#TheAfricanWay – Is jy seker dat jy op daardie trein wil klim? Die bestuur by PRASA het al die geld geplunder, selfs vir treinremme, en skarrel nou rond in ou dromme op soek na ou tweedehandse onderdele om te gebruik!
Continue reading…
Wanneer Korrupsie Dodelik Word! PRASA Stuur Op Treinongeluk Af Sonder Remstelle in Voorraad! Suid-Afrika Word ‘n Treinramp!
Enjoyed this post? Share it!
PRASA se bankrekening is glo dol leeg!
Die vervoer-vakbond Untu sê die passasier-spoor-agentskap oftewel Prasa, se bankrekening is leeg. Sonja Carstens, Untu se woordvoerder sê daar is nie eers geld om nuwe remme vir treine aan te koop nie. Die regsfirma, Werksmans-prokureurs, het ook nou sy dienste aan Prasa opgeskort weens ‘n uitstaande rekening van 19-miljoen-rand. Werksmans het Prasa bygestaan in verskeie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
24 treinwaens aan die brand gesteek by Bloemfonteinse treinstasie
’n Saak van brandstigting word ondersoek na 24 treinwaens by die Bloemfonteinse treinstasie aan die brand gesteek is. ’n Woordvoerder van die polisie Brig. Motantsi Makhele sê dat ’n werknemer van Prasa Saterdag omstreeks 14:30 gesien het dat daar rook uit ’n klomp treinwaens wat langs die treinspoor staan, borrel. Hy het ondersoek gaan instel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-beheerde entiteit, Prasa onder administrasie geplaas – SAL, PRASA en wie is volgende?
Die staatsbeheerde Passasierspooragentskap (Prasa) is met onmiddelike inwerkingtreding onder administrasie geplaas. Fikile Mbalula die minister van ververhoer het die besluitneming Maandagoggend gedurende ‘n mediakonferensie aangekonding asook die die onmiddelike ontbinding van Prasa se tussentydse raad. Bongisizwe Mpondo is met onmiddellike inwerkingtreding as die administrateur van Prasa aangestel. Dit kom skaars ʼn week nadat die Suid-Afrikaanse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n SEB sink – 3000 werknemers moontlik sonder werk na spandabelrige verkwisting van ANC-kaders
Soos byna alle ander staats entiteite, wil dit lyk of Prasa ook besig is om te tuimel, en die moontlikheid bestaan dat 3,000 sekuriteit werkers afgelê gaan word om die boeke te laat klop. Prasaa moes talle sekuriteit kontrakte kanselleer, wat opgevolg is met die kanselleer van verskeie kontrakte vir instandhouding en herstelwerk. Met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Parasitale SBE, Prasa ook bankrot? – Eskom dreig om kragtoevoer van treine af te sny weens wanbetaling
Die afgelope week moes die ANC se president, Cyril Ramaphosa ingryp sodat Eskom nie die Passasiers Spoor Agentskap van SA (Prasa) se kragtoevoer afsny nie. Die kragtoevoer sou afgesny word indien die president nie ingegryp het nie, en sou Prasa se kragtoevoer vir elektries aangedrewe treine afgesny word wat die spoor netwerk tot algehele stilstand..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prasa verloor dalk 13 ongebruikte lokomotiewe ter waarde van R2,6 miljard weens dispuut oor eienaarskap
Die dertien lokomotiewe wat nie geskik is om op die Suid-Afrikaanse spoor netwerk te ry nie omdat die ruse masjiene te hoog is, word nou ’n dispuut oor wie se eiendom dit is. Die 13 Afro-4000 lokomotiewe se eienaarskap is nou in die weegskaal en Prasa sal moet veg om hulle sy eiendom te maak,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se R80 miljoen mislukking – 13 ‘ongebruikte’ Prasa treine, vervaardig deur Spaanse maatskappy onder die hamer omdat dit te groot is vir SA spoor spesifikasies
Dertien lokomotiewe wat deur Prasa bestel is by die Spaanse vervaardiger Vossloh Espana, gaan vroeg in September opgeveil word aan die hoogste bieër sonder dat enige van die lokomotiewe gebruik is deur Prasa. Reeds in 2015 is bevind dat die lokomotiewe te groot is vir Suid Afrikaanse spoor spesifikasies. Meer as R80 miljoen is gekanaliseer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Spoorvervoer stelsel in chaos gedompel, ontsporing van treine en botsing kom dikwels voor weens diefstal van infrastruktuur
Na ‘n ontsporing in Boksburg en die twee treine wat in die Pretoria stasie gebots het, kom die volgende ontsporing naby Springs. ‘n Trein het by die Angelo stasie naby Daveyton ontspoor en verkeer na en vanaf Springs na Johannesburg belemmer. Die oorsaak van die ontsporings word toegeskryf aan diefstal van infrastruktuur materiaal ter waarde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prasa sekretaris afgedank weens aanklagte van vervalsing van Raadsbesluite – meer mense in SA sal moet afgedank en vervang word om land ’n beter plek te maak
Die Passasiers Spoor Agentskap (Prasa) het die kontrak van hul vorige maatskappysekretaris en tans algemene bestuurder vir risiko bestuur, Matome Mohube, beëindig. Dit volg na ‘n dissiplinêre verhoor rondom aanklagte van vervalsing van Raadsbesluite. Prasa het ook drie senior bestuurslede tydelik geskors, naamlik die hoof strategie se bestuurder, dr. Sipho Sithole, en die hoof van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SANW moet Prasa treine oppas na kriminele en betogers die veiligheid van treine, passasiers bedreig
Die nuwe treine wat deur Ramaphosa bekendgestel is moet nou op hul roetes bewaak word deur die SA Weermag, aldus Untu voorvoerder Sonja Carstens. Sy het versoek dat Ramaphosa die toestand by Prasa as ‘n “nood toestand” moet verklaar aangesien kriminele en betogers die veiligheid van treine en passasiers bedreig. Die bekendstelling van die een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beamptes van Prasa op heterdaad betrap waar hul probeer het om staatsvoertuie te steel by hoofkantoor
Prasa se voorsitter van die Raad, Khanyisile Kweyama, sê die bevinding is dat ongerymdhede van kriminele elemente, asook korrupsie in die agentskap nie geduld kan word nie. Minstens 14 beamptes van die Passasier Spoor Agentskap van SA (Prasa) is gearresteer in die vroeë oggendure by die hoofkantoor waar hulle na bewering probeer het om staatsvoertuie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.