SA burgers kan begin om hul belastingbetalings te weerhou weens jare van korrupsie gepleeg deur ANC-regime, dit kan regering dwing om ‘n internasionale borgtog te bekom

Nuwe gesondheidsplan hou reuse risiko in vir SA ekonomie en sal ramp wees indien dit in werking gestel word

Belastingbetalers gaan nou die Ramaphosa regime se kastaiings uit die vuur moet krap na Moody’s geduld verloor met swak ekonomiese toestand van SA en stel voor dat belasting verhoog moet word

Parasiet Staats Beheerde Entiteite, soos Eskom slurp staatskas leeg, SA sit met staatskuld krisis wat slegs deur verdere skuld en verhoogde belasting dalk gered kan word

Telkom se grootbaas in die knyp en moes meer as R10 m. se aandele verkwansel om Jan Taks van sy deur af weg te hou

Brandstof verbruikers in SA moet nou die bankrot ANC-regime se staatskas vul – 60% van brandstof prys bestaan uit belasting en heffings

“ANC party se ou slagspreuk, ‘A better life for all’, bly slegs dit – ’n slagspreuk”: 55,5% van die Suid-Afrika se bevolking is in armoede gedompel weens finansiële ongelykheid

Sonde belasting word verhoog – Suid-Afrikaners gaan nou meer moet opdok vir sigarette

Korrupte en geskorste SAID kommissaris verklaar: ‘Ek is beste SAID-baas sedert 1994’ – In werklikheid het sy bekwaamheid die SAID so verswak dat die regering se staatskas leeg is

Tito gee sobietjie goeie nuus, sekere belasting waai op produkte

Tom Moyane kos Jan Alleman R142 miljoen

DA se dubbelslagtige rassisme – “slegs blankes behoort belasting te betaal”