Ses gewapende plaasaanvallers het ‘n boer se werkers gebruik om hom en sy vrou uit die huis te lok in die vroeë oggendure in Noordwes. Die ses gewapende aanvallers het die werkers oorval, aangerand en vasgebind. Een van die werkers was forseer om die boer te bel, en ‘n lokval op te stel met die storie dat een van hulle siek is en dadelik hulp nodig het. Op hierdie manier is Gert en Elna Botha, uit hul huis gelok. Nodeloos om te se, het die aanvallers op die egpaar se voertuig losgebrand, die oomblik toe hulle by die werkers stilgehou het.
Ses Gewapende Plaasaanvallers Dwing Werkers om Boer en Vrou uit Huis te Lok, om op Hulle te Skiet!
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regime se Afrika Tyd met die Inentingsveldtog kan Lewensduur Wees
Die stadige vordering in Suid-Afrika met die koronavirus-inentingsveldtog maak dit duidelik dat dit duisende mense se lewens in gevaar stel, nie dat daar enigiets anders oor die hele Covid-19 pandemie in SA is, wat nie mense se lewens en inkomste in gevaar gestel het nie…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Blanke Druiweboer Help Plaaswerkers om Voorspoedige Druiweplaas met BSEB te Vernietig – Kommunisme Verorber die Goue Gans!
SUURDRUIWE: ‘n Voorspoedige druiweplaas wat eens 30,000 – 40,000 bokse uitvoerdruiwe geproduseer het, lê nou in totale ruïnes nadat die eienaar, Pieter Naude van die Denau-boerdery in De Doorns, die prima druifplaas Alpha, oorgegee het aan 250 van sy werkers, in ‘n werkerstrust (kommunistiese kollektiewe boerdery) in 2010. Mnr. Naude het toe ook 2 bestuurders vir die boerdery opgelei, en vir die eerste vyf jaar het mnr. Naude se besigheid ook die boeke van Alpha plaas gedoen. Wat het hierdie boer gedink? Het hy regtig geglo dat kommunisme kan werk, of is dit net pure hebsug, want die Wes-Kaapse provinsiale regering het die eerste twee jaar die algehele koste van Alpha-boerdery gedra. Dit is R 2 miljoen wat hulle gratis gekry het, maar soos ons nou al behoort te weet, al die gratis dinge wat kommuniste belowe, is nooit regtig gratis nie, en kom met baie streng toutjies!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Witkruis Monument Aan Vermoorde Boere Afgebrand (“Necklaced”) en as Haat Simbool Geteiken deur Radikale #MadibengFM Aanbieder!
#TurningWhiteIntoBlack – Die skender van die witkruis gedenkteken vir #Plaasmoorde is in die video geïdentifiseer as die ekstremistiese Madibeng FM 105.3FM aanbieder Nick Motloung. Omdat hy weet dat swart mense in SA niks verkeerd kan doen nie, het hy selfs sy vieslike optrede aan die plaaslike koerant Kormorant bevestig, en erken dat dit hy is wat die wit houtkruis, wat opgerig is om mense wat op plase vermoor is te vereer, aan die brand gesteek het op die R511 in Brits, deur ‘n brandende band daarop sit. Die band is doelbewus gebruik, nie net want dit was die wapen keuse vir Winnie Mandela om swart mense lewendig te verbrand wat ook nie ekstremiste word nie, maar ook om die witkruis swart te maak, soos in die video genoem is!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Volgens deskundiges sit Telkom met ongeveer 4,500 oortollige personeel wat glo direkte invloed het op winsgewendheid van entiteit
Die regering as Telkom se grootste aandeelhouer het gevra vir ’n dringende vergadering om die maatskappy se plan vir die aflegging van duisende oortollige werkers te bespreek. Telkom het vroeër verlede week aangekondig dat hy van voorneme is om sowat 3,000 werkers af te lê wat ’n vyfde van sy totale werkerskorps is. Die Departement..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R23 miljoen vir Telkom se uitvoerende hoof, 100 miljoen aan uitvoerende span maar 3000 werknemers word afgelê weens tekort aan finansies
Die vakbond Solidariteit het ‘n aanval op Telkom geloods omdat hy beplan het om 3000 werknemers af te dank nadat hy sy uitvoerende span meer as R100 miljoen betaal het. Telkom het onlangs aangekondig dat hy van plan is om tot 3000 poste regoor die maatskappy te besnoei en het briewe oor die Artikel 189-proses..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Al is u die president van SA, is u nie bo die wet nie! – Ramaphosa staar moontlike optrede in die arbeidshof in die gesig weens die aflegging van plaaspersoneel
Die ANC se president is nie bo die wet nie en die ontslag van 22 van sy 46 plaaswerkers kan hom in die arbeidshof laat beland. Cyril Ramaphosa het die plaaswerkers in sy diens ontslaan en die verskoning gebruik dat dit ‘n besigheidsbesluit was omdat bek-en-klouseer sy veekudde bedreig. Niemand kon nog verduidelik wat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Duur fout begaan weens onbevoegdheid – munisipaliteit betaal twee keer R18 miljoen aan salarisse, maar werkers weier om dit terug te gee
‘N Mpumalanga-munisipaliteit met kontantvloei probleme, sit tans in ’n diep penarie om ongeveer R18 miljoen se salarisse te verhaal wat verlede maand twee keer aan sy werknemers betaal is. ‘n Fout begaan deur amptenare in die finansieringsafdeling van die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit het veroorsaak dat werkers hul salarisse op die 15de in plaas van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n SEB sink – 3000 werknemers moontlik sonder werk na spandabelrige verkwisting van ANC-kaders
Soos byna alle ander staats entiteite, wil dit lyk of Prasa ook besig is om te tuimel, en die moontlikheid bestaan dat 3,000 sekuriteit werkers afgelê gaan word om die boeke te laat klop. Prasaa moes talle sekuriteit kontrakte kanselleer, wat opgevolg is met die kanselleer van verskeie kontrakte vir instandhouding en herstelwerk. Met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
13,8 miljoen mense in SA oorleef met minder as R19 per dag, dit volgens die indeks vir huishoudelike bekostigbaarheid van 2019
Volgens die jongste huishoudelike bekostigbaarheidsindeks wat deur die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group (PMBEJD) opgestel is, leef meer as die helfte van die bevolking van SA met minder as R41 per dag. Die indeks vir huishoudelike bekostigbaarheid in September 2019 toon dat meer as die helfte van die bevolking met minder as R1 230..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupte amptenare van NSFAS steel studente se geld en beroof jong Suid-Afrikaners van hul geleenthede op ’n beter lewe
Drie werkers van die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand (NSFAS) is Woensdag in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog. Volgens dr. Randall Carolissen, NSFAS se uitvoerende administrateur, is hulle almal verbonde aan die Wynberg-kantoor in Kaapstad en het glo studentetoelae in hul eie bankrekeninge inbetaal. Carolissen het gesê die drie het glo betaling by aansoekers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Afrika Manier! Onwettige stakende werknemers van Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit saai verwoesting tydens dispuut oor salarisse en toekennings
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit sê dat sy werknemers, wat in verskillende afdelings en kantoorgeboue in Vanderbijlpark werk, gister gewelddadig van hul werkstasies weggejaag was deur mede-stakende werknemers, of algemene werkers. Emfuleni het gesê dat die staking die verskaffing van dienste aan inwoners en nie-stakende werkers versteur. Hy sê ook dat die algemene werkers sedert die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.