Weens ‘n gebrek aan basiese mediese voorraad is alle nie-nood operasies gestaak by die Johannesburgse Hospitaal. Die probleme word al weke ondervind en dokters moet nou mediese voorraad “bedel” by naburige hospitale om ernstige gevalle te hanteer. Die Gautengse ministerie van gesondheid het bevestig dat nie-noodoperasies vir sommige pasiënte in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg..
Continue reading…
Hospitale tot stilstand geruk weens tekort aan basiese mediese voorraad – ANC-regime sien kans vir NGV maar is tans nie in staat om hospitale te bedryf
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe gesondheidsplan hou reuse risiko in vir SA ekonomie en sal ramp wees indien dit in werking gestel word
Die ANC regime het Suid-Afrika se mense in ’n enorme dilemma met sy Nasionale Gesondheidsplan. Buitelandse media berig dat ’n regeringswoordvoerder gesê het die plan sal geleidelik in werking gestel word, maar dit gaan afhang van die ekonomiese groei wat bereik word. Kenners wys daarop dat die land hoegenaamd nie in die volgende vyf jaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Gesondheidsversekerings Plan van ANC-regime – dit is wat jy moet weet!
Die regering gaan privaat medies stop! Die regering gaan mense dwing om deel vd staat se “National Health Insurance (NHI) Fund” te word – mense het nie ʼn keuse nie. Dit beteken n ANC amptenaar gaan nou besluit wie jou dokter is en na watter hospitaal gesinne kan gaan, selfs of jy ‘n Disprin kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Gesondheidsplan gaan minstens R180 miljard tot R250 miljard benodig vir 12 maande tydperk se uitgawes – met SA se wankelende ekonomie is dit buitensporige bedrag
Om ’n Nasionale Gesondheidsplan in werking te stel, beteken nie om soos Eskom, ’n R50 miljard af te smeek van die regering se geld wat hy van die belastingbetalers gevorder het nie. Die werklikheid is ook dat dit nie in werking kan kom deur ’n geringe opwaartse aanpassing te maak in die persoonlike belastings wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA stort in duie agv kommuniste ANC-regime – haglike toestand van land nou op selfde flak as die van Zimbabwe
Die politieke ontleders sê die toestande in Suid-Afrika verswak nou by die dag, en die haglike toestande stel inwoners nou op dieselfde vlak as in Zimbabwe. Met ’n polisiediens wat derduisende rondtes ammunisie verlore laat gaan sonder dat enige optrede teen die skuldiges beoog word, dui op die haglike veiligheid toestand wat heers. Die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatshospitale in SA kort-kort in nuus en nie oor goeie mediese sorg! – Addington hospitaal in vlamme gehul, 84 pasiënte moes inderhaas ontruim word terwyl hysbakke buite werking is
‘n Onverklaarde brand in Durban se Addington hospitaal het daartoe gelei dat 84 pasiënte ontruim moes word. Hysbakke is reeds 18 maande buite werking in die hospitaal. Die Addington Hospitaal in Durban moes blitsvinnig optree om pasiënte te verwyder van die sewende vloer nadat ’n brand ontstaan het. Sowat 84 pasiënte, waarvan 25 vroue met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mediese dokters wat werk maar kry geen oortyd
Die Gauteng Departement van Gesondheid het nie geld om mediese dokters oortyd te betaal nie. Sekere staatsdokters is nie ten volle betaal vir Maart nie weens ‘n “administratiewe” fout.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As dit nie slegte diens is in Staats Hospitale nie, dan is hulle kort aan personeel.
Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar slegs een pediater aan diens was. Addington se radio terapie afdeling het toetaal in duie gestort weens die gebrek aan onderhoud en instandhouding van masjiene…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.