Al het Tito Mboweni belowe dat daar nie meer geld is om die Staatsondersoekskommissie te finansier nie, het die Zondo kommissie steeds ‘n vyfde uitstel versoek. Nie dat enigiemand verbaas is nie dat die staatsondersoek ‘n verdere verlenging soek nie, hierdie keer tot Desember, maar dat die land se Adjunkhoofregter so ‘n groot misrekening herhaaldelik kan maak, is ‘n groot kommernis, of is dit net dat hulle bloot nie genoeg geld verdien het nie en Kersfees presente wil koop? Dalk is dit tyd dat hy aftree?
Continue reading…
SA se Adjunkhoofregter, Raymond Zondo, Beweer hy het ‘n Fout Gemaak en Versoek WEER ‘n Uitstel vir die Ondersoek na Staatskaping!
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa Voltooi Magsgreep en Neem Beheer van Staatsveiligheid en Verwyder Zuma Faksie Ondersteuners in Nuwe (nogsteeds Korrup) Kabinet!
Na ‘n vinnige “pouse” het Cyril sy nuwe groter kabinet onthul, nog voor meeste van die ANC daarvan geweet het volgens Jessie Duarte. Dieselfde strategie wat hy gebruik het met die Zuma inhegtenisname: laat die situasie vererger en slaan toe wanneer niemand dit verwag. Maar dit het ook baie sogenoemde kenners verbaas. Na ‘n patetiese vertoning, in wetstoepassing en die handhawing van wet en orde om SA burgers veilig te hou, behou Cele sy posisie! Watse houvas het die korrupte minister op’n selfs meer korrupte ANC?
Enjoyed this post? Share it!
Geregistreerde Ondernemings Eerste – Kleinerige Ondernemings Moet aan Belasting Voldoen om by R2,3 Miljard Onluste Hulpfonds te Baat
Die nasionale tesourie het solank R2,3 Miljard bewillig om ondernemings te help wat geraak was deur die onlangse ANC geweld en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng, mits hulle geregistreer is en aan belasting vereistes voldoen.
Enjoyed this post? Share it!
Na R 1 Miljard met min Resultate, wil Raymond Zondo Die Zondo Staatskaping Slenter WEER Verleng!
Hoeveel kos die Waarheid? Die adjunkhoofregter het toegegee dat Suid-Afrikaners ongeduldig geraak het met die ondersoek, maar sê ‘n uitbreiding is van kardinale belang
Enjoyed this post? Share it!
#Gupta 2.0 – Harith, Nuwe Private Eienaar van SAL was deur Mbeki Ramaphosa-faksie Opgestel met Staatspensioenfondse?
Het iemand vir ons gevra? Na die Gupta skandaal aan die lig gekom het, het Pravin Gordhan gesê mense moet die kolletjies verbind, en as ons dit doen, blyk dit dat die privatisering van SAL nog ‘n plundering skema deur die ANC-mafia is. Harith, die nuwe eienaar van SAL, is deur die Mbeki- en Ramaphosa-faksie van die ANC gestig en het moontlik fondse gebruik wat aan die pensioenfonds van die regering (PIC) behoort. Net soos toe multimiljardêr-oligarge na die val van die USSR geskep is, deur openbare staatsbates in privaat sakke te plaas. is die privatisering van die SAL net ‘n massiewe slenter, wat ontwerp is om die SAL vas te vang vir kaders verbonde aan Ramaphosa se faksie van die ANC! Is die SAL doelbewus bankrot gemaak om hierdie buit van ons bates moontlik te maak?
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!
Soos met die Nasionale Gesondheidsversekeringskema, het die Nasionale Tesourie gesê hy gaan ook voort met die stigting van ‘n staatsbank vir Suid-Afrika, en dat Cyril Ramaphosa, en die Minister van Finansies, Tito Mboweni, ten gunste van die sosialistiese doel is. Die nuwe staatsbank sal toegang tot staatspensione ook hê! Dit sal baie mense verbaas om te ontdek dat die Sentrale Bank in werklikheid in private besit is, soos dit wêreldwyd is.
Enjoyed this post? Share it!
ANC Kaders Kry R70 Miljard IMF Lening Sonder Voorwaardes, Wat U Moet Terugbetaal!
Kommuniste Spandeer Ander Mense Se Geld: Al het die korrupte ANC van IMF-lenings weggebly tot dusver, omdat hulle finansiële deursigtigheid en dissipline benodig, het die COVID-19 pandemie en Black Privilege die ANC-regering toegelaat om ‘n lening te kry, sonder ‘n IMF-struktuur aanpassingsprogram, ten spyte daarvan dat die IMF diep agterdogtig is oor die ANC en COSATU. Die ANC het die geleentheid benut wat die Corona Virus hulle gegee het, en het 100% van Suid-Afrika se IMF-kwota gegryp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: SA Grendelstaat en Tabakoorloë Gaan oor Politieke Mag, NIE om Lewens te Red nie! Ramaphosa se NWO / WMC Teen Zuma se Kommunistiese Bandiete!
‘n Opname is deur SAUK Nuus ontvang waarin ‘n ondersteuner van Nkosazana Dlamini Zuma (NDZ), ‘n bietjie lig werp op die voortdurende verbod op tabak en die stryd oor mag en binnegevegte in die ANC-NUK. Die stryd blyk te wees getrek volgens die klassieke lyne van Nuwe Wêreldorde kapitalisme teenoor Kommunisme en vakbonde. Die mense sal aan die einde van die dag steeds vasgepen bly deur die gangster-onderneming wat bekend staan as ANC.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mboweni het nie meer al sy varkies op hok, wil nou Lesotho se grense oop te stel om een-staat te vorm met SA
Dit wil lyk asof Tito Mboweni die spoor heeltemal byster geraak het. Hy het op sosiale media ʼn verklaring uitgereik waarin hy sê dat Lesotho sy grense moet oopstel om ’n federale staat te vorm met Suid Afrika. Dit volg na die politieke krisis in Lesotho. Die land se eerste “dame” is tans op vlug..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R6 miljard word benodig om Gauteng hospitale op te knap – Nasionale Gesondheidsplan dalk op ys gesit
Dit gaan die staat meer as R6 miljard kos om 32 hospitale se veiligheids gradering te voltooi. Die verval en agteruitgang van die hospitale is veral opmerklik by elektriese installasies, brand beskermings toerusting, hysbak regulasies en stoor fasiliteite. Die toestand kan toegeskryf word aan kontrakteurs wat nie gehalte werk lewer nie en swak instandhoudings programme…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA skuldlas hemelhoog, munisipaliteite bankrot, SBE’s ’n groot las op belastingbetalers se skouers, en ANC-regime is planloos om oplossings te vind wat haalbaar en effektief is
Tito Mboweni, minister van finansies, het ’n kille waarskuwing Woensdag in sy mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) gerig en gesê as daar nie nou dringend opgetree word, kan Suid-Afrika in ’n skuldstrik beland, met stygende rentebetalings op skuld, hoër rentekoerse en nóg hoër werkloosheid. Dié vermaning kom te midde van ’n skerp laer aanpassing in die verwagte ekonomiese..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belasting skok – ANC-regime kry minder geld al was daar ’n koersverhoging van 15%
Die staat se inkomste is onder druk al is die BTW van 14% tot 15% aangepas. Sedert die resessie van 2008 is dit nou die eerste maal dat die ANC-regering minder BTW ingesamel het. Waarnemers reken dat die staatskas leeg is omrede ondernemings en mense minder geld bestee. Belastingkenners vrees egter dat die minister van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.