ANC-regime se skuld by SA munisipaliteite beloop meer as R1 miljard

R100 – dit is hoeveel inwoners van Soweto elke maand vir Eskom wil betaal vir voorsiening van elektrisiteit

Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend

Rusland kondig by Rusland-Afrika-beraad dat hul R20 mjd van Afrika se skuld afskryf

Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe

ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal

Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag – kultuur van nie-betaling het nou ʼn nalatenskap van die ANC-struggle geword

Eskom se gemors vergroot – Munisipale skuld styg tot R23,5 miljard – bestuur en direksie besit nie vaardighede om entiteit te bestuur

Eskom se finansiële posisie kommerwekkend – munisipale skuld steek reeds R20 miljard-kerf verby

Dikgatlong se munisipaliteit wat ongeveer R83 miljoen se skuld het spandeer R700 000 op munisipale spele – Dit is geld wat beter benut kon word!

ANC-regime kry faktuur vir R100 miljoen vir die lewering van 35,000 verkiesings plakkate – Jan alleman sal seker nou sy sakke moet uitskud om die rekening te betaal?

Bankrot Eskom vra vir nog ’n regering reddingsboei weens skuld bo R450 miljard styg