Daar was reeds negentien plaasaanvalle en twee plaasmoorde in Suid-Afrika in die eerste helfte van Augustus 2019. Gedurende Julie 2019 was daar 39 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde en 4 plaasaanvalle is suksesvol afgeweer. Daar word min gedoen om die krisis aan te spreek, en die regering vermy die onderwerp steeds terwyl baie wit Suid-Afrikaners in hierdie..
Continue reading…
Wit lewens beteken niks vir ANC-regering: 19 plaasaanvalle, 2 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 Augustus 2019
Enjoyed this post? Share it!
Slegs 36 000 kommersiële boere voorsien voedsel vir nagenoeg 58 miljoen in SA, maar word gejag en geslag soos diere, ANC-regime doen hoegenaamd niks daaraan
Landelike veiligheid skiet ver tekort in die Vrystaat en ook in die res van die land. Daar word jag gemaak op boere wat ‘n onhoubare situasie vir landbouers en landbou-werknemers skep. ‘n Boer van Oranjeville in die Vrystaat, wat vroeg Maandagoggend aangeval is, is die nuutste slagoffer van die oorlog wat teen die land se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit lewens maak nie saak! Boer beswyk aan beserings na brutale aanval waar booswigte hom dwing om gif te drink – polisie reken dit is nie amptelike plaasmoord
‘n Skokkende saak het na vore getree die naweek in Gauteng nadat ‘n plaaseienaar in Fochville beswyk het aan die beserings wat hy opgedoen het tydens ‘n wrede aanval op sy eiendom. Daar word berig dat die aanvallers die slagoffer vasgebind, geslaan en vergiftig het voordat hulle ontsnap het en hom vir dood agtergelaat het…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle en moorde word nou ’n krisis, daar is in begin van Julie reeds 22 plaasaanvalle aangeteken en 3 plaasmoorde is gepleeg
22 plaasaanvalle en drie plaasmoorde het in die eerste helfte van Julie 2019 in Suid-Afrika plaasgevind. Daar was 34 plaasaanvalle en 6 plaasmoorde gedurende Junie 2019 en 184 plaasaanvalle en 20 plaasmoorde tussen Januarie en Mei 2019. Die krisis eskaleer! Met elke dag wat ANC hulpeloos toekyk hoe plaasaanvalle en moorde ’n krisis word, sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril sê hy veroordeel plaasmoorde net soos ander moorde, maar hoekom doen hy dan niks daaromtrent?
Cyril Ramaphosa het Donderdag in die Nasionale Vergadering (NV) in reaksie op op dr. Pieter Groenewald, se vraag aan hom gesê dat hy veroordeel plaasmoorde net soos die moord op enige ander Suid-Afrikaner, maar glo daar moet verby etnisiteit gekyk word omdat elke lewe gelyke waarde het Hy wys daarop dat hy reeds in November..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC gebruik weermag om teen bendes te reageer, maar swyg oor die slagting van boere – 60 plaasmoorde en 217 plaasaanvalle in die helfte van 2019 plaasgevind
Die VF Plus het die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, Sam Mashinini, amptelik versoek om die vestiging van ‘n landelike beveiligingseenheid in die Vrystaat met die minister van polisie, Bheki Cele te bespreek. Cele het verlede week in sy begroting in die nasionale vergadering aangedui hy wil misdaad bekamp deur intelligensie en spesialisgedrewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor
Die vermoorde Vrystaatse boer Sakkie van der Berg (67) van Boshof is waarskynlik Vrydagmiddag deur twee mans by ’n hek op die plaas Bloubos ingewag en oorval. Van der Berg en sy vrou, Ina (62), is vermoedelik later die aand deur die aanvallers in hul huis vermoor. Die paartjie het in die plaashuis gewoon, maar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019
Plaasaanvalle styg met 60% oor afgelope dekade – TLU SA stel halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend TLU SA is uiters bekommerd oor die toename in en brutaliteit van plaasaanvalle in Suid-Afrika, met ‘n toename van 60% net oor die afgelope dekade. Dié statistiek is vandag tydens die organisasie se aankondiging van syfers oor plaasaanvalle en -moorde bekendgemaak…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood
Met die eerste moord op ʼn blanke boer was dit voorblad nuus in elke koerant, hartseer verhale is op televisie uitbasuin, en manne het met gebalde vuis beduie wat alles gaan gebeur. Nou is dit 25 jaar later, en skugter word die plaasmoorde in klein beriggies bekendgemaak, terwyl die meerderheid in die media nie n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphose voor stok gebring: VF Plus wys pres. Ramaphosa op sy ontkenning van probleme soos plaasmoorde en redes vir ekonomiese agteruitgang
Die tyd het aangebreek dat president Cyril Ramaphosa moet ophou met sy ontkenning van die land se probleme soos plaasmoord en dat hy eerlik moet wees oor die mislukking van Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB). Dit was die fokuspunte van die VF Plus in repliek op die pas afgelope staatsrede van pres…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n grusame plaasmoord geskied in SA – Man dood ná piksteel-aanval by Nigel, Gauteng – verbrande lyk op toneel gevind
ʼn 46-jarige boer is dood nadat hy met ʼn piksteel op ʼn plaas by Witkop buite Nigel in Gauteng aangeval is. Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het gesê Johan Pretorius het by die hek stilgehou toe ʼn onbekende aantal aanvallers op hom toegesak en hom met ʼn piksteel toegetakel het. Die piksteel is op die toneel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer van Ermelo wreedaardige dood gesterf na terroriste sy liggaam opkap met panga tydens plaasaanval
Henry Geldenhuys, adjunkpresident van TLU SA, was Woensdag op die toneel waar Moolman Meyer (67), ’n boer van Ermelo in Mpumalanga, wreedaardig vermoor is. Geldenhuys het Meyer vir jare geken. Meyer se plaas Waaihoek is sowat 10 km van Geldenhuys se plaas. ’n Massiewe soektog is deur TLU SA-lede, polisie en plaaswaglede van stapel gestuur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
- Trop 20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer!
- Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
- Worcester Man (48) en Seun (5) Gelukkig om te Leef na op Hulle Geskiet was by Worcester Kruispad na Middernag
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
We use cookies to optimize our website and our service.