Asof hy nie genoeg skade aangerig het in die land nie wil Jacob Zuma nou ‘n sang album uitbring met “struggle” liedere. Die Durbanse Parke, Rekreasie en Kultuur departement steun die onderneming en gaan Zuma bystaan met die opnames wat glo geskiedkundige waarde het. Volgens Thembinkosi Ngcobo van die parkeafdeling is Zuma ‘n talentvolle man…
Continue reading…
Zuma se sang loopbaan – gewese president van die piesang republiek wil nou ‘n sang album uitbring met “struggle” liedere
Enjoyed this post? Share it!
Slim, slimmer, skelm – Geldelike donasies vir Jacob Zuma se regskoste beland in skelms se eie sakke
Swartmense wat uitgeslape skelms is, samel glo geld in om die regskoste van Jacob Zuma te help betaal, maar sorg dat hulle die donasies in hulle eie sakke steek. Die skelms is nie net in Natal bedrywig om oningeligte mense te kul met die slenter nie, want ook in Sentraal Transvaal is dieselfde skelmstreek waargeneem…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zumpie se kosbare bate gaan dalk onder die hammer kom, maar jy mag dalk nogsteeds betaal
In ’n ondersoek wat dur onafhanklike finansiële deskundiges gedoen is, blyk dit dat Jacob Zuma ook sy welbekende Nkandla kan verloor.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Na gister se uitspraak dat Zuma sy eie regskostes moet betaal, spring daar nog ‘n vraag op, gaan hy dit kan betaal?
Finansiële kundiges is nie daarvan oortuig dat Jacob Zuma sy regskoste kan betaal nie, veral omdat die Nkandla wooneenheid as Trust onder die Zoeloe koning se beheer is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vat so ou Zumatjie! – Zuma moet nog steeds skuld van sowat R82 000 betaal op Nkandla VBS-lening al is bank gelikwideer
Oudpres. Jacob Zuma is nog elke maand verplig om stiptelik op te dok vir die huisverband wat VBS Mutual Bank vir Nkandla aan hom toegestaan het. Volgens ondersoeke wat gedoen is, en in die media verskyn het, sal die skuldlas van Jacob Zuma by die gelikwideerde VBS Mutual Bank seeds betaalbaar wees. Zuma het ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bring die suurstofmasjien, ou Jacob is besig om paniekkerig te raak en mag dalk ‘n angsaanval kry, die skelm soek steun
Die afgesette ANC president, Jacob Zuma, doen alles in sy vermoë om sy weg te baan om uit die gemors te kom, sê analiste in die land.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malusi Gigaba is uit, nou kan ons net vra wie die volgende slang gaan wees wat sy pos gaan in neem
Die beleërde minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, het sake gister in sy eie hande geneem en bedank.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gee terug wat jy gesteel het! -Hooggeregshof beslis dat Zuma “must pay back the money” vir sy regskostes
Die vol bank regters in die Hooggeregshof van Pretoria het beslis dat Jacob Zuma self moet betaal vir sy regskoste vir die sake wat na die hof geneem is oor die vorige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se beslissings. Zuma se aansoek om appèl, is verwerp en hy moet ook hierdie saak wat pas afgeloop het,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brokkie goeie nuus, Jan Allerman hoef nie vir Zuma se regskostes op te dok nie, Zumpie gaan die slag self moet hoes om die R25 miljoen bymekaar te skraap
Die Hooggeregshof in Pretoria het beveel dat die regskoste wat die staat betaal het vir Jacob Zuma se sake, sowel as die regsverteenwoordiger se inkomste uit die sake, moet terugbetaal word. Die regsverteenwoordiger van Zuma is beveel om die R25 miljoen wat hy in sy sak gesteek het, terugbetaal moet word aan die staat. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC mors meer as R75 miljard, en dan leen Cyril nog geld van uit die buite land!
Dit blyk dat die ANC regering daarin geslaag het om meer as R75 miljard te vermors met ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende transaksies.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is Nene op pad uit na sy getuienis by die Zondo-kommissie?
Dit blyk dat die ontmoetings wat minister Nene gehad het met die Guptas die einde van sy loopbaan kan beteken.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blykbaar is Zuma nie die enigste een met optel probleem – NSFAS betaal verkeerdelik R500 miljoen aan studente
Dit is nie net Jacob Zuma wat nie kan tel nie, want die Nasionale Studente Finansiële Hulp Skema het meer as R500 miljoen verkeerdelik uitbetaal aan studente. Dit beteken studente het meer geld ontvang as wat hul moes ontvang. Verder is daar bykans R303 miljoen se ongemagtigde uitgawes gedoen. Die liggaam het tans lenings uitgegee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.