As dit nie vir ‘n slaggat was, wat deur ANC-verwaarlosing, onbekwaamheid en plundering veroorsaak is nie, sou mnr. Lomon Terreblanche (58), ‘n bekende boer van Edenville in die Vrystaat, nog leef! So ook Waldo Ferreira (25), en 2 ander jongmense, almal is op dieselfde dag vermoor, deur die slaggate van die ANC! Een vir een, dag vir dag, stel die Sosialistiese ANC ons bloot aan skade, en misdadigers word daarop toegelê om wit mense aan te val, te beroof en dood te maak, aangehits met anti-wit haatspraak en sagte vonnisopleggings. Hul etniese suiweringsveldtog, doelbewus of nie, word op baie verskillende maniere voortgesit, wat met verloop van tyd beteken dat ‘n yslike aantal van ons mense vroeg en onnodig sterf. Van ekonomiese oorlogvoering wat ons kwesbaarder maak, tot sistemiese en institusionele verwaarlosing en vooroordeel in hospitale en staatsdienste soos polisie, ESKOM, binnelandse sake, munisipale dienste, ens., is die enigste gevolgtrekking dat daar ‘n stadige uitputtingsoorlog teen die blanke minderheid gevoer word, met onbevoegdheid, korrupsie en “rassisme” wat gebruik word om dit te verskoon, weg te steek en selfs, skokkend genoeg, te regverdig!
Continue reading…
Slaggate, die Internasionale Simbool van Sosialisme, Vermoor ook Onskuldige Mense! Die ANC se Doelbewuste, Kwaadwillige Nalatigheid en Onbevoegdheid hou aan Doodmaak…
Enjoyed this post? Share it!
Slinkse Volksmoord: ANC-bewind se Doelbewuste & Kwaadwillige Nalatigheid Vermoor Ons Een vir Een! Hartaanval-pasiënt met Parasetamol Huis Toe Gestuur!
#OntblootHulleAanSkade: Suid-Afrikaners ervaar die donker kant van sosialisme wanneer ‘n vrou uit Ventersburg, wat gediagnoseer is met ‘n hartaanval kondisie, se EKG-toetse weggegooi is en sy is met ‘n paar hoofpyn-tablette huis toe gestuur deur ‘n Virginia, Vrystaat distrikshospitaal dokter! Sy is dieselfde aand tuis oorlede en is die derde pasiënt met ‘n hartaanval in hierdie hospitaal wat so sterf! Die stadige, maar kwaadwillige volksmoord deur doelbewuste nalatigheid deur die sosialistiese ANC, gaan ongemerk, onbetwis en ongerapporteerd voort! Suid-Afrika het eens die beste gesondheidsorg ter wêreld gehad, so dit kan nie ontken word dat dit doelbewus is nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC/SAKP Beleid om Boere Aspris Aan Skade Bloot te Stel, Kos SA ‘n Voedselprodusent Elke Week! Hierdie Week Het Hulle Mark Regal Laat Vermoor!
#OntblootHulleAanSkade – Die 7de boer is binne ‘n maand in die Vrystaat vermoor, wat beteken dat Suid-Afrika elke week meer as een van sy wêreldbekende voedselprodusente verloor! Hierdie vervolgde boere het die reputasie dat hulle van die beste in die wêreld is, en moet dus as ‘n nasionale strategiese hulpbron beskou word, maar die ANC-regime en sy bende sosialistiese parasiete, soos die EFF en SAKP is bly om te sien dat hulle permanent verwyder word. Waarom? Eenvoudig omdat die Staat volkome eienaarskap en beheer van voedselproduksie wil hê, om die bevolking mee af te pers – Kommunisme 101! Hoe? Dit is ‘n min bekende Marxistiese strategie om U vyand indirek dood te maak, deur hulle doelbewus bloot te stel aan skade soos ontwapening, hongersnood, droogte, siekte, misdaad, dwelms, werkloosheid, massa immigrasie, nalatigheid, ens., met 100% ontkenbaarheid! Hulle hoef net die misdadigers so nou en dan aan te moedig en in die regte rigting wys, met openbare haatspraak soos “Kill The Farmer, Kill The Boer”, dan kan hulle as staat die plase oorneem soos die boere vermoor word, of vertrek. Wen Wen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Gesondheid: Eise vir mediese nalatigheid styg in 2019 tot meer as R104 miljard weens swak mediese dienste in staat sektor
Eise van pasiënte wat ingestel word weens mediese nalatigheid van die staat se instellings, het dramaties gestyg en beklemtoon die uitermatige swak mediese dienste in die gesondheidsdienste. Gedurende die afgelope vier jaar tot 2019 is meer as R104 miljard deur pasiënte of hulle naasbestaandes, geëis teen die Departement van Gesondheid. Waarnemers wys daarop dat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Strate en kusgebiede van Durban is besoedel met rou riool a.g.v. growwe nalatigheid deur ANC-regerende eThekwini munisipaliteit wat versuim het om stukkend pompe te herstel en te diens
Inwoners van Durban sê die stad se munisipaliteit het deur nalatigheid hulle skuldig gemaak aan ’n ernstige oortreding deur nie die noodsaaklikheid van instandhouding na te kom nie. Die stad se kusgebied en sommige strate word besoedel met rou riool omdat vier van sy pompe stukkend staan omdat hulle nooit nagegaan en gediens is nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kanker pasient word bebloed gevind in saal tydens besoek
Die plasing is nie vir sensitiewe kykers nie en bevat foto’s van eksplisiete aard. Ahlomo Joubert het die volgende foto’s op haar facebook profiel gedeel. Sy skryf dat haar vriend se moeder ‘n besoek afgelê het by haar broer wat gediagnoseer is met kanker by die Livingstone hospitaal. Ten tye haar besoek het sy haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale DBV soek privaat vervolging teen Modise
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het aangetoon dat hul oorweeg om privaat vervolging in te stel teen Thandi Modise, die nasionale Raad van Provinsies se voorsitter. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het geweier om Modise te vervolg nadat verskeie dooie karkasse op ‘n plaas gevind is wat behoort aan Modise. Die vee, waaronder varke, skape, eende en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.