#AntiBlankisme: Nie net wil Ramaphosa die ‘natuurlike orde van dinge’ breek nie, soos ‘n goeie marxis, hy het dit ook duidelik gestel dat BSEB en Regstellende Aksie Suid-Afrika definieer, en nie net hier is om te bly nie, maar dit sal verder uitgebrei word! Nadat hy sy biljoene op ‘n silwer skinkbord gegee is, net omdat hy swart is, wil Ramaphosa nou sy vermoë om wins uit die rassekaart te buit, gebruik om die soustrein uit te brei en swart voorreg en swart oppergesag die norm in Suid-Afrika te maak. As U van die blanke, Indiese of gekleurde minderheid is, is die skrif onmiskenbaar teen die muur, dat U vir altyd ‘n tweede klas burger sal wees! Die ANC is in beheer van alles wat Ramaphosa oor kla, vir ‘n kwarteeu al, maar tog bly hy kla, en lieg!
Continue reading…
VIDEO: Liegbek DRAMAphosa Blameer Sowaar SA Blankes vir Gesinsgeweld en George Floyd! BSEB & AA Definieer Nou Suid-Afrika en is Hier om te Bly!
Enjoyed this post? Share it!
‘Land or Death’ Party finaal gederegistreer as politieke party
“Die politieke party Black First Land First (BLF) is finaal gederegistreer as politieke party. Die Kieshof van Suid-Afrika het gister die BLF se appèlaansoek teen sy deregistrasie in Julie vanjaar finaal van die hand gewys,” sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier. “Ingevolge artikel 16(1)(c) van die Wet op die Verkiesingskommissie (Wet 51 van 1996) mag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF-studente by PUK weier dat Afrikaans gepraat word, daar heers ’n georkestreerde veldtog teen taal en sy sprekers
Die skielike verskynsel waar die EFF eers in die parlement en nou by die NWU kapsie gemaak het teen die gebruik van Afrikaans, wys dit is waarskynlik ʼn georkestreerde veldtog teen die taal en sy sprekers. ‘n EFF-parlementslid het in die nasionale vergadering gesê Afrikaans is ʼn ‘afstootlike taal’. Gistermiddag tydens ʼn studente-debat by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaat arm gelaat weens korrupte en onbevoegde ANC amptenare en politici – Provinsie nie net ekonomies-arm , maar ook arm aan leierskap wat nie weet hoe om die provinsie te bou
Die Vrystaatse premier, Sisi Notmbela, se plan wat sy Dinsdag tydens die Vrystaatse provinsiale rede gelewer het, bied geen bouplan nie. Ntombela het ‘n ideale geleentheid om konkrete planne te bied om die Vrystaat weer op te bou, gemis. Die premier se verbeeldinglose toespraak spreek nie die probleme van die provinsie aan nie. Die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swarigheid vir SA gesondheid na verkiesing van omstrede voorsitter Dr. Dhlomo wat verantwoordelik is vir die verval van KwaZulu-Natal se gesondheidsdienste
Die VF Plus sien swarigheid voorlê vir die land se gesondheidsituasie nadat dr. Sibongiseni Dhlomo, voormalige LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, tydens die eerste portefeuljekomitee-vergadering vir gesondheid in die parlement, tot komiteevoorsitter verkies is. Dr. Dhlomo se vertrek uit KwaZulu-Natal as LUR vroeër vanjaar, is deur opposisiepartye verwelkom. Hy het in sy amp as LUR..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA President Cyril Ramaphosa raak die kluts kwyt na hy verklaar dat blanke bevolking uitlanders was met Jan van Riebeeck se koms, en dat blankes grond van swartes gesteel het
Tydens ‘n grond-eise seremonie waar twee families se grond aan hulle terug gegee is, het die president van die land weer verval in tipiese Afrika onkunde. Volgens Ramaphosa is uitlanders(blankes) toe hulle in Suid Afrika aangekom het, met ope arms ontvang. Die Blankes, is voorsien van voedsel, vriendskap en grond maar dit was glo nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gruweldade en plaasmoorde in SA: Bekende Europarlementslid skep bewustheid dat reënboognasie in bloedige chaos verval het
Na haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”. Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die VF+ (Vryheidsfront Plus) en TLU SA (Transvaalse Landbou Unie van Suid-Afrika) samesprekings gevoer. Volgens Atkinson is die Europarlementêre groep, Europa van Nasies en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Janice Atkinson van die Europa van Nasies en Vryheid (ENV) raak betrokke en sê dis ‘n bloedbad in Suid Afrika
Ná haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”. Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus en TLU SA samesprekings gevoer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
E-Tol stelsel ‘n mislukking – soos vele ander ANC projekte
Soos vele ander projekte van die ANC-regering het die e-tol stelsel ook klaaglik misluk.
Die premier van Sentraal Transvaal, David Makhura, het erken dat die stelsel gedoem is en dat dit ‘n las plaas op die inwoners van die gebied. Hy wil nou met Ramaphosa gesels oor ‘n alternatiewe plan waardeur befondsing verkry kan word vir die onderhoud en uitbreiding van paaie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril Ramaphosa oor Regstellende Aksie: “Wit mense, veral wit mans, domineer steeds die senior posisies in die ekonomie”
Die VF Plus wil hê die publiek moet hul stories deel oor hoe die beleid van Affirmative Action teen hulle diskrimineer op grond van hul velkleur, sê Tammy Wessels, Jeugleier van dié party.
In sy repliek op die debat oor die staatsrede, het pres. Cyril Ramaphosa gesê: “Wit mense, veral wit mans, domineer steeds die senior posisies in die ekonomie.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van Kuruman se krag glo onwettig afgesny
Inwoners van Kuruman wie se elektrisiteit glo weens wanbetaling deur die Ga-Segonyana-munisipaliteit afgesny is, word na bewering onwettig te na gekom. Boonop word belasting op toegevoegde waarde (BTW) glo ook onwettig op munisipale belasting gehef. So sê Wynand Boshoff, Noord-Kaapse voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Boshoff het Woensdag ‘n brief by die LUR van samewerkende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lede van kabinet druip en kry rommelstatus
Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog redelik goed laat lyk. Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.