Korrektiewe dienste het verklaar dat Zuma nogsteeds in die hospitaal is, so dit moet nog gesien word of Jacob Zuma sy korrupsieverhoor oor die wapentransaksies sal bywoon, wat vandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangehoor sal word.
Continue reading…
Selfs in die Tronk is Zuma glo te Siek vir sy Verhoor. Hy is glo Sedert 2014 Siek Weens Vergiftiging Volgens Rusland!
Enjoyed this post? Share it!
1,813 Plunderaars wat in ANC Geweld in Hegtenis Geneem is Veroorsaak Skerp Styging van Covid in Tronke!
Gevangenisse in Gauteng en KwaZulu-Natal berig dat baie gevangenes wat twee weke gelede in die provinsies in hegtenis geneem is, vir beweerde plundering en geweld gedurende die onlangse ANC Onluste, positief vir Covid-19 getoets het.
Enjoyed this post? Share it!
“Hervormde Misdadiger met Berou” Vrygelaat na Slegs Helfte van sy Vonnis – Word 10 Maande Later Plaasmoordenaar!
Die ReënBloed AbomiNasie Suid-Afrika is ‘n paradys vir misdadigers: een van Pieter en Eddie Hills se moordenaars was volgens Korrektiewe Dienstse glo ‘n “hervormde parool wat sy optrede betreur het” en is op parool vrygelaat nadat hy net meer as die helfte van sy vonnis van 25 jaar uitgedien het, vir roof met verswarende omstandighede. Slegs tien maande later word hy ‘n plaasmoordenaar…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA gevangenisse is 37% oorbevolk weens stygende misdaadsyfer
Die toenemende misdaadsyfers en styging in lewenslange vonnisse wat aan oortreders uitgemaak is, kan beteken dat daar nie genoeg beddens vir misdadigers in SA se gevangenisse sal wees nie. Die departement van korrektiewe dienste het toegegee dat hy bekommerd is oor oorbevolking wat geleidelik styg, soos blyk uit die jongste statistieke oor skokkende misdaad. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tronke in SA is erg oorbevolk – slegs 118 572 gevangenisse kan gehuisves word alhoewel daar 162 875 aangehou word
Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het in die parlement bekend gemaak dat teen 31 Maart vanjaar daar 162 875 gevangenes in die land was, hoewel daar net plek vir 118 572 is. Nagenoeg 65% van gevangenes is jeugdiges. Die gevangenisse in SA is erg oorbevolk, daarom sal die departement van korrektiewe dienste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrektiewe dienste: Duisende elektroniese e-toestelle wat belastingbetalers R1.8 biljoen uit die sak gejaag het, verrot in store
Die departement van korrektiewe dienste – een van die melkkoeie van staatskapers – is in nog ‘n korrupsieskandaal gewikkel. Duisende elektroniese moniteringsbande wat die belastingbetaler honderde miljoene rande gekos het, lê ongebruik in store omdat dit net in Israel reggemaak kan word. DIE departement van korrektiewe dienste het glo bykans R2 biljoen bestee aan ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oud Korrektiewe baas in bedrogsaak van meer as R1,6 miljard – ANC kaders het SA leeg getap!
Linda Mti, die voormalige hoof van Korrektiewe Dienste, word gelys as beskuldigde nommer een in ‘n kriminele saak waarin Bosasa se amptenare aangekla is van bedrog van meer as R1,6 miljard. Mti het op 27 Maart 2019 vir die tweede keer in die Landdroshof in Pretoria verskyn na Angelo Agrizzi teen Mti getuig het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n Bosasa korrupsie skandaal – Sekuriteitsmaatskappy GTS, se sekuriteitstelsel net een maand gefunksioneer by Voorberg Gevangenis voor dit probleme begin gee – kontrakte is nou gekanselleer
‘n Sekuriteitsmaatskappy, GTS wat deel is van die Bosasa groep, se kontrakte met die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste is gekanselleer. Dit volg op dieselfde dag wat die SA Inkomstediens op Bosasa se hoofkantoor toegeslaan het weens die beweerde korrupsie skandaal. Die Voorberg Gevangenis in die Porterville omgewing is voorsien van sekuriteit-stelsels en TV’s..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van korrektiewe dienste sê tronke is oorvol
Minister van korrektiewe dienste, Michael Masutha, het Donderdag gesê dat Suid-Afrikaanse tronke tans 137% vol is.
Hy het bygevoeg en aangedui dat oorbevolking in tronke nog ’n ruk lank ’n realiteit sal by omrede die getal verhoorafwagtendes steeds aan die toeneem is, is provinsies soos Wes-Kaap a.g.v. beduidende toename aan inhegtenisnemings van persone wat verbind is met geweld misdade.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geposte hoof van Staat Sekuriteit Agentskap kry hoog aangestelde posisie elders
Arthur Fraser, wat die hoof was van Staat Sekuriteit Agentskap, is gepos maar kry dadelik ‘n top pos in Korrektiewe Dienste.
Dit kom nadat die inspekteur-generaal van Intelligensie ‘n hof aansoek gebring het teen Fraser.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie terdoodveroordeelde moordenaars is voëlvry na onlangse ontsnapping
Drie gevangenis het ontsnap voordat hul vervoer kon word vanaf die Johannesburgse hooggeregshof na die Korrektiewe Dienste fasiliteit waar hul aangehou sou word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gevangenesse van Barberton wil gewig verloor – is op eetstaking
Barberton se tronk inwoners is op ‘n eetstaking. Verskeie van hulle dien vonnisse van lewenslange tronkstraf uit. Hulle eis dat die minister van korrektiewe dienste aandag moet gee aan paroolvoorwaardes. Onlangse statistiek het egter getoon dat iemand wat parool ontvang binne maande weer terug is in die tronk. Intussen is nog ‘n beampte van Korrektiewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.