Terwyl die onluste wyer sprei met meer en meer besighede en fasiliteite wat sluit, wat tot voedsel tekorte lei, kom meer en meer mense en groepe tot die besef dat dit nie net die tsotsies en kriminele se skuld is nie. Dit is nou dekades wat die ANC hul eie party regeer met ‘n baie slap riem, en toegelaat het dat hul lede en leiers maak wat hulle wil met min sensuur of nagevolge, al het dit ANC stemmers nog meer verarm.
Plundering & Geweld is 100% die ANC Leierskap se Skuld! Wie het Zuma Toegelaat om Korrupsie te Pleeg?
Enjoyed this post? Share it!
Eskom te Bankrot om Salaris Verhogings te Gee
Suid-Afrika se bankrot nasionale kragvoorsiener, Eskom het nie die vermoë om salarisse te verhoog nie, omdat daar geen geld oor is nie. Eskom het ‘n skuldlas van byna R500 miljard wat vereffen moet word, en met rentekoerse wat mettertyd geleidelik styg, groei die uitdaging.
Enjoyed this post? Share it!
VERBODE VIDEO: Inhoud Wat Gebed vir Covid19 Aanhits Nie Toegelaat op Youtube nie! Besprekings of HydroxyChloroquine Covid19 Sterftesyfers van SA Laag Gehou het Ook nie Toegelaat nie!
Hierdie video is binne enkele ure van Youtube verban! Waarom mag ons nie ‘n middel gebruik wat al 65 jaar lank deur die FDA goedgekeur is, en wat deur meer as ‘n miljard mense regoor die wêreld gebruik word nie, wat werk en wyd en goedkoop beskikbaar is? Ons mag nie eens aanbeveel dat mense bid vir Covid19 slagoffers nie of vra of Hydroxychloroquine werk nie! Ons word gedwing om blinde vertroue in ‘n outoritêre staat te hê en die multinasionale ondernemings? Sameswering tussen die staat en groot ondernemings is 100% die klassieke definisie van fascisme! Die CCPvirus is die sosialisme-virus wat U forseer om op te hou om self te dink en wat gesonde verstand vernietig! Dit is duidelik dat Covid19 in ‘n misdaad teen die mensdom omskep is, as ‘n instrument vir massabeheer deur die kommuniste en globaliste in samewerking met Big Tech. Skuldlas is sosialisme, so hou op om die hoofstroom propaganda te volg wat deur die massamedia uitgesit word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R52 Miljoen Vermors op Kollektiewe BSEB Hoenderplaas! Nog ‘n Klug om Belastingbetalers te Plunder en Stemme te Koop, om Mag te Behou, om Aanhoudend te Plunder?
ANC TROJAN HORSE ONDERNEMINGS: R52 Miljoen belastingsgeld is vermors op nog ‘n mislukte swart Kollektiewe (kommunistiese) hoenderplaas in Virginia, Vrystaat! Maar was dit ooit bedoel om hoenders te produseer, of was dit net nog ‘n ANC trojaan-perd onderneming, wat gestig is om te misluk, om “wettig” geld te steel van die belastingbetaler, terwyl hulle voorgee dat dit ‘n BSEB-onderneming was – ‘n ‘perfekte misdaad’? Die ANC se benadering om kollektiewe BSEB-plase te vestig, met groot hoeveelhede belastingbetalersgeld, is welbekend en dit is net so bekend dat hierdie groot projekte elke keer in groot ‘mislukking’ eindig, amper asof dit beplan word om te misluk, met kaders wat plunder tydens elke stap van die kort, maar duur lewensiklus van die gedoemde projek…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Kaders Kry R70 Miljard IMF Lening Sonder Voorwaardes, Wat U Moet Terugbetaal!
Kommuniste Spandeer Ander Mense Se Geld: Al het die korrupte ANC van IMF-lenings weggebly tot dusver, omdat hulle finansiële deursigtigheid en dissipline benodig, het die COVID-19 pandemie en Black Privilege die ANC-regering toegelaat om ‘n lening te kry, sonder ‘n IMF-struktuur aanpassingsprogram, ten spyte daarvan dat die IMF diep agterdogtig is oor die ANC en COSATU. Die ANC het die geleentheid benut wat die Corona Virus hulle gegee het, en het 100% van Suid-Afrika se IMF-kwota gegryp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BoycottNaspers Liberale News24-redakteur Adriaan Basson Ondersteun Nou ANC / COSATU se Plan om Pensioene te Plunder om Eskom se Korrupsie, Wanbestuur en Soweto se Onbetaalde Skuld te Betaal!
