Gevalle vir Kontant? Suid-Afrika rapporteur die 4de meeste daaglikse nuwe COVID19 gevalle (kaart hieronder), vir agt opeenvolgende dae, wat daartoe bygedra het dat SA nou die 5de mees besmette land wêreldwyd is, erger as baie lande met ‘n groter bevolking en wat minder ontwikkeld as SA is, soos Indonesië, Pakistan, Nigerië, Bangladesh, Mexiko, ens. Nog merkwaardiger is dat 4 van die top 5 mees besmette lande BRICs lande is – al die BRICs lande is in die top 5 behalwe China, waar die virus begin het! Toeval? Al is China die mees bevolkte land in die wêreld? Het die toegang en invloed wat Chinese burgers in BRICs lande het, die virus help versprei? Of verklaar die feit dat Suid-Afrika en Indië Biljoen dollar lenings van die BRICs ontwikkelingsbank ontvang het, die hoë syfers?
Continue reading…
SA 5de Meeste Covid19 Gevalle! Al die BRICs Lande in Top 5 Behalwe China? SA en Indië Ontvang USD 1 Miljard Lening van BRICs Bank (China)!
Enjoyed this post? Share it!
“Ramaphosa is Die Baster” – Sal VBS Arrestasies EFF Vernietig? ANC en EFF Marxiste Geniet Gesteelde Kapitalistiese Luukshede Sonder Aanspreeklikheid!
Indien U gehoop het dat na die inhegtenisneming van agt amptenare in die VBS Bank stroping, dat uiteindelik die rassistiese grootbek van Malema en die boelie Shivambu se dag sou kom, danksy hul noue bande met die geplunderde 2 Miljard rand, dan het jy nie aandag geskenk nie. SA word bestuur deur ‘n korrupte regime, en korrupsie kan slegs bestaan waar daar geen aanspreeklikheid is nie, en waar ontkenning tot die uiterste aanvaar word. Ondanks datums en liggings op sy Twitter-roete, wat sy gebruik en onttrekkings met sy Mahuna bankkaart weerspieël, ontken Malema nog steeds dat hy enigiets weet! U kan seker wees dat Malema se grootbek nou erger gaan raas as om Ramaphosa ‘n baster te noem, vermoedelik omdat hy nie Malema uit hierdie gemors gered het nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Ons Moslems is die Nuwe Swartes van Amerika!” – Swartes Word Gebreinspoel om Blankes Aan te Val vir Islam se Wêreldwye Jihad!
BLM is tans gewilder as die Republikeinse en Demokratiese partye in Amerika! Terwyl wit Suid-Afrikaners gewoond is aan die rassekaart en vir als aangeval en beskuldig te word, het die skielike opvlam in die “afrikanisering” van die VSA (en Europa) Amerikaners verras, al is dit verkiesingsjaar. Wie betaal nou vir hierdie rasse oorlog en wie stook dit? Dit is duidelik vir selfs die mees ongeïnteresseerde waarnemer dat iets aan die gang is. Die afgelope paar jaar het die goed gefinansierde “anti-rassisme” veldtog so militant en aggressief geword, dat dit nou die toonbeeld van strukturele en sistemiese rassisme self is! Tog word dit beskerm en verder en verder links gestoot, en nou kom die Raad van Islamitiese Amerikaanse Betrekkinge (CAIR) openlik uit en erken dat hulle die beweging van Black Lives Matter gekaap het! Dit is dalk nie ‘n skok vir die ingeligtes nie, want ons weet reeds dat die Moslem Broederskap in Europa die ‘anti-rassisme’ beweging en antifa baie befonds het. Gebruik Moslems in Suid-Afrika ook, in die geheim, swartes om blankes aan te val?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Polisie Drie Keer Meer Dodelik as Amerikaanse Polisie! Black Lives Don’t Matter vir Swart ANC Regering met ‘n Rekord wat Erger is as Apartheid!
