Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.

Afrikaanse ouers moet spoedig moontlik hul kinders aanlyn registreer by Afrikaanse skole vir 2020

Sal jy toelaat dat ‘n vreemdeling met jou kind praat oor seks? Nuwe “lewensoriënterings” kurrikulum vir SA gaan Graad 4s blootstel aan masturbasie!

Aanlyn toelating van skoliere opgeskort omdat die huidige stelsel blykbaar te ingewikkeld is vir ’n deel van die bevolking

EFF-ondersteuners ontwrig onderwys by Noord-Kaapse Hoërskool, voer aan dat leerders nie deur wit onderwysers moet onderrig word

Brief onthul onderwysers vlug oor kinders se gedrag – Leerlinge se swak gedrag lei glo daartoe dat die Hoërskool Vanderbijlpark onderwysers verloor

As jy nog nie tuisonderrig oorweeg het nie, is die dalk ’n goeie aansporing voor jou kinders blootgestel word aan nog drek! – Leerders van Mondale High School, Mitchells Plain kry ’n les oor satanisme op eerste dag van skool en is gevra om satanistiese tekens in hul boeke te teken

Die ANC-regime moet pa staan vir chaos in SA skole – te min skole vir swart leerders asook ’n tekort aan hulpmiddele, nou word tradisionele Model C-skole gedwing om voorsiening te maak vir die onderrig in Engels vir die leerlinge

Afrika mentaliteit vier hoogty in SA – Druip ons dan brand ons die skole af!

EFF-lede het gedreig om ’n Hoërskool in Uitenhage deur middel van ‘n “radikale en militante” optrede tot stilstand te bring na bewerings van sogenaamde rassisme aan die lig gekom het

Om deesdae in die Onderwysberoep te staan in SA is beslis nie vir sissies nie – Kind gooi onderwyser met baksteen

Afrikaanse skole moet nou die gevolge dra van die onderwysdepartement se swak beplanning en word gedwing om in 2019 Engelse leerders te onderrig