’n Senior ondersoek span is besig om bedrog, korrupsie en wanadministrasie na te gaan waar daar na bewering kontrakte betrokke is in die Sedibeng munisipaliteit. Sedibeng is in Vereeniging en die munisipaliteit se werksaamhede word nou ondersoek oor beweerde bedrog van meer as R150 miljoen. Godfrey Lebeya van die Valke eenheid het senior ondersoekers aangestel..
Continue reading…
Valke ondersoek bedrog van meer as R150 miljoen by Sedibeng Munisipaliteit
Enjoyed this post? Share it!
Sukkelende Eskom loop bloutjie – hof verbied 3 jaar lange kontrak van R350 miljoen vir aankoop van smeermiddels
Eskom is deur middel van ’n hofinterdik verbied om ’n kontrak toe te ken wat vir drie jaar geldig sou wees en R350 miljoen beloop. Die kontrak behels die aankoop van smeermiddels vir aanwending by sy verskillende kragstasies, maar die regter het dit verbied omdat Eskom nie voldoen het aan sy eie prosedure of die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Asbes-saak word ondersoek waarby R250 miljoen betrokke is na aangeleentheid deur die boek, Gangster state, van Pieter Louis Myburgh oopgevlek is
Na etlike jare word daar uiteindelik ondersoek gedoen na die klaarblyklike korrupsie voorval met asbesplate op huise in die Vrystaat. Die Spesiale Ondersoek Eenheid is deur die ANC se president, Cyril Ramaphosa opdrag gegee om die aangeleentheid te ondersoek waarby R250 miljoen betrokke is. Die asbes het ook n fyn stof afgeskei wat asbes-vergiftiging kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime kaap kommersiële hawens vir eie gewin en probeer dit wegsteek
Die nasionale hawe-owerheid beheer al 15 jaar lank onwettig die land se agt kommersiële hawens – en alle kontrakte wat sedert 2006 aangegaan is, is nou aanvegbaar. Dié bevinding van die hawe-reguleerder van Suid-Afrika is reeds in 2016 in ’n verslag aan die minister van vervoer oorgedra, maar nie hy óf sy kollega by openbare..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
So verryk die ANC hulself ten koste van die sukkelende belastingbetalers van SA
Die hoof van ’n agentskap word bykans R9 miljoen vergoed gedurende 2017 en ’n ander senior beampte het slegs 3 maande van sy finale jaar se kontrak gewerk. Die mees senior uitvoerende hoofde in minstens 24 regerings agentskappe is meer as R3 miljoen elk betaal in die 2017-2018 finansiële jaar. Minstens vyf van die 24..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
FBI ondersoek multimiljoen rand kontrakte
Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) in die VSA is besig is om ondersoek in te stel na die multimiljoen rand kontrakte wat die Guptas deur Transnet verkry het. Geld wat tussen Suid-Afrika, Dubai en die VSA oorgeplaas is sal onder die soeklig kom. Ashish en Amol Gupta word betrek as Amerikaanse burgers en hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van openbare ondernemings, Lynne Brown: Deursigtig of olierig?
Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, het die afgelope maande elke keer die skuld op onderdane gepak sou daar sprake wees van transaksies wat nie deursigtig was of waar tendervereistes nie nagekom is nie. Dit het sopas aan die lig gekom dat Ingrid Tufvesson, wat Brown se “lewensmaat” is, en Michelle McMaster, die moeder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As dit nie die Gupta’s of die Zuma familie is nie dan is dit die Sjinese!
Twee groot kontrakte tussen die regering en ‘n Sjinese semi-staatsinstelling gaan klaarblyklik voort ten spyte daarvan dat beide tenders nie voldoen het aan die verkrygingsvoorskrifte ten opsigte van tenders nie. Prasa en die departement van water en sanitasie gaan twee kontrakte toeken ter waarde van R70 miljard aan China Communications Construction Company (CCCC). Dit gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.