Geen hoësorgeenheid in Pelonomi Hospitaal is operasioneel – pasiënte ly – haglike toestand van staatshospitaal verdere ‘n aanduiding dat beplande Gesondheidsversekering nog ‘n mislukte ANC-projek sal wees

ANC se onvermoë om hulpbronne te bestuur, dra by tot Mangaung-waterkrisis – inwoners se eiendomme is dae lank oorstroom met rioolwater omdat rioolpype lek, maar nie reggemaak word

Is Mosselbaai Dubbelmoord Verdagte Geradikaliseer Kort Voor Moord Van Human Egpaar? Lekoro Het “Verander”, Rooi EFF Beret Begin Dra en “Kill The Farmer, Kill The Boer” Slagspreuk Gebruik!

Bloemfontein se weerlose ‘pannekoek-tannie’ vermoor en haar huis aan die brand gesteek vir skamele paar rand

Departement van korrektiewe dienste beplan halfweghuis vir voormalige misdadigers in Bloemfontein woongebied te vestig

Ontevredenheid vlam op teen UV na bekendmaking dat standbeeld van pres. Steyn verskuif gaan word – Om ‘n erfenishulpbron te verwyder om aan ‘n spesifieke groep se subjektiewe opinie aan te pas, kan nie die geskiedenis uitwis!

Oranje tronk jurk wag op algemene bestuurder van munisipaliteit wat R230,000 gesteel het, vir volgende 6 jaar na lang arm van gereg hom vasvat

Slegte dienslewering van die Metsimaholo Munisipaliteit (Sasolburg) moet nou maar opdok ná beserings opgedoen is weens slaggat in die pad

Gedink Orania is dood, dink weer, Solidariteit en Afriforum was daar, maar dit was nie vir praatjies nie

Erfenis van blanke Afrikaners word stuk-vir-stuk vernietig deur regerende ANC-party – Standbeeld van oud Pres Steyn nie meer welkom op Kovsies kampus en moet skuif

‘n Poging word aangewend deur Solidariteit wat blankes wil verdig op 30 dorpe

Bloem-dieretuin dalk binnekort gesluit weens verwaarlosing