Die ondersoekdirektoraat (OD) het beslag gelê op bates ter waarde van meer as R520 miljoen wat aan die Gupta-familie behoort het, hul sakevennoot Iqbal Sharma en sy vrou, Tarina Patel.
Iqbal Sharma in Hegtenis Geneem! Ondersoekdirektoraat Lê Beslag op R520 Miljoen Gupta Bates, Insluitend Luukse Eiendomme in Johannesburg en Kaapstad!
Enjoyed this post? Share it!
Sakevertroue op sy laagste en reflekteer ‘n klimaat van depressie – waarde van die rand, krag onderbrekings en astronomiese krag tariewe dra by tot die toestand
Volgens die SA Kamer van Handel en Nywerheid het die sakevertroue tot sy laagste punt gedaal vir hierdie jaar en volgens die Kamer reflekteer dit ‘n klimaat van depressie. Die rand se daling, krag onderbrekings, verhoogde krag tariewe en die verlangsaming van die vervaardigers sektor dra by tot die toestand. Intussen sit besigheids makelaars met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondgryp program van ANC-regime word gebruik in ’n poging om stemme vir die regering te werf met die oog op die komende verkiesing
Die Departement van Openbare Werke sê ’n proses van “vinnige opvolging” word beplan om grond vinnig beskikbaar te stel om momentum te gee aan die grondgryp program. Die staat beskik oor ’n eiendomsportefeulje van meer as 93,000 geboue en meer as 1,9 miljoen hektaar grond wat onder die Departement se beheer is. Die regering se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa – Brics – China – Suid-Afrika – ANC en China en hul NWO praatjies. Waar agter is China nou eintlik?
Brics bestaan uit 5 lande, nie net China nie, maar tog is China oral in Afrika, maar ander lande is ook in Afrika. Hulle is baie desperaat, hulle klink baie desperaat as mens al die dreigemente lees, veral oor onteiening van al ons eiendomme (plase, huise, bates en aandele). As dit nie steenkoolplase is wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoekom is van die 195 plase wat die ANC-regime wil onteien dan myne?
Vanoggend woeps waps daar is ‘n lys van beoogde plase wat onteien gaan word op Afriforum se webblad en reeds ‘n saak, maar nou is daar sommer 195 plase op daardie lys en nie meer 139 plase nie. Daar is sekerlik plase regtig onteien gaan word, maar iets vreet hier in my binneste so bietjie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trevor Manuel sukkel om Ramaphosa te “verkoop”
Trevor Manuel, vorige minister van finansies, sê dat die grondkwessie dit baie moeilik maak om oorsese beleggers te oorreed om geld te belê in die land. Manuel is een van vier wat aangestel is deur Ramaphosa om beleggers te soek, maar hy sê die mosie om grond te “steel” sonder vergoeding, het tot ‘n verswakking..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart op swart geweld in Soweto – so gaan hulle mekaar nog uitmoor
Swart inwoners in die Glen Ridge woonbuurt van Soweto, het paaie afgesper om onwettige swart grondbesetters te verhoed om plakkershutte in die gebied op te rig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Guptas se vlerke geknip – moet straler terug besorg, verloor eiendomme
Die Kanadese Bank EDC het ‘n bevel in die hooggeregshof in Johannesburg verkry waarin die Guptas beveel word dat die Bombardier straler terug besorg moet word by Lanseria lughawe.
Die Burgerlike Lugvaart Owerheid is beveel om die vliegtuig te deregistreer, wat beteken dat die straler nie gebruik mag word nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering se plase staan ongebruik
Daan du Plessis staan by ’n verlate beeskraal op een van die regering se plase in Noordwes. Dié plaas het voorheen aan hom behoort. Duisende geboue en plase in regeringsbesit word glad nie gebruik nie en belastingbetalers moet jaarliks miljoene opdok aan eiendomsbelasting en instandhouding vir dié eiendomme. ..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n eiendom verneukspul ontbloot, dalk word die boeke gekook
Die Nelson Mandela Baai Munisipaliteit het sy eiendomsportefeulje vier keer vergroot. Dit blyk uit ‘n oudit wat duisende eiendomme uitgewys het wat aan die munisipaliteit behoort maar nie op die boeke aangetoon word nie. Verskeie amptenare word verbind met die saak waar huur verhaal is maar nooit op die boeke gekom het nie. Die munisipaliteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.