Die Voorsitter van Eskom, Malegapuru Makgoba, het ‘n streng waarskuwing gerig aan werknemers wat hul kollegas valslik van rassisme beskuldig, en het Eskom personeel aangemoedig om na te dink oor hoe hierdie beskuldigings iemand se reputasie kan beïnvloed, en dat diegene wat onseker is oor waaroor hulle kla, eerder moet stilbly.
Continue reading…
“Maak Valse Aantygings van Rassisme, en Word Afgedank!” – Eskom Voorsitter, Malegapuru Makgoba
Enjoyed this post? Share it!
Eskom te Bankrot om Salaris Verhogings te Gee
Suid-Afrika se bankrot nasionale kragvoorsiener, Eskom het nie die vermoë om salarisse te verhoog nie, omdat daar geen geld oor is nie. Eskom het ‘n skuldlas van byna R500 miljard wat vereffen moet word, en met rentekoerse wat mettertyd geleidelik styg, groei die uitdaging.
Enjoyed this post? Share it!
Eskom bewerkstellig SA ondergang met netto verlies van R20,7 miljard
Die jongste finansiële verslag van Eskom wat pas vrygestel is, toon weereens dat die entiteit die finansiële ondergang van die land bewerkstellig. Die skok aankondiging dat die kragvoorsiener ’n netto verlies van R20,7 miljard vir die boekjaar toon, bevestig dat Eskom die ANC regime gyselaar hou. As die ANC regime wil sien dat die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
U, die belastingbetaler gaan vir Eskom se mislukkings betaal en waarskynlik Soweto se skuld ook
President Cyril Ramaphosa het in sy onlangse gesê Eskom ondervind ernstige finansiële, operasionele en strukturele probleme. Terwyl Eskom genoeg geld het om sy verpligtinge tot einde Oktober 2019 te bereik, bly sy finansiële posisie ‘n ernstige saak. “Vir Eskom om nie sy lenings te betaal, sal tot meer skuld lei en ‘n groot impak op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?
Eskom is op soek na ‘n nuwe uitvoerende hoof nadat die huidige posbekleër Phakamani Hadebe ná minder as ’n jaar die tuig neerlê vanweë stres. Sy voorgangers het óf weens persoonlike redes hul pos verlaat, was ontslaan of is onder ‘n wolk van korrupsie weg. Energiekundige Ted Blom meen dat die bedanking van Hadebe nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale kragvoorsiener Eskom se rug is teen muur en gaan binne weke weer vir geld moet soebat
Nasionale kragvoorsiener Eskom gaan na berig word einde vandeesmaand R15 miljard benodig om lopende koste te dek, waaronder R7 miljard vir infrastruktuur en R4 miljard vir salarisse – dít terwyl die staatsentiteit tans feitlik geen fondse in sy bankrekening het nie. Eskom wat al hoe meer geld moet leen om sy skuld te diens, gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gordhan: Eskom sal staande bly – Ja, met belastingbetalers se geld om die staatsentiteit van bankrotskap te red
Te midde van veelvuldige probleme by Eskom as kragvoorsiener, sal die entiteit staande by, het Minister Pravin Gordhan Suid-Afrika verseker. Dit volg nadat ’n uitgesproke ekonoom gesê het die kragvoorsiener is op die rand van algehele ineenstorting weens sy finansiële toestand. Kenners sê die minister se versekering is ’n logiese gevolg indien in aanmerking geneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom het miljarde Rand verkwis – Belastingbetaler moes opdok vir bankrot staatsentiteit, terwyl korruptes met room wegstap
Die dag word nou afgewag wanneer Eskom se verskaffers en voormalige uitvoerende beamptes moet getuig voor die Zondo Kommissie. Die Kusile kragstasie wat etlike maande gelede begin het is een van die steenkool kragstasies naby Delmas, wat nou herstel moet word en wat glo ’n paar miljard Rand sal beloop omdat oprigting nie op standaard..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL betaal Comair R1,1 miljard, waar kry die bankrot staatsentiteit die geld vandaan?
SAL het toegegee dat hy die Wet op Mededinging oortree het en aangekondig dat die R1,1 miljard betaal sal word aan Comair. Die geskil kom reeds oor ’n tydperk van 10 jaar nadat SAL se reisagente skemas van bonusse bedryf het. Die bonus-stelsels is teen die reëls was van die Raad op Mededinging, en Comair..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC stort in duie – eens trotse staatsentiteit is nou grootste verleenthede van die land se beeld na ANC-regime se oorname gedurende 1994
Die Maatskappye en Intellektuele Eiendoms Kommissie (CIPC) het ‘n kennisgewing aan die SABC uitgereik waarin gevra word dat die uitsaaier moet verduidelik hoekom daar nie aanvaar moet word dat hul roekeloos besigheid bedryf terwyl hul insolvent is nie. Volgens berigte oorskry die SABC se laste die bates met R1,8 miljard en kan korttermyn verpligtinge nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen wonder ons is in ‘n tegniese resessie! – SABC se verlies is meer as R622 miljoen en regering spring weer in om die staatsentiteit te red
Seker een van die redes vir die land se resessie is die sogenaamde semi staatsentiteite soos Eskom, Telkom, Sasol, Denel, Transnet en andere, wat almal in ernstige finansiële krisis verkeer. Die SABC het ‘n R622 miljoen verlies aangekondig vir die jaar einde 31 Maart 2018. Volgens die SABC is dit ‘n verbetering op verlede jaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.