Een van die redes waarom linkse liberale sneeuvlokkies genoem word, is omdat dit nie veel verg om hulle te laat smelt en enige rede of beginsel prys te gee nie, en nes ‘n sneeuvlokkie wat die warm grond tref, het die omstrede linkse redakteur van News24, Adriaan Basson, sy gevoelens teenoor “duisende pensioenarisse wie se bestaan afhanklik is van die GEPF”, vinnig laat smelt en verander na ‘n ongevoelig “Ons het geen geld en opsies nie – pensioene sal Eskom red.” Dit blyk vir een of ander rede, dat Adriaan Basson nou die plan ondersteun om U pensioene te plunder!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waar gaan al die geld heen? Suid-Afrika het R411 MILJARD van Sjina in 2018 geleen, maar nou, in 2020, word ons pensioenfondse geteiken om R254 miljard van Eskom se korrupsie skuld, te delg?
#KorrupsieSkuld: Suid-Afrikaners met pensioene moet regtig besorg wees, want die ANC het ‘n goeie rekord daarvan om geld te laat verdwyn, ongeag waar dit vandaan kom. Dit wil voorkom asof daar êrens ‘n groot swart gat is, wat miljarde rande van nie net geld van belastingbetalers opneem nie, maar selfs biljoene meer leen, en sodra die geld in die swart gat gesit is, lyk dit of dit vir ewig verdwyn, dan moet die ANC regime honderde miljarde rande MEER soek om skuldbelaaide staatsbeheerde ondernemings (SOE’s) aan die gang te hou.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rothschild en Globalistiese Groot Besigheid Elites in SA, Stem Saam Met COSATU, Om ANC Toe Te Laat Om Pensioenfondse Te Plunder, Om Hul Eskom-kontantkoei Te Red!
#FollowTheMoney: Hoeveel geld het Bankiers verdien uit die plundering en die stropery van staatsbeheerde ondernemings, soos Eskom, in die hande van die ANC bende? Wel, jy is seker geleer, of liewer gebreinspoel, om te dink dat “crony kapitalisme” en “sjampanje-sosialisme” aan twee teenoorgestelde punte van die politieke spektrum was? Vier dinge wat hulle egter in gemeen het, is, geldgierigheid, om ander mense se geld te spandeer, lus is vir mag, en om al die mag, bates en rykdom in die hande van ‘n paar elites te hou. Dit is vandeesweek bewys toe korporatiewe elites in Suid-Afrika, onder leiding van die Rothschild-onderneming in SA, met COSATU (‘n magtige vakbond wat die magtige driemanskap in SA vorm, saam met die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party), ooreengekom het, dat die ANC-regering kan pensioene van gewone mense, insluitend die pensioenfonds vir die werknemers van die regering (GEPF), plunder om Eskom se skuld te delg! Welkom by die dialektiek…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Padongelukke Fonds sukkel om miljarde rande uitstaande skuld te betaal – dit is net nog ‘n SBE wat onder die ANC se bewind in duie stort
Duisende slagoffers van padongelukke fonds wag angstig om vergoed te word na hofbevele in hul guns deur die hooggeregshof in Pretoria beklink is. Honderde eisers het hulle onlangs na die hof gewend waar hulle ‘n dringende bevel gekry het om op agt van die RAF se Absa-bankrekeninge besleg te lê. Die bank is beveel om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsbeheerde busonderneming soek kontantinspuiting van R350 miljoen om staande te bly
Die staatsbeheerde busonderneming Northwest Transport Investments, wat meer as ‘n miljoen mense per dag vervoer, soek ‘n kontantinspuiting van R350 miljoen. Die vervoer van honderde duisende pendelaars, hoofsaaklik in die Noordwes en Gauteng provinsies, en meer as 1.600 poste is in gevaar as gevolg van die finansiële nood van die Noordwes Transport Investments (NTI). Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot staatskas van SA lankal leeg – ANC-regime skuld R165 miljard aan munisipaliteite
Na ’n deeglike ondersoek is daar bevind dat die bankrot Suid-Afrika se staatskas eintlik lankal leeg is, en nou raak dit bekend dat die staat se verskuldigde bedrag aan munisipaliteite R165 miljard beloop. Om dit nog erge te maak, moet in ag geneem word dat die bedrag geldig is vir tot en met einde Junie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soweto wat R20 miljard aan Eskom skuld se voorstel vir R150 p.m. vir krag word verwerp!
Soweto is R20 miljard aan die kragverskaffer Eskom verskuldig, maar inwoners van die township wil slegs R150 per maan vir hul krag betaal. Mpho Sesedinyane, ANC-raadslid en voorsitter van die South African National Civic Organisation (Sanco) in Soweto, voel dat R150 ’n billike bedrag is en dat die inwoners gegewe die stand van die ekonomie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.