“Van nou af gaan daar ernstig gemoniteer word van elke model, en diegene wat daar opdaag met korrupsie planne, sal gevra word om die plek te verlaat”, was die ANC se president Ramaphosa se waarskuwing tydens die afskop geleentheid van sy R25 miljard projek. Ramaphosa het onderneem om die Noord-Transvaal vir twee dae te besoek..
Continue reading…
President Cyril wil R25 miljard van belastingbetalers se geld verkwis op Noord-Transvaal projek
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe R28.6 miljard projek by Ethekwini Munisipaliteit net nog ’n inisiatief vir ANC-regering om geld te vermors
Nog ’n mislukte ANC-projek onder die dekmantel van Khawuleza Model van stapel gestuur ten koste van verarmde belastingbetalers. Die regerende ANC se president, Cyril Ramaphosa, het verklaar dat die Khawuleza munisipaliteit en omgewing die plek is om werksgeleenthede te skep. Hy het die sogenaamde metropolitaanse weergawe van stapel gestuur vir die Khawuleza District Development Model,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe multi-miljoen projek vir Oos-Tvl. laat wenkbroue lig – Tot dusvêr misluk al die ANC-regimes se projekte en kos belastingbetalers miljoene
’n Multi-miljoen rand projek wat glo ontwikkel gaan word na aan die grens met Mosambiek, het vrae laat ontstaan en verskeie kenners het reeds die wenkbroue gelig dat dit weer tot nog ’n mislukking gaan kom. Met die spoor en pad verbindings tot hulle beskikking as deel van die vereiste infrastruktuur, word dit glo gesien..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrektiewe dienste: Duisende elektroniese e-toestelle wat belastingbetalers R1.8 biljoen uit die sak gejaag het, verrot in store
Die departement van korrektiewe dienste – een van die melkkoeie van staatskapers – is in nog ‘n korrupsieskandaal gewikkel. Duisende elektroniese moniteringsbande wat die belastingbetaler honderde miljoene rande gekos het, lê ongebruik in store omdat dit net in Israel reggemaak kan word. DIE departement van korrektiewe dienste het glo bykans R2 biljoen bestee aan ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Burre Burger: Ons huil saam elke boer vir elke dooie dier – los die oordeel, bid eerder vir die droogte projek en mense wat ‘n verskil probeer maak
Mense oordeel so vinnig, elkeen gaan deur ‘n droogte en deur ellende van sy eie, maar soveel plaas hulle ellende, moedeloosheid en nood op ons, onthou ons is net mense, seuns met dieselfde vrese as jy wat deur droogte gaan, wat die duiwel daagliks beproef en as ons aan die einde van n dag nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Vrede Melkplaas” verhoor begin – Ace Magashule, was op die voorpunt met die besluite aangaande die projek
Die omstrede projek van die sogenaamde werkskepping met ’n suiwelboerdery net buite die Vrystaatse dorp Vrede, se openbare verhoor het begin met die Openbare Beskermer op die voorpunt. Na wat verneem word, het die OB ’n lang lys van name wat glo kan getuig van “hoeveel hulle verloor het” met die projek waarby die Gupta..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nóg ’n spookprojek van ANC – Massiewe voerkraalprojek ter waarde van miljoene rande wat sewe jaar gelede by Tweespruit in die Vrystaat opgerig is, is steeds in onbruik en geen haar kraai daaroor
Die verlate munisipale voerkraalprojek in Thaba Phatswa naby Tweespruit in die Vrystaat was glo om nuwelingboere uit die gemeenskap te bemagtig. Die enorme krale, waarin digte onkruid tot heuphoogte groei, kan glo tot 20 000 kalwers huisves. Boere in die distrik verwys daarna as “nog ’n monument van verkwisting”, wat deel vorm van ’n reeks..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege: Gauteng se Finansiële LUK, kondig nuwe projek aan, uitsluitlik vir swart entrepreneurs om blykbaar te voorkom dat die blankes beheer oor die projekte kry
Barbara Creecy, Gauteng se Finansiële LUK, het aangekondig dat haar regering ‘n gesamentlike projek met die privaatsektor gaan befonds wat lokasie entrepreneurs sal help. Die projek is bedoel om fondse te verkry en markte te skep vir die opkomende entrepreneurs se produkte. Sowat R124 miljoen is geallokeer vir die projek. ‘n Soortgelyke projek word in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime beslis nie ordentlike beplanning gedoen – Multi-miljoen rand projek wat deur Sjina onderneem word in Vere Noord-Transvaal word gekelder weens water te kort, duisende werksgeleenthede in gedrang
Die beplande ekonomiese belegging in Verre Noord-Transvaal wat deur Sjina onderneem word, kan moontlik in die slag bly weens ’n ernstige tekort aan water. Di projek wat glo R150 miljard sal beloop, sal vir duisende werksgeleenthede sorg, maar kan dalk uitgestel word weens ’n ernstige tekort aan voldoende hoeveelheid water. Die gebied waar die projek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R18 miljoen projek in Soshanguve op ys agv swak vakmanskap deur die kontrakteur
Die amptelike onthulling van ’n R18 miljoen projek vir paaie en stormwater opgradering in Soshanguve is op die nippertjie afgestel na klagtes van swak vakmanskap deur die kontrakteur. 2,4,km se pad aanleg en 2,9 km stormwater aanleg is in Julie 2017 begin en na inspeksie het die kontrakteur onderneem om die foute binne twee weke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit haweloses aan Wes-Rand hul droom kwyt nadat Sunette Bridges, wie se geesteskind dié projek was, haar daaraan onttrek het
Die droom van ’n veilige tuiste aan die Wes-Rand waar wit haweloses hulself kan onderhou, lê aan skerwe nadat Sunette Bridges, wie se geesteskind dié projek was, haar daaraan onttrek het. Die eertydse sangeres woon deesdae in Amerika saam met haar vyfde man, Chris Roets. Maar op Kleinvallei, die plaas naby Krugersdorp wat Bridges in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Waterwese, waarom R600 mil betaal vir kontrak as dit jou net R278 mil kon kos?
Die reeds bankrot Departement van Waterwese en sanitasie gaan ‘n maatskappy R600 miljoen betaal om ‘n massa water projek te hanteer. Dit ten spyte daarvan dat ‘n ander maatskappy bereid was om dit te doen vir R278 miljoen. Dokumente toon dat Pro-Plan Consulting Engineers die ontwerp en toesig van ‘n fase 2 projek in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.