#BlackLivesDoNotMatter Swart lewens maak nie saak vir ANC nie: Die dodelike polisie-brutaliteit van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is meer as drie keer erger as dié van die Amerikaanse polisiemag, wat tans soveel polities korrekte verontwaardiging in die hoofstroom veroorsaak. Inderdaad, SA het ‘n polisie-rekord wat nie net ‘n verleentheid is nie, maar ook ‘n skande is en baie erger is as enige in die apartheidsera. In werklikheid word dieselfde hoeveelheid mense (meestal swart) jaarliks onder die ANC-bewind in SA vermoor, as wat in meer as 40 jaar van die apartheidsregering vermoor was! Maak swart lewens regtig saak in SA onder ANC?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Misbruik #Covid19SA om Planne om “Privaatsektor te Dissiplineer”, Pensioene te Nasionaliseer en Sentrale Bank Reserwes te Plunder, te Regverdig in “Radikale Transformasie”!
DIE STAATSKAPING OM ALLE KAPINGS TE BEËINDIG: Getrou aan hul woord gebruik ANC se Ramaphosa en Nkosazana Dlamini Zuma (NDZ) die uitgebreide CCP-virus inperking, as ‘n dekmantel om wysigings aan die Pensioenwet voor te stel om pensioene te plunder vir massiewe herverdeling en tender -bedrog op ‘n skaal wat nog nooit tevore gesien is nie! Né Cyril? Ons moes geweet het. Die ANC kom vir U pensioene met hul beloofde radikale transformasie, wat die land in ‘n volledig kommunistiese, totalitêre en fascistiese swart supremacistiese Afrikaland sal verander. Kortom, hulle gooi nog meer hout onder die pot waarin hulle die wit minderheid paddas stadig kook. Baie, baie hout.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#WhiteLivesMatterToo Blankes Gekap, Gesteek, Verkrag, Gemartel en Vermoor deur Swartes in SA in Dieselfde Week as #GeorgeFloyd Propaganda! Hoofstroom Media Doodstil!
HET BLANKE LEWENS NOG ENIGE WAARDE? Maak feite selfs saak? In net EEN week in net EEN dorp, Bethlehem, is die volgende swart-op-wit geweldsmisdade uitgevoer: ‘n Bejaarde wit egpaar is geweldadig gekap met ‘n panga in hul huis! ‘n Bejaarde blanke vrou is in haar nek gesteek tydens ‘n huisbesetting! 86-jarige blanke vrou verkrag tydens huisinval! U kan seker wees dat U NIE dieselfde misdade sal vind met omgekeerde rasse nie! Terwyl die hoofstroommedia in Suid-Afrika nooit die ras van slagoffers of misdadigers noem nie, is hulle nou vinnig en skynheilig om by die George Floyd valse “anti-rassisme” veldtog aan te sluit!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Covid19 Tenders Skep Kits Miljoenêrs Wanneer ANC Swart Elites Voortgaan met Plunder! PPE Tender Koop VYF Luukse Motors!
#TheAfricanWay ‘n Betwiste tender van 120 Miljoen rand vir PPE-toerusting het soveel wins gemaak dat ‘n sekere goed verbonde persoon binne die ANC-geledere, ‘n Hamilton Ndlovu, VYF splinternuwe luukse motors kon koop!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#GangsterState ANC Kiesers is Verraaiers vir hul Beloning van Institusionele en Strukturele Korrupsie en Diefstal van die Belastingbetaler!
