Die Mafeking kampus van die Noord-Wes Universiteit is sedert Maandag gesluit weens studente onluste wat deur die studente vakbond aangestook word. ’n Woordvoerder van NWU, Louis Jacobs, het bevestig dat studente beveel is om die kampus te verlaat tot verdere kennisgewing. Diegene wat erns maak met hulle studies, word benadeel deur die vakbond wat die..
Continue reading…
Universiteit studente se studies word belemmer deur lede van die “Fees must fall” beweging
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa verdoesel ernstige probleme van SA, onder andere plaasmoorde, by Afrika Konferensie
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in sy rede tydens ’n Afrika Konferensie die geleentheid gebruik om sy land se ernstige probleme te verdoesel deur die belangrikheid van eenheid onder die 55 lidlande van die Afrika Unie te beklemtoon. Hy het die pilare van die AU uitgewys en gesê ekonomiese integrasie, vroue se bemagtiging,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korona virus versprei dramaties – Hoe lank nog voordat dit Suid-Afrika gaan bereik en is die ANC-regime in staat om dit hok te slaan??
Die gevreesde nuwe Korona virus versprei teen geweldige snel tempo en het die dodetal reeds verby die 100 tal laat styg terwyl die gevalle van infeksie meer as 4,500 aangemelde gevalle is. Die Sjinese se desperate pogings met tientalle maatreëls wat ingestel is om die verspreiding van die virus te bekamp, word as ’n futiele..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trek solank die kragopwekker nader en haal uit daai kerse, kanse is groot vir beurtkrag vanaand
Eskom het in ’n verklaring gesê die kragstelsel verkeer vanoggend onder groot druk en die kragvoorsiener maak tans gebruik van dieselkragopwekkers om aan die vraag na elektrisiteit te voldoen. Luidens die verklaring is die instandhouding van eenhede vertraag, wat beteken dat dieselkragopwekkers deur die nag moes loop. “Hoewel ons genoeg noodreserwes het om kapasiteit gedurende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewelddadige studente saai amok oor registrasiegeld – geboue word weer aan die brand gesteek by Universiteit van KZN!
Die minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie, dr. Blade Nzimande, het gister ʼn sterk waarskuwing gestuur aan betogende studente wat universiteitseiendom beskadig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Misdaad in SA: ‘Dit is buite beheer en ons staar ‘n volskaalse oorlog’ in die gesig – gemiddeld 57 moorde kom elke dag voor
Die jaarlikse opname van die slagoffers van misdaad 2018/2019 wat deur Statistieke SA (Stats SA) vrygestel is, toon dat ‘n aantal misdade in die land nie gerapporteer word nie. Die opname toon dat die mees algemene misdaad deur Suid-Afrikaners ervaar is huisbraak en huisroof. Is Suid-Afrikaners so genormaliseer oor die misdaadstatistieke dat hulle nie meer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot nasionale lugreddery kry ‘n reddingsboei van R3,5 miljard van die ontwikkelingsbank wat ten volle deur die ANC-regime besit word
SA Lugdiens (SAL) het R3,5 miljard by die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika verkry. Les Gesuson en Siviwe Dongwana, gesamentlike sake-reddingspraktisyns van die SAL, het Dinsdag in ‘n verklaring gesê: ” Besprekings met finansiële instellings was vrugbaar. Die bedryfsreddingspraktisyns, ondersteun deur die departemente van openbare ondernemings en die nasionale tesourie, het die nodige finansiering bekom om aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng minag weer die regte van Afrikaanstalige gemeenskappe – Lesufi het nou Gekombineerde Skool in Cullinan in sy visier en wil nou onderrig in Afrikaans af skaf
Dis duidelik dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, voortgaan met sy aanvalle teen die Afrikaanssprekende gemeenskap nadat hy Afrikaans by die Gekombineerde Skool in Cullinan afgeskaf het. Volgens die Gautengse departement van onderwys is daar besluit om die onderrig van Afrikaans af te skaf weens die kwynende getal Afrikaanse leerlinge aan die betrokke skool…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Slagoffer met serp verwurg en geslagsdele met skerp voorwerp gekap, Bapsfontein
Plaasaanvallers het ’n man met ’n serp gewurg en sy geslagsdele met ’n skerp voorwerp gekap. ’n Bebloede Timothy Rademeyer (51) en sy lewensmaat, Dirkie Voges (61), is Woensdag op hul plaas in die Welbekend-gebied naby Bapsfontein gekry. Voges kon tot by die plaaspad stap en hulp ontbied. Candice Allison, ’n plaaslike paramedikus, was een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kry SA nog kernkrag sentrales en sal dit veilig wees in die hande van ’n Derdewêreldse land regeer deur die ANC-regime?
Dit hang op almal se lippe: Sal Suid-Afrika se regime dit oorweeg om nog ’n kernkrag elektrisiteit opwekking sentrale aan te koop wat soortgelyk is aan die Koeberg sentrale. Suid-Afrika beweeg vinnig agteruit en is lankal nie meer ’n land met Eerstewêreld standaarde nie. Met die regime se jongste pogings om die ligte te laat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL krisis word ANC nagmerrie – Geen bank instelling wil R2miljard leen vir bankrot staatsbeheerde entiteit
Die mededinging om die SAL verniet te kry, sal nou begin, wat die swakste staatsbeheerde entiteit het nou letterlik geen waarde nie. Die regering se onvermoë om sy belofte na te kom en nog R2 miljard aan SAL beskikbaar te stel as die hoeveelste reddingsboei, het die entiteit nou baie wankelrig laat word. Salarisse vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Gesondheid: Eise vir mediese nalatigheid styg in 2019 tot meer as R104 miljard weens swak mediese dienste in staat sektor
Eise van pasiënte wat ingestel word weens mediese nalatigheid van die staat se instellings, het dramaties gestyg en beklemtoon die uitermatige swak mediese dienste in die gesondheidsdienste. Gedurende die afgelope vier jaar tot 2019 is meer as R104 miljard deur pasiënte of hulle naasbestaandes, geëis teen die Departement van Gesondheid. Waarnemers wys daarop dat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.