Absa bankgroep het in Maart gesê hy beoog om sowat 827 poste te verminder soos takke gesluit word. Dit is ongeveer 5% van sy arbeidsmag. Volgens bankwerknemersvakbond Sasbo word daar 878 werknemers deur die moontlike aflegging geraak. Volgens ’n woordvoerder van Absa kan daar nog nie presies gesê word hoeveel mense hul werk vanjaar gaan..
Continue reading…
Slagting onder Absa-poste – Bankgroep het 1700 minder werknemers as verlede jaar
Enjoyed this post? Share it!
Continental Bande onttrek uit SA, 170 werknemers staar afleggings in die gesig
Continental Tyre SA (CTSA) het aangekondig dat hulle die vervaardiging van landbou- en ondergrondse myn-bande gaan staak. Die bande is in Port Elizabeth vervaardig en sowat 170 werknemers staar afdanking in die gesig. Die vervaardiger meld dat die bande in die toekoms buite Suid Afrika vervaardig sal word wat volgens kenners veroorsaak is deur die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Myngroepe lê werkers af na swaar finansiële verliese, ekonomie van SA lyk donker terwyl werkloosheidsyfer aanhou styg
Die Sibanye-Stillwater myngroep het 3,450 poste afgeskaf in sy goudmyne, wat bykans die helfte van die aantal wat verwag is. In ’n opgedateerde verslag oor die vermindering van sy werksmag, by veral die Beatrix en Driefontein goudmyne word daarop gewys dat die besluit nodig was na die vyf maande staking ’n nadat eenstemmigheid bereik is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nagenoeg 1200 werkers kan hul werk verloor na Standard Bank aankondig dat hul 50 van sy takke in Gauteng gaan sluit – Die bank is nie die enigste wat sy werksmag afskaal nie, Absa het ook aangekondig dat hy sy banke herstruktureer
Standard Bank gaan glo 50 van sy takke in Gauteng sluit en nagenoeg 1 200 werkers aflê. ’n Werknemer van een van dié takke werk wat nie geïdentifiseer wil word nie, sê in ’n e-pos aan Netwerk24 luidens briewe wat reeds aan die werknemers gegee is, gaan sowat 1 200 pakkette aangebied word. “Standard Bank..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Netcare beoog om meer as 500 personeel af te lê in poging om uitgawes te beperk weens swak ekonomiese toestande in SA – Baie gesinne gaan nog geraak word weens die ANC-regime se nalatigheid om land effektief te bestuur
Die hospitaal groep, Netcare, is in beplanning om meer as 500 werknemers af te lê in ’n poging om die uitgawes te beperk weens die ekonomiese insinking. Ramasela Mokonyama van Netcare het bevestig dat afleggings gedoen gaan word en dat kennisgewings reds aan personeel gestuur is ter inligting van die beoogde optrede. Personeel wat met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swak bestuur en korrupsie deur ANC-regime is die hoofrede waarom talle staatsinstellings bankrotskap in gesig staar, vat nou maar SABC wat R3 miljard benodig voor Maart 2019 om salarisse en skuld te betaal
Ten minste twee raadslede van die SABC het bedank. Die Raad het kennis aan die presidensie gegee dat drie raadslede bedank het en alle navrae verwys na die presidensie. Dit volg na beweerde afleggings deur die Raad en binne gevegte met die nuut aangestelde Minister van Kommunikasie, Stella Ndabeni Abrahams. Daar het ‘n skaakmat situasie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word
LP’s wat op die Staande Komitee van Openbare Rekeninge (Scopa) dien, het aan die SABC-top base gesê dat dit onbillik is om gewone werkers af te lê terwyl die openbare uitsaaier miljoene rande op partytjies en bonusse bestee. Die SABC-direksie en sy senior uitvoerende beamptes, insluitend die hoof uitvoerende beampte, Madoda Mxakwe en die hoof..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom kondig afleggings aan, maar kenners meen die besparing sal slegs ’n druppel uit die see wees
In ‘n poging om koste te besnoei het Eskom aangekondig dat sekere uitvoerende personeel afgelê gaan word. Tans is daar 25 uitvoerende hoofde met meer as 400 senior amptenare en algemene bestuurders. Eskom het oor die afgelope 10 jaar meer as 16,000 addisionele personeel in diens geneem en het tans 207 meer senior personeel as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC lieg al weer! – Gold Field Myn kondig aan dat dit noodsaaklik is om 1,100 werkers af te lê, enkele dae nadat ANC-regime verseker het dat geen afleggings gedoen gaan word
Die Nasionale Unie vir Mynwerkers (NUM) het ’n beroep gedoen op die Minister van Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, om werksgeleenthede te beskerm by die Gold Field Myn. Die volg nadat die myn aangekondig het dat hy genoodsaak is om 1,100 werkers af te lê en bygevoeg dat die aantal kontrakteurs verminder word na 420. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Honderde werknemers van SABC dalk hul werk kwyt omrede groot base die staatsentiteit bankrot steel en buitensporige uitgawes aangaan
Die Nasionale uitsaaier het Maandag kennis uitgestuur aan personeel van die SABC in terme van Seksie 189 van die Arbeids Wet , begin gaan word met aflegging van werkers. Die aflegging raak groep dienste, provinsiale operasies, handels entiteite, media, tegnologieë, nuus, radio, sport en televisie afdelings. Geen melding is gemaak van of die top struktuur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot SABC het meer as R80 miljoen betaal aan bonusse
Die bankrot ANC uitsaaier het meer as R80 miljoen betaal aan direkteure en uitvoerende hoofde van die entiteit. Een direkteur het ‘n handige R15 miljoen bonus pakket ontvang terwyl vyf ander meer as R4 miljoen elk “verdien” het. Volgens ‘n woordvoerder gaan gepoog word om van die geld te herwin! Intussen is die SABC so..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Openbare uitsaaier tans besig met afleggings, vermoede dat veral blanke Afrikaanse werknemers geraak sal word is groot
Die SABC het uiteindelik erken dat hy besig is met personeel afleggings om uit sy finansiële probleme te kom. Die vakbonde BEMAWU en CWU is in kennis gestel van die afleggings, en hulle eis nou om die redes daarvoor te verduidelik. Die staatsuitsaaier sê sy salarisrekening is te hoog, en is daarom genoodsaak om personeel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.