Die ANC bandiete word letterlik toegelaat om nie net direk van U die belastingbetaler te steel nie, maar ook geld te druk en sodoende van U kinders en kleinkinders te steel! Daar is egter net een persoon wat die grootskaalse plundering kan stop, die ANC-kieser kan dit keer, maar daar is geen aanduiding dat hulle ooit dit sal doen nie, omdat hulle verlei word deur ‘n konstante stroom wit haat. ANC-kiesers beloon en keur hierdie blatante diefstal en bedrog goed, keer op keer, wat Suid-Afrika se infrastruktuur, geloofwaardigheid, internasionale kredietwaardigheid en die vermoë om die burgers te dien, vernietig. Hierdie opsetlike en bewuste vernietiging van SA maak ANC-kiesers verraaiers van die nasie, vir hul deel in die vernietiging daarvan. Byvoorbeeld, die vergete tender van Mafioso Magashule van R230 Miljoen net om asbesdakke te tel, gee insig in hoe die Vrystaat geplunder is, maar Ace Magashule is nou beloon deur tot sekretaris-generaal van die ANC bevorder te word! ANC-kiesers is inderdaad verraaiers van hul medeburgers.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#GangsterFreeState OG-verslag Wys Ace Magashule se Nalatenskap Laat Vrystaat en Bloemfontein Steier! Bankrot, Onder Administrasie en Wonder Nog Steeds Wat, of Eerder, WIE, Hulle Getref Het!
#AfricansNormalizingCrime – Magashule se Mafia-netwerk het Bloemfontein en die Vrystaat tot niet gemaak. Die verslag van die Ouditeur-Generaal (AG) vir die boekjaar 2018/19, wat soos ‘n misdaadroman lees, het bevind dat die Bloemfonteinse Metro R2 BILJOEN gemors het op korrupsie en R 268 miljoen meer spandeer het as wat dit verdien het, en dat dit krediteure R135 miljoen meer skuld as wat die bates werd is. Maar blykbaar is alles in orde, want ANC staan voor Africans Normalising Crime.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Kakfontein: Swartes Laat Die Rioolpomp Gesteel Word, Maar Vervang Dit Nie Omdat Hulle Self te Besig is om te Steel, en Leef dan in die Sh*thole Wat Hulle Skep!
# TheAfricanWay laat toe dat iets so alledaags, tog noodsaaklik soos ‘n rioolpomp, van die plaaslike rioolwaterbehandelingsaanleg gesteel word, en in plaas daarvan om dit te vervang, word rou rioolwater in die veld gepomp, wat ‘n groot stink veroorsaak, ‘n gesondheidsrisiko inhou, lyk vreeslik en suip deur na grondwater, wat benodig word deur plaaslike boere wat boorgate moet boor om water aan hul diere te gee.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime is Piesangrepubliek Despote: Ongebruikte Kaal Grond in Klerksdorp Word Gebruik om R556 Miljoen van Staatspensioenfonds te Plunder! Die Feite:
Ons kan net nie die ANC-regime, wat die Suid-Afrikaanse regeringsinstellings gekaap het, keer om hulle as persoonlike kitmasjiene te gebruik en die land te bestuur soos Afrika-despote nie. Die kaping en plunder, die beroemde #AfricanWay, sit net te diep. Ramaphosa sit al ‘n paar maande op die bevindings van die Mpati-kommissie, terwyl die PIC, wat die pensioenfonds vir staatswerknemers (GEPF) bestuur, 28 keer die lopende koers betaal het vir ‘n stuk kaal grond wat deur ‘n bedrieglike Klerksdorp-ontwikkelaar, Isago @ N12 Development, gekoop is vir slegs R20 miljoen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#DieSwartVyeBlaar om Korrupsie te Verskoon, Swart Onbevoegdheid te Verberg en SOE’s te Stroop! Hoe Nontsasa Memela “transformasie” gebruik het om SAL te plunder!
Toe Zuma sê “korrupsie” is ‘n Europese woord, het hy bedoel dat korrupsie self in die Afrika-kultuur normaal is; maar dit is net die Europeërs wat kies om dit ‘n slegte ding te maak. By SAL, soos oral elders, het hulle dit op #DieAfrikaManier gedoen. Die waarheid is dat grootskaalse korrupsie by die SAL voor die Zondo-kommissie onthul is. Dit wil voorkom da as daar ‘n swart man of vrou in beheer van enigiets was, diefstal, bedrog en korrupsie teenwoordig was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.