense minder geld bestee. Belastingkenners vrees egter dat die minister van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gyselaar drama gaan voort – Eskom hou ANC-regime gevangene, bankrot SBE soek verdere R59 miljard om verder te verkwis
Die gyselaarsdrama waarin Eskom die ANC-regime gevange hou, het nou sy hoogste punt van arrogansie bereik. Met ’n nuwe eis om R59 miljard te kry vir die volgende twee jaar se wanbestuur, het alle redelike perke geheel en al oortref, sê ekonomiese deskundiges en ingeligte sakemanne. Die skuldlas van Eskom is reeds so hoog dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom bewerkstellig SA ondergang met netto verlies van R20,7 miljard
Die jongste finansiële verslag van Eskom wat pas vrygestel is, toon weereens dat die entiteit die finansiële ondergang van die land bewerkstellig. Die skok aankondiging dat die kragvoorsiener ’n netto verlies van R20,7 miljard vir die boekjaar toon, bevestig dat Eskom die ANC regime gyselaar hou. As die ANC regime wil sien dat die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tito bevind hom in ‘n sosiale storm nadat hy erken dat Afrikane “misluk” het om Suid-Afrika doeltreffend te bestuur
Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, bevind hom in ‘n sosiale storm nadat hy in ‘n radio onderhoud erken het dat aanstellings in staatsdepartemente nie verteenwoordigend is nie. Volgens hom kan die land nie as ‘n demokratiese, nie-rassige, nie seksistiese gemeenskap beskou word nie. Volgens waarnemers het hy dus stilswyend gesê dat daar te veel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trevor Manuel spreek frustrasie uit oor swak leierskap van parlementslede en vra opleiding – ANC comrades moet nou geleer word van balansstate en syfers
Die vorige Minister van Finansies, Trevor Manuel, het sy frustrasie uitgespreek oor die swak leierskap van parlementslede. Hy het versoek dat senior ANC lede moet toetree om huidige leiers in die ANC op te lei om hul werk beter te verrig. Hy reken dat die “wet van die oerwoud” nie meer as reël moet geld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal by Tuks: Mboweni het behoorlik sy kop in ʼn byenes gedruk deur te twiet: ‘Julle sal spyt wees oor 30 jaar!”
Tito Mboweni, minister van finansies, het Donderdag gesê hy is gekant teen die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om Afrikaans as onderrigtaal by dié instansie uit te faseer. Mboweni het behoorlik sy kop in ʼn byenes gedruk deur te twiet: “Ek stem openlik, en in my persoonlike hoedanigheid, nie saam met die uitfasering van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Met SA se ekonomie wat nie in staat is om onder die huidige bedeling met 1% te groei, sal Minister van Finansies se nuwe planne ook misluk
Tito Mboweni, die Minister van Finansies, het ’n reuse byeenkoms van sogenaamde kundiges belê om met nuwe planne na vore te kom om die agteruitgang van die land om te keer. Die byeenkoms wat in die Reserwe Bank se Konferensie Sentrum aangebied is, het begin met Mboweni se verduideliking is daarop gemik om deskundiges te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gigaba in die sop, as dit nie diefstal is nie dan is dit video’s
Malusi Gigaba sê ’n seks-tape is gebruik om hom te afpersing. Gigaba (47), deesdae minister van binnelandse sake, sê die clip is van sy foon af gesteel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.