#LetThemEatCash! Ramaphosa Kwel Lokasies Met Geskiedkundige Skuld vir SA! Foutiewe Toets Statistieke en Kontant sal nie COVID19 Stop nie & sal nie Voedselprodusente en Winkels Beskerm nie!

Amerikaanse FDA Bevestig dat Chloroquine, die Sintetiese Quinine Malaria Teenmiddel, Goed Vir Behandeling van COVID-19 Pasiënte is!

#ParasitieseParastataal ANC is Ergste Virus om Enige Land te Tref! Skuldvlakke van Padongeluksfonds (RAF) Nader dié van Eskom, Moontlik R800 Biljoen in Vyf Jaar!

Diefstal van R80 Miljoen Droogtehulp en Rou Riool in die Strate Dwing Noordwes Inwoners om Belastingboikot te Begin!

Bankrot Bloemfontein Koop Nyala Gepantserde Oproervoertuig, Maar het Geen Metropolisie om dit te Gebruik nie! Net Nog ‘n ANC-bedrogspul om Belastingbetalers van R6 Miljoen te Beroof?

Waarom Suid-Afrika nou vlugte uit Sjina moet verbied, soos baie ander lande – nie ernstige gevalle, is ook aansteeklik!

#StateCapture 2.0: Oud SA Ambassadeur van Italië, Tembi Tambo, Oliver Tambo se dogter, gekoppel aan plundering van regering se pensioenfonds! PIC betaal 28 keer meer as die markprys, vir onontwikkelde grond!

Waar gaan al die geld heen? Suid-Afrika het R411 MILJARD van Sjina in 2018 geleen, maar nou, in 2020, word ons pensioenfondse geteiken om R254 miljard van Eskom se korrupsie skuld, te delg?

Kwasizabantu Christen (KSB) Kerk se plundery ontbloot! Swendelaars wat die kerk stroop in die gangster-paradys bekend as Mzansi?

“Afrika is #CoronaVirus Se Kwesbaarste Teiken” Omdat ‘n miljoen Sjinese in Afrika werk, waar hulle waarskynlik nie eens die virus kan diagnoseer nie!

Sars is op die hakke van voormalige uitvoerende hoof van Prasa wat hul meer as R1,8 miljoen aan onbetaalde belasting skuld

Video: “GATVOL om te probeer oorleef in die F*kken land! – Hoe lank voor die barbare slaag en ek is dood?”