Die wapen vervaardiger Denel kon nie sy senior bestuurslede se volle salaris betaal aan die einde van September nie. Denel benodig glo dringend befondsing en finansiële bystand en sal seker weer deur tesourie gehelp word met belasting geld om voort te gaan. Die invloed van Zuma en die Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite..
Continue reading…
Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal
Enjoyed this post? Share it!
Wat voer Zuma in die mou met sy geheime besoek aan Qatar?
Jacob Zuma het na verneem ‘n geheime besoek afgelê by Sjeik Tamim bin Hamad as-Thani van Qatar, en skynbaar daarmee die staat se protokol verbreek.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaanse politiek was nog nooit so interessant nie, Jacob Zuma se naam glo boaan lys van Vrystaat se parlementariërs, sal moet kyk wat gebeur met pro-Zuma en anti-Ramaphosa faksies
Die Vrystaatse lys van nominasies vir parlementariërs het die verskynsel dat Jacob Zuma nr. 1 is op die lys. Die ANC in die Vrystaat het hulself gedistansieer van die lys en dit afgemaak as fopnuus maar verskeie persone binne die party bevestig dat daar wel so ‘n lys bestaan. Die lys bevat nie Cyril Ramaphosa..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers in SA gaan moet hoes om Zuma en sy vroue lewenslank te onderhou
Die ANC het, met hulle meerderheid in die Parlement, Woensdag ‘n besluit deurgevoer dat Jacob Zuma lewenslank ‘n inflasiegekoppelde pensioen gelykstaande aan die salaris van ‘n president ontvang. Dit sluit ook ‘n mediese fonds in vir hom, sy vier vroue en al sy minderjarige kinders. Wanneer hy te sterwe kom sal elkeen van die 4..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vytjie Mentoor: Valke lede het eintlik Zuma teen vervolging te beskerm
Tydens Vytjie Mentoor (foto) se getuies voor die kommissie van ondersoek rondom Staatskaping het dit aan die lig gekom dat nog ‘n amptenaar van die Valke betrokke was om Zuma teen vervolging te beskerm. Die naam van Mandla Mtolo word genoem as die persoon wat Mentoor genader het om Zuma se naam te verwyder uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Een van Jacob Zuma se sewe skoonpa’s is besig om hom te roer oor uitstaande lobola geld
Zuma se nuutste aanhangsel, Nonkanyiso Conco, se pa, Fartescue Coco, sê dat die oudpresident nog nie die bepaalde bruidskat of lobola betaal het nie. Die 24-jarige “bruid” se broer ontken egter dat Zuma nog nie betaal het vir sy komende bruid nie. Die “ bruid” het in April geboorte geskenk maar die aankondiging van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma dank sy jare lange prokureur af – wonder hoekom?
Prokureur Michael Hulley het bekend gemaak dat Jacob Zuma hom afgedank het. Dit het klaarblyklik al drie weke gelede gebeur. Volgens Hulley hoef kliënte nie redes te verskaf as hul nie meer van ‘n prokureur se dienste gebruik maak nie. Hulley word egter beskou as Zuma se grootste vertroueling. Hulley het in 2011 Zuma se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ou Cyril staan deesdae bankvas agter Zuma
Groot vraagtekens hang oor Cyril Ramaphosa se veldtog teen korrupsie en misdaad. In ‘n onderhoud met ‘n Franse TV stasie het, het Ramaphosa gesê dat hy “volkome geloof en vertroue het dat oud-president Zuma ‘n lid van die ANC sal bly tot die laaste dag van sy lewe.” Hy sê ook die ANC is in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Land word afgebrand maar waar sit Cyril Ramaphosa??
Terwyl Suid Afrika steier onder ‘n vlaag van misdaad en anargie is die land se president saam met vier ministers in Mauritanië om ‘n Afrika Unie byeenkoms by te woon oor hoe om korrupsie in Afrika te bekamp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma faksies ondermyn Cyril Ramaphosa se gesag
Politieke ontleders meld dat Cyril Ramaphosa ‘n groot politieke terugslag beleef het nadat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC toegelaat het dat ‘n onwettige provinsiale uitvoerende komitee in die Vrystaat vergader het. In Noordwes moes hy ‘n kompromie aangaan rondom die nuwe premier se aanstelling. Intussen is daar in Natal openlike ondersteuning vir Zuma,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsamptenare en politici betrek in mediese korrupsiesaak van meer as R1,2 miljard
Twaalf staatsamptenare en politici, insluitend die vorige Gauteng LUK van gesondheid, Brian Hlongwa, tans die hoofsweep van die ANC in die Gauteng wetgewer, asook 10 privaat maatskappye is betrek in ‘n korrupsiesaak van meer as R1,2 miljard. Die Spesiale Ondersoek Eenheid het die verdoemende verslag reeds in Maart 2017 aan Zuma oorhandig . Hlongwa, asook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa wittebrood is verby – Rand bereik laagtepunt en staan nou op dieselfde lae vlak as as in Zuma-bewind
Ten spyte van die selfaangestelde “hoofstroom” media se euforie rondom Cyril Ramaphosa, SA se tydelike verkiesing op die VN Veiligheidsraad en die G7 beraad is die Rand besig om te daal.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.