Bankrot kragvoorsiener steier met kraglewering en diesel opwekker eenhede is ingespan om aansteek van kerse te voorkom

Die ANC-regerende party vreet koek terwyl SA in ’n krisis gedompel is

Berei solank voor vir Fase 8 Beurtrkag of daaglikse kragonderbrekings van 10 uur, aangesien munisipaliteite voorberei op die ergste

Bankrot Eskom hou ANC-regime gyselaar met voortslepende beurtkrag

SA se verwagte ekonomies groei vir 2020 na 0.9% aangepas – ANC-regime is verantwoordelik dat SA in benarde posisie is

#DieAfrikaManier – SA staar beurtkrag in die gesig weens ineenstorting van infrastruktuur, maar Eskom wil in die geheim R1,8 miljard (R88,000 per werknemer) in prestasiebonusse uit betaal!

Die pawpaw gaan die ‘fan strike’ by SA Reserwebank – beurtkrag veroorsaak dat land se ekonomie sal 1,1 persentasiepunte in groei verloor en tot 125 000 werksgeleenthede verlore sal gaan

Geen sabotasie by Eskom, Ramaphosa lieg deur sy tande

Beurtkrag Fase 2 Vrydag se voorland en glo noodsaaklik om verder kortsluitings te voorkom

Beurtkrag weens swak vakmanskap by mislukte Medupi kragsentrale, alhoewel Ramphosa vinger wys na sabotasie

Cyril storm terug na Eskom en knip besoek aan Egipte kort tydens elektrisiteit krisis wat ernstige ekonomiese gevolge vir SA inhou

SA Toerisme gaan beslis knou kry deur beurtkrag – Besoekers op Tafelberg gestrand te midde van voortslepende kragonderbrekings