Blankes, Christene en mans MOET leer om te Protesteer: ‘n Australiese Burgemeester moes gou om verskoning vra na studente en ontstoke ouers protesteer het, oor ‘n voorlegging deur ‘n ver linkse aktivis jeug raadswerker by ‘n openbare skool naby Melbourne, wat gepreek het dat “wit, manlike en Christen”-studente “onderdrukkers” is by verstek. Dit kom dieselfde week wat ons berig het dat laerskoolkinders plakkate van ver linkse pro BLM, anti polisie moes maak en in die klas ophang! Hierdie kommunistiese anti wit “critical race theory” lesse groei ook in VSA onder die ver linkse Demokraat oorheersing, en is seker ook teenwoordig in sosialistiese anti wit Suid Afrika. Dit moet ontbloot word!
Continue reading…
Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!
Enjoyed this post? Share it!
PROTESTE in SA – ‘n uitstekende voorbeeld van barbarisme wat deur gewelddadige betogers afgedwing word, hulle vernietig alles wat hulle kan vind en brand alles wat kan brand
Die reg om te protesteer is deel van menseregte. As u gekant is teen iets, protesteer u daarteen. In die meeste georganiseerde en beskaafde lande neem gaan mense state toe gewapen met plakkate en vaandels en spreek die media toe en oorhandig dan ’n memorandum aan betrokke partye waarin hulle,hul griewe uiteensit en wat hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproerige betogers wat protesteer oor ANC-dienslewering, brand Ottosdal se munisipale kantoor af – Tog het hulle gestem vir die regerende party?
Betogers het Woensdagoggend die munisipale gebou in Ottosdal, Noordwes, afgebrand terwyl feitlik geen dienste meer hier of in die omliggende dorpe gelewer word nie. Die vandale is ontevrede oor die gebrek aan dienslewering en soek werk, het kapt. Sam Tselanyane, polisiewoordvoerder in Noordwes, gesê. Honderde betogers het vroegoggend al paaie in die omgewing versper en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.
Die VF Plus verwag dat die ANC uit sy eie sak sal betaal vir die herstel van die laerskool in Katlehong wat deur inwoners wat elektrisiteit eis, aan die brand gesteek is. Die VF Plus het male sonder tal in die parlement gewaarsku dat skole beskerm moet word teen oproeriges wat skole beskadig om hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anargie breek uit op N2 naby Plettenbergbaai na onwettige betogers amok saai
Die munisipale kantore in die Wes-Kaapse dorpie, Plettenbergbaai is gesluit na oproerige protesgangers chaos in die dorp saai. Brandende buitebande en klipgooiery is aan die orde van die dag op die snelweë wat gelei het tot die sluiting van die N2. Die doel is duidelik, om deur skade aan hul omgewing, veral waar dit blankes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat ’n grap – ANC regime stook party ondersteuners op om teen hulself to protesteer
Die regerende party het ’n beroep op hul ondersteuners gedoen om teen hulself te protesteer! As ’n mens daaraan dink is dit Suid-Afrika op sy beste! WAARSKUWING! Massa plundering instoor! Wat ‘n land! Die ANC in Gauteng sal ‘n ‘MASS MARCH’ vir dienslewering hou. Aflewering aan die ANC-geleide regering en die ANC-ontplooiende Premier (s) sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soos aangeneem versoek Eskom werkers nou bonusse na aankondiging van Sjinese skenking
Met die aankondiging van die Sjinese “skenking” aan Eskom, het die werkers van Eskom nou aangedring op betaling van bonusse. Eskom het egter aangekondig dat hul poste moet verminder maar unies dring daarop aan dat die topstruktuur van Eskom verminder moet word in plaas van die werkersmag nie. Eskom sê egter dat hul nie bonus..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Krugersdorp in chaos gedompel agv protesoptogte teen swak polisiëring
Ongeveer 2 000 inwoners het buite die Kagiso polisiestasie bymekaar gekom om te protesteer teen toestande in die woonbuurt met spesifieke verwysing na dwelms, misdaad en mensehandel. Die polisie het van rubberkoeëls gebruik gemaak om van die mense onder bedwang te bring. Die gebruiklike brandende bande en rommel het strate versper terwyl die polisie beskuldig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere-konvooi wil N1 tot stilstand bring ter herinnering aan vermoorde boere in SA
Boere wil Maandag in ’n konvooi die pad van Klapmuts tot Kaapstad tot stilstand bring ter herinnering aan die boere wat in Suid-Afrika vermoor is. ’n Facebookgroep wat reeds 1 300 mense se belangstelling getrek het, doen ’n beroep op boere om in ’n konvooi van Kanonkop by Stellenbosch tot Kaapstad te beweeg om teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.