Die nasionale kragvoorsiener Eskom is besig om verliese ten bedrae van ongeveer R840 miljoen te verloor vir werk wat by die Kusile-kragstasie gedoen word.
Vergieting van ons Geld by Eskom Stort Voort! Waar sal die Plundering Eindig?
Enjoyed this post? Share it!
De Ruyter het onmoontlike taak om Eskom reg te ruk
Dat Eskom in ’n benarde posisie verkeer, is algemene kennis, en strek nou tot in die buiteland waar beleggers hoogstens beloftes maak, maar nimmer tot die daad sal oorgaan om hulle geld in die doolhof te waag. Nadat die ANC regime uiteindelik na 25 jaar van wanbestuur, besef het dat hulle ’n bekwame persoon moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van R450 miljard dalk ANC-regime se ondergang
Die optrede van hooggeplaastes in Eskom kan moontlik lei tot die ondergang van die ANC regering, sê politieke ontleders. Druk is aan die toeneem op die regerende ANC regime vanuit die binnekringe sowel as opponerende strukture asook van ekstreme groepe dat opgetree moet word teen diegene wat verantwoordelik is vir die gemors waarin die kragvoorsiener..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL: Meer vakbonde wil staak na Gordhan se poging om geskil oor lone en afleggings misluk
Ter ondersteuning van Numsa se staking, en as verset teen die standpunt van ANC minister Pravin Gordhan, het meer vakbonde te kenne gegee dat hulle gaan aansluit by die staking. Die omstandighede waarin die SAL hom tans bevind, het die staats beheerde entiteit in ’n onvolhoubare status beland, en die toetrede van Pravin Gordhan het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Doodsklokke lui vir SAL oor dreigende Staking
Die dreigende staking by SAL deur die SA Kajuit Personeel Vereniging en Numsa kan die einde van die lugredery beteken. Intussen het die Loods Vereniging bekend gemaak dat hulle die gedagte steun dat die staat se entiteit se algehele topbestuur vervang moet word en gedreig dat hulle sal oorgaan tot aksie indien daar nie ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van meer as R450 miljard sny krag toevoer af na dele van Soweto weens wanbetaling
Die nasionale kragvoorsiener spartel om kop bo water te hou met sy skuldlas van meer as R450 miljard en die oneffektiewe funksionering van talle kragsentrales. Benewens sy eie probleme, het Eskom nog deurgaans met huiwering opgetree teen munisipaliteite wat nie hulle maandelikse verbruik aan Eskom betaal nie, en Eskom te lamlendig is om op te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA sit met enorme nasionale skuldlas van R3 triljoen rand en belasting tekort van R53 miljoen
Na die teleurstellende middel-termyn begrotings rede van Tito Mboweni het die Rand sy laagste vlak in weke bereik. Die reddingsplan van Eskom het nêrens werklik gefigureer in beide Pravin Gordan se voorlegging of Mboweni se begrotings rede nie. Die regering se finansiële toestand is vinnig besig om te verswak met die nasionale skuld van R3..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gister die jongste bloudruk van die regering onthul en het groot verskuiwings in die sakemodel voorgestel. Politici, sowel as politieke ontleders en finansiële kundiges is teleurgesteld in die plan, waarvan die inhoud vaag en waarskynlik swak geïmplementeer kan word. Nie net het hy Suid-Afrika teleurgestel nie, maar ook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe
Die ANC president se plan om Eskom uit die gemors te kry, het nog steeds nie bekend geword nie en is klaarblyklik ’n staatsgeheim of so ’n plan bestaan hoegenaamd glad nie. Dit is die mening van ’n deskundige in Pretoria wat sy visier ingestel het op die president se beloftes wat nooit werklikheid word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa op bedel sending in Londen in poging om bankrot gesteelde SA te red van ekonomiese ondergang
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa is op ’n bedel sending na Londen in ’n poging om die bankrot Suid-Afrika se ekonomiese ondergang te voorkom. Die besoek is ’n uitvloeisel van die onlangse afspraak net die Presidensiële Ekonomiese Adviesraad wat glo uit deskundiges saamgestel is en aanbeveel het dat die ANC president in die buiteland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom vra vir nog ’n regering reddingsboei weens skuld bo R450 miljard styg
Die skuld van die kragvoorsiening het tot meer as R450 miljard en Mabuza het Dinsdag die regering genader vir nog ’n reddingsboei. Jabu Mabuza, uitvoerende hoof en voorsitter van Eskom, het gesê die skuldvlakke van die kragvoorsiening het die plafon bereik. Hy het gesê die kragvoorsiening het nie genoeg gedoen om meer inkomste te genereer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal ANC duisend jaar neem om skuld te delg indien hulle instaat sou wees om R100 per sekonde terug te betaal
Die staat se vermoë om sy skuld af te betaal blyk bykans onmoontlik te wees. Volgens die Sentrum vir Ontwikkeling en Ondernemings (SOO) se woordvoerder , Ann Bernstein, sal dit die staat 1,000 jaar neem om sy skuld te delg indien hulle instaat sou wees om R100 per sekonde terug te betaal. Die gaping tussen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.