SAL se vlerke finaal geknip? – Soek R4 miljard reddingsboei om te oorleef en gaan sonder twyfel belastingbetalers se geld uit die staatskas opslurp

Werkloosheid syfer styg tot 27,6% en is steeds een van SA se grootse uitdagings

AfriForum vies oor duur inhuldiging wat R120 miljoen kos – As skuldbelaste belastingbetalers soveel kan mors op ligsinnige byeenkoms, moet ons onsself begin afvra tot watter stappe die ANC-regime hom volgende sal wend om sy spandabelrigheid voort te sit

Verkiesing kos belastingbetalers miljarde rand en het sukkelende ekonomie van SA nog ’n tree nader aan rommelstatus gedruk

Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n

Die ANC se einde is naby  – Ná 25 jaar van ANC-regering staan Suid-Afrika op die rand van die afgrond

ANC adjunkpresident sê dat regime die “onreg van die verlede” wil regstel en grondgryp geen gevaar inhou vir SA se ekonomie – Watter onreg Mabuza?

Zuma, jou blikskottel! – Ekonoom verklaar dat Zuma bewind belastingbetalers ongeveer R470 miljard gekos het

Nasionale Gesondheid Versekering Wet wat binnekort ter tafel gelê word, wat gratis gesondheidsorg aan almal sal gee ongeag waar hul aanklop vir mediese sorg, sal lei tot chaos in privaat hospitale en kan land se ekonomie finaal knak

Hoe ironies,lands verraaier wil nou redder word – Roelf Meyer wat deel was van onderhandelings proses om SA uit te verkoop aan ANC wil nou wil SA red

Eskom gaan SA vernietig indien hy voortgaan met onredelike krag verhoging wat ’n styging van 45% inhou vir verbruikers vir volgende drie jaar

SAL SUID-AFRIKA 2019 OORLEEF? – wat is jou mening