Die Suid-Afrikaanse bevolking het gestyg tot 58,8 miljoen vanaf 2018 se 57. 9 miljoen word getoon deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) Statistikus-generaal Risenga Maluleke. Die statistieke is vervat in die bevolkingsramingsverslag vir die middeljaar van 2019 wat Maandag vrygestel is. Van die 58,8 miljoen is 51% vroulik terwyl 49% manlik is. Maluleke het gesê geboortes bly..
Continue reading…
Swart bevolkinggroepe in SA is in die meerderheid en beslaan ongeveer 81% van die totale bevolking
Enjoyed this post? Share it!
NASPERS: Verkoop Familie, Volk En Vaderland Vir Hoer Salarisse. Globalisme en Die Swart “Massamark” is ‘n Geldkooi vir NASPERS se Direksie
Globalistiese Multinasionale maatskappye soos Lego, Sony, Rolex en Walt Disney streef almal na bewering met eerlikheid en integriteit en staan dus vir dinge wat hulle dink vir mense regoor die wêreld van belang is, wat beteken dat hulle inklusiwiteit, volhoubaarheid in die omgewing en opvoeding probeer bevorder. Dinge wat die massa media uitmaak as “moreel”…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Zuma spot sy kritici op dansende video waar hy sing: “Zuma moet val, Zuma moet val!”
‘N Videoklip van oudpres. Jacob Zuma wat sy kritici dansend bespot het, is op Sondagmiddag op sosiale netwerk platform Twitter geplaas. Geklee in ‘n swart pak en wit hemp, word ‘n laggende Zuma gesien terwyl sy sing: “Zuma moet val! Zuma moet val!” Die tweet is Sondagoggend net voor middagete geplaas, ‘n dag voor hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
En die slaag syfer is 30%… Dit is eintlik lagwekkend maar ter selfde tyd skokkend
Hoop almal se TV lisensie is opdatum om margarine te koop. Dan praat ons nie eens van “That’s why this is my Spar” se lieflike bewoording van aartappels nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Net jammer die ANC-regime steek ’n stokkie daarvoor! – Bankrot Eskom wil nou ewe skielik optree deur kragverskaffing te staak aan plakkerskampe wat kraglyne saboteer om gratis krag te tap
Eskom sê in ’n verklaring dat hy besluit het om in die toekoms nie die krag te voorsien aan gebiede wat herhaaldelik onderbrekings het weens lyn verbindings wat gesaboteer word, en meters wat met ander verbindings omseil word nie. Lyn verbindings veroorsaak kragonderbrekings wanneer onwettige krag aftappings gedoen word, en Eskom werkers word dikwels verjaag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ekonomiese groei en behuising in Suid-Afrika hou nie tred met bevolkingsaanwas – Die behuisingstekort is ʼn ramp wat op Suid-Afrika afstuur
Almal in Suid-Afrika verdien menswaardigheid, ʼn leefbare woonplek en kos op die tafel. Die waarheid is egter dat die land se ekonomiese groeikoers van minder as 1% nie tred hou met die snelle bevolkingsaanwas van 1,5% nie en tot dit nie verander nie, sal daar werkloosheid en armoede wees. Aan die ander kant is daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LEER JOU KIND OOK DIE SNOT? WEET JY WAT IN JOU KIND SE KURRIKULUM AANGAAN?
Dis die snert wat in die regering se geskiedenis boeke aan graad 7 leerders geleer word. Nou het die Voortrekkers/Boere sommer swart kinders gesteel om as slawe te gebruik. Die is een van talle goeie redes hoekom Boere kinders hul eie Boere geskiedenis boeke nodig het. Bl. 192 van Graad 7 Sosiale Wetenskappe handboek uitgegee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Net ‘n paar humanistiese liberale wittes glo nog dat DA ‘n verskil kan maak almal anders weet dit is te laat , almal weet die ANC en die EFF is die hede en die toekoms van Suid-Afrika
Vir 25 jaar skree “fanatieke aktiviste” oor die Afrikanisering van Suid Afrika a la Zimbabwe, Kenia, Zambië en Uhuru. Vir 25 jaar loop vier miljoen wittes met oogklappe en hoop die “Nuwe Suid Afrika” gaan uitwerk. Wel, dit is hier. Net ‘n paar humanistiese liberale wittes glo nog die DA kan ‘n verskil maak. Almal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
16 Junie:Swartes herdenk die dag as Jeugdag terwyl Afrikaners dit bestempel as die dag waarop die Engelse se “genocide” op die Boerevolk begin het
Die swartes onthou dié dag – wat hulle Jeugdag noem – as die dag waarop onluspolisie sowat 60 plunderende swart jeugdiges in Johannesburg doodgeskiet het. Maar vir die Afrikaners is 16 Junie die dag wat die Engelse se “genocide” op die Boerevolk begin het. Die Engelse wou ons volk totaal uitwis, en het 40 000..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onderwys raak nou gevaarlik, streng toesig by skool na nuwe vlak geneem tydens eksamen – onnie hou toesig met vuurwapen in sy hand
Streng toesig tydens die aflê van eksamens word as belangrik beskou, maar ʼn onderwyser by die Mabusabesala Secondary School in Weltevrede in Mpumalanga het dit na ʼn hele nuwe vlak geneem toe hy ʼn graad 11-eksamen met ʼn wapen in die hand dopgehou het. ‘n Skermgreep van die video het die wenkbroue laat lig, wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Markte gee negatiewe uitspraak, daar word ‘n donker prentjie geskets ondanks die politieke euforie rondom Ramaphosa
Volgens die jongste syfers van die SA ekonomie pas deur Stats SA bekendgemaak, word ‘n negatiewe prentjie geskets ondanks die politieke euforie rondom pres. Cyril Ramaphosa en die stappe wat hy neem om korrupsie hok te slaan. Hierdie syfers toon dat in die eerste kwartaal vanjaar was die ekonomiese groeikoers laer as verwag, terwyl die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Goeie genugtig! – Hulle termyn het pas begin, maar ‘n paar LP’s slaap reeds in die parlement
Soos die inseëning van LP’s vir die land se sesde demokratiese parlement Woensdag begin het, het ‘n foto wat deur ‘n getuie geneem is, soos ‘n wilde vuur op sosiale media versprei. Dit lyk asof hierdie parlementariërs die verrigtinge baie uitputtend of net saai vind, aangesien hulle tydens die gebeure heerlik geslaap het. Met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.