Die SA Lugdiens gaan waarskynlik baie geld verloor weens wanbetaling en dispute deur die regering van Zimbabwe. Volgens die jongste inligting sal Zimbabwe bereid wees om slegs 5% van die R880 miljoen te betaal wat SAL beweer die Zimbabwe regering verskuldig is. Die bedrag is glo verskuldig vir kaartjie verkope, maar die Zimbabwe Reserwe Bank..
Continue reading…
Regering van Zimbabwe skuld SAL R880 miljoen
Enjoyed this post? Share it!
Zuma word gebrandmerk as wanbetaler, skuld R12,517 vir onbetaalde skoolfondse, hy moet maar aansoek doen om subsidie
Dit is nie net die agterstallige paaiemente van die Nkandla verband wat van Zuma ’n wanbetaler maak nie, maar ook die wanbetaling van sy kinders se skoolgeld besorg hom die titel. Die likwidateurs van die bankrot verklaarde VBS Bank hoop nou om hulle geld te kry deur die Nkandla eenheid op te veil, maar dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Parasitale SBE, Prasa ook bankrot? – Eskom dreig om kragtoevoer van treine af te sny weens wanbetaling
Die afgelope week moes die ANC se president, Cyril Ramaphosa ingryp sodat Eskom nie die Passasiers Spoor Agentskap van SA (Prasa) se kragtoevoer afsny nie. Die kragtoevoer sou afgesny word indien die president nie ingegryp het nie, en sou Prasa se kragtoevoer vir elektries aangedrewe treine afgesny word wat die spoor netwerk tot algehele stilstand..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag – kultuur van nie-betaling het nou ʼn nalatenskap van die ANC-struggle geword
Luidens ʼn verslag van die Gautengse departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) wat aan die Gauteng-wetgewer se CoGTA-komitee voorgelê is, skuld Soweto Eskom meer as R17 miljard wat die helfte van die land se skuld aan Eskom beloop. Die inligting het verlede maand aan die lig gekom toe ‘n woordvoerder van die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom se finansiële posisie kommerwekkend – munisipale skuld steek reeds R20 miljard-kerf verby
Eskom bly in diep geldelike moeilikheid terwyl hy die miljarde rand probeer terugkry wat hy verloor het deur korrupsie, asook wanbetaling deur verbruikers, groot klante en munisipaliteite, het Jabu Mabuza, Eskom se raadsvoorsitter en waarnemende uitvoerende hoof, Woensdag aan parlementslede gesê. Mabuza het Eskom se jaarverslag met sy geouditeerde finansiële state aan die parlementêre portefeuljekomitee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-beheerde Victor Khanye munisipaliteit skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat R46 miljoen aan elektrisiteit – inwoners dring aan om te weet wie steel dan al die geld
“Ons almal betaal gereeld ons munisipale rekeninge, wie steel dan al die geld”, is die vraag wat inwoners van Delmas en omgewing nou vra nadat dit bekend geword het dat miljoene rand agterstallig is op water en elektrisiteit. Die Victor Khanye munisipaliteit, wat Delmas insluit, skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hierdie word wyd bestempel as ‘n spieëlbeeld van wat die ANC nou werklik is – Die regerende ANC-party is nog steeds webblad loos en skuld ’n uitermatige bedrag van R32,5 miljoen vir onbetaalde rekenings
Die ANC se webblad www.anc.org.za is sedert September nie meer aanlyn nie aangesien die diensverskaffers en ontwikkelaars van die webblad ‘n eis ingestel het van R32,5 miljoen vir onbetaalde rekenings vir die ontwikkeling en instandhouding van die webblad. Unwembi Communications het nou die ANC hof toe geneem om die skuld te herwin. Vrae het ontstaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jan Publiek moet nou aan korste ent trek nadat 10 Munisipaliteite opgeskroef word oor wanbetaling
Inwoners in tien munisipale gebiede in vyf provinsies se krag gaan moontlik aan die einde van die maand by tye afgesit word. As die munisipaliteit die bedrag nie binne 30 dae betaal nie, mag Eskom die krag afsny 14 dae nadat ’n geskrewe kennisgewing uitgereik is. Eskom het ’n verklaring uitgestuur dat die betrokke munisipaliteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen in Emfuleni distrik na Bidvest beslag gelê het op munsipale voertuie
Die munisipaliteit van Emfuleni beleef verdere probleme, hierdie keer met voertuie wat op bruikhuur geneem is en paaiemente wat agterstallig geraak het. Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen, die brandweer sal op emmers moet staatmaak, want daar is op voertuie van verkeer, brandweer, water en sanitasie asook die elektrisiteits afdeling beslag gelê. Die munisipaliteit wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kritieke Misdaad Intelligensie stelsels onder bedreiging van afsluitings
Twee afsonderlike verskaffers het gedreig om kritiese IT-stelsels af te skakel by die polisie se misdaad-intelligensie-afdeling, wat die land se sekuriteit in gevaar stel.
Ons het bevestig dat beide I-View Integrated Systems wat die Daedalus-enkripsiediens en Ondersoekende Sagteware Oplossings (ISS) bedryf, wat die VA-Amis-eie oplossing bestuur, gedreig het om hul stelsels oor vermeende geen betaling af te skakel
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus: Burgemeesters moet persoonlik opdok
Die tyd het aangebreek dat burgemeesters en munisipale bestuurders se salarisse opgeskort word by munisipaliteite waar water en ander dienste gesny word weens die nie-betaling daarvan, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê dit is totaal onbillik teenoor inwoners wat gereeld vir hul water en dienste betaal, om gestraf te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ESKOM begin weer met hulle Beurtkrag, dit begin binnekort vir Vrystaatse dorpe
Eskom het kennis van moontlike beurtkrag aan verskeie Vrystaatse munisipaliteite gegee. Dit volg op munisipaliteite se wanbetaling van rekenings, en die feit dat hulle nie afbetalingsooreenkomste nakom nie. Indien die munisipaliteite nie dadelik aksie neem nie, sal beurtkrag op 27 September begin. Die munisipaliteite wat geraak word, is Moqhaka (Kroonstad, Steynsrus, Viljoenskroon, Vierfontein), Masilonyana (Theunissen,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.