Die omstrede projek van die sogenaamde werkskepping met ’n suiwelboerdery net buite die Vrystaatse dorp Vrede, se openbare verhoor het begin met die Openbare Beskermer op die voorpunt. Na wat verneem word, het die OB ’n lang lys van name wat glo kan getuig van “hoeveel hulle verloor het” met die projek waarby die Gupta..
Continue reading…
“Vrede Melkplaas” verhoor begin – Ace Magashule, was op die voorpunt met die besluite aangaande die projek
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede ANC Premier, Ace Magashula asook Duduzane Zuma het elk R1 miljoen maandeliks ontvang van Tony Gupta as omkoopgeld
Ace Magashula, die voormalige premier van die Vrystaat het maandeliks R1 miljoen ontvang in harde kontant van Tony Gupta. Die openbaring is gemaak deur ’n getuie wat verlede week voor die Zondo kommissie verskyn het, en het bygevoeg dat Duduzane Zuma, die seun van Jacob, ook maandeliks R1 miljoen gekry het. Die bewerings is gemaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Mynwese is destyds afgedank deur ANC-regime sodat Gupta kandidaat die pos kan vul om korrupsie en staatskaping moontlik te maak in Eskom geledere
Die Guptas is gehelp om die Optimum myn te koop deur ‘n vooraf-betaling van R659 miljoen deur Eskom, aldus Clinton Ephron, vorige hoof van Glencore. Eskom se vingers was nog verder in die onderhandelinge deurdat hul Optimum Coal beboet het met R2,1 miljard vir sogenaamde verskaffing van lae-graad steenkool. Dit het Optimum Coal verplig om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Pay Back the Money – Gupta broers skuld Sun City nog steeds geld na uitspattige troue van 6 jaar gelede – onduidelik hoeveel geld uitstaande is van die geskatte R100 miljoen troue
Die Gupta gebroeders skuld na ses jaar nog steeds geld aan Sun City vir die grootse troue van die eeu. Sun City woordvoerder Zoleka Skweyiya sê egter dat dit nie so ‘n groot bedrag is as wat daar in die media van gemaak word nie. Dit is onduidelik hoeveel geld uitstaande is van die geskatte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lede van parlement beskuldig Eskom dat hy SA gyselaar hou en geld probeer afdwing van die belastingbetalers wat reeds gebuk gaan onder swaar skuldlas van ANC regering
Zukiswa Rantho, wat die parlementêre ondersoek rondom Eskom se probleme gelei het, het die vorige baas van Eskom, Matshelo Koko, in die parlement uitgemaak as ‘n “dienaar” van die Gupta’s. Sy het hom uitgewys as ‘n leuenaar en ‘n moontlike krimineel. Verskeie sprekers in die parlement het weereens daarop gewys dat Eskom die land gyselaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aardjie na sy vaartjie – Duduzane Zuma, die seun van die mees korrupste president ooit in SA se geskiedenis, is dalk skotvry van korrupsie klagtes – Lyk my ons het nog ’n korrupsie skandaal ophande?
Dit blyk asof die klagtes van korrupsie teen Duduzane Zuma deur die Nasionale Vervolgingsgesag voorlopig terug getrek gaan word. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sal na verwagting Donderdag korrupsie-aanklagte teen die voormalige president, Jacob Zuma se seun, Duduzane, in die Gegewe Kommersiële Misdaadhof voorwaardelik terug trek. Duduzane Zuma se prokureurs het geweier om kommentaar te lewer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Het jy beleggings in die firma KPMG, wel hulle gee miljoene terug
Die ouditeursfirma KPMG het R47 miljoen van die sogenaamde Gupta fooie terug gegee wat onder 52 burgerlike organisasie verdeel sal word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal
Die wapen vervaardiger Denel kon nie sy senior bestuurslede se volle salaris betaal aan die einde van September nie. Denel benodig glo dringend befondsing en finansiële bystand en sal seker weer deur tesourie gehelp word met belasting geld om voort te gaan. Die invloed van Zuma en die Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Standerdbank is gedreig dat hulle lisensie gaan verloor indien hulle Gupta’s se bankrekening sou sluit
Ian Sinton van Standard Bank het voor die Zondo kommissie getuig hoe die destydse minister van minerale sake, Mosebenzi Zwane, die bank versoek het om nie die Gupta rekenings te sluit nie, waarop die minister daarop gewys is dat die bank nie die wette kan oortree nie. Zwane se antwoord was dat hy die wet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Valke se naam in gedrang nadat belangrike inligting aangaande Gupta’s uitlek
Daar is ‘n jakkals los onder die Valke nadat Mcebisi Jonas in sy verklaring voor die Nugent kommissie gesê het dat ’n senior Valke beampte gepoog het om ‘n klag te wat hy teen die Guptas gelê het, terug te trek. Die hoof van die Valke, luit.-genl. Godfrey Lebeya, sê dat die eenheid onverpoos werk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Valke hoof onder kruisverhoor oor staatskaping – waarom kan regering nie so toegwyd wees oor plaasmoorde?
Die Valke se hoof, generaal Godfrey Lebeya (foto), moes bontstaan terwyl hy voor die polisie se parlementêre komitee verskyn het. Die skynbare traagheid oor die ondersoek rondom staatskaping is een van die redes waaroor die lede gefrustreerd is. Die onvermoë om die Guptas terug te kry in die land het ook kole op sy hoof..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die appel val nie vêr van die boom – Zuma jnr. verskyn vandag in hof
Duduzane Zuma (foto), seun van Jacob Zuma, moet vandag in die Johannesburgse hof vir gespesialiseerde kommersiële misdade verskyn waar hy aanklagte van korrupsie in die gesig staar. Sy rol in die beweerde omkopery van adjunkminister Mcebisi Jonas sal in die kollig kom. Jonas is glo die pos van minister van finansies aangebied sowel as ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.