Die stryd om 2019 verkiesing syfers te kry het begin:- Ekonomiese groeiplanne is maar net praatjies

Grondwethof beslis dat die woord “Boer” – soos gebruik in ʼn sogenaamde struggle-lied – op sigself nie haatspraak is nie

Ramaphose sê: Grondonteiening sonder vergoeding sal plaasvind, ongeag of Suid-Afrikaners, Donald Trump of die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies, daarvan hou of nie

Anti-Afrikanersentiment: EFF- en ANC-studente ontwrig en vergiftig die atmosfeer op die Tukkies kampus met naderende studenteraadsverkiesing

Rowers slaan toe op VF Plus egpaar se huis

Eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit aan die Rand nou onder administrasie

Aanbeveling dat geskiedenis ‘n verpligte skoolvak tot in graad 12 moet wees – Watter geskiedenis?

Ouditwet gaan verander word – net nog ‘n aanduiding dat strukture onder ANC-beheer onbevoeg is om te regeer

ANC se politieke voorkeure bedreig watersekerheid

Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan

Jarelange gebrek aan misdaadintelligensie en populistiese uitsprake deur ANC- en EFF-politici skep die klimaat vir burgerlike ongehoorsaamheid

Wetgewing sal nie nasiebou afdwing nie, want dit moet uit die hart uit kom, regtig?