Daar was reeds negentien plaasaanvalle en twee plaasmoorde in Suid-Afrika in die eerste helfte van Augustus 2019. Gedurende Julie 2019 was daar 39 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde en 4 plaasaanvalle is suksesvol afgeweer. Daar word min gedoen om die krisis aan te spreek, en die regering vermy die onderwerp steeds terwyl baie wit Suid-Afrikaners in hierdie..
Continue reading…
Wit lewens beteken niks vir ANC-regering: 19 plaasaanvalle, 2 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 Augustus 2019
Enjoyed this post? Share it!
Ondanks politieke onsekerheid en terwyl SA in armoede gedompel is, spog Ramaphosa met R500 000 boran -stoetbul
Bewerings word gemaak dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, ʼn obsessie het met beeste vir sy groot plaas in die Oos-Transvaal en gevolglik het sy plaasbestuurder glo die veiling bygewoon om die bul te koop. Na verneem word is ʼn Boran stoetbul teen die rekord bedrag van R500,000 aangekoop en is glo na sy oos-Transvaalse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Landbou in SA het ’n tekort aan bekwame operateurs om groot toerusting te diens
Die landbou in Suid-Afrika sukkel om bekwame, en veral betroubare operateurs te bekom wat oor die kundigheid beskik om as operateurs van groot toerusting diens te doen. Die vermoë om ’n graan oesmasjien wat ’n paar miljoen rand gekos het, te hanteer op die lande van ’n boer, verg ervaring en vernuf. ’n Landbouer het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mbalule vrees glo F#kk#l na strafregtelike aanklagte van geldwassery en korrupsie teen hom ingedien is
Minister van vervoer, Fikile Mbalule staar strafregtelike klagtes in gesig oor geldwassery en korrupsie nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering in 2017 tussen R300 000 en R680 000 vir die Mbalula-gesin se reis na Dubai opgedok het. Die burgerregteorganisasie AfrForum het die Openbare Beskermer (OB) in 2018 gevra om die omstrede minister se reis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime benodig R120 miljard om ekonomie staande te hou en rig nou sy visier op staatsamptenare se salaris – SAOU soek nou antwoorde oor 10% afwaartse aanpassing
City Press het onlangs berig dat die land se fiskus in ’n krisis is en dat die ANC-regime R120 miljard benodig wat hy moontlik kan kry deur staatsamptenare se salaris met 10% te verminder. Dit is ook vererger deur Eskom se skuld wat gedelg moet word. Chris Klopper, uitvoerende hoof van Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die nare werklikheid van Grond Onteiening Sonder Vergoeding: Eens suksesvolle plase in ruïnes, na ANC-regime dit oorhandig in hande van onbekwame swart bestuur
Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – te verander, is kortsigtig. Volgens Vryburger is ‘n mosie oor die ad hoc-komitee wat die wysigings aan die wetgewing moet hersien en implementeer, vandag deur die Nasionale Vergadering goedgekeur. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Parasiet Staats Beheerde Entiteite, soos Eskom slurp staatskas leeg, SA sit met staatskuld krisis wat slegs deur verdere skuld en verhoogde belasting dalk gered kan word
Die graderings groep Moody’s het die regering se finansiële “hulp” aan Eskom as negatief beskryf aangesien dit ‘n verdere las plaas op die land se begroting. Medium termyn planne om in die Oktober begroting verdere geld beskikbaar te stel laat baie min plek vir beweging vir Tesourie. Volgens Moody’s is daar ‘n gebrek aan positiewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beijing Foreign Studies University bied Zoeloe aan as vak – lyk my nou die Sjinese regering wil hul mense toerus met taal met die voorneme om hul SA toe te stuur
Die Sjinese Beijing Foreign Studies University, het aangekondig dat daar ʼn Zoeloe departement by die instansie ingestel is. Die departement sal Zoeloe as ʼn voorgraadse vak aanbied wat die vermoede laat ontstaan dat meer agter die nuwe aanbieding skuil aangesien dit nie n taal is wat meer as in Suid-Afrika gebesig word nie. Die moontlikheid..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Noord-Kaap: Drie distrikte tot rampgebiede Verklaar – Die munisipale en provinsiale rampbestuursentrums het egter geen geld vir ramphulp
Drie distriksmunisipaliteite in die Noord-Kaap is tot rampgebiede verklaar. Dit plaas groter druk op die regering om die hele provinsie tot ’n rampgebied te verklaar, sê mnr. Willem Symington, ondervoorsitter van Agri Noord-Kaap. Die distrik Namakwa, die distrik ZF Mgcawu, wat die gebied rondom Olifantshoek insluit, en die distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme, wat Britstown, Carnarvon,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie erken dat hul die stryd teen misdaad verloor, kort SANW se hulp om hul pligte by te staan in Kaap met bendegeweld – Tog word wreedaardige moorde op blankes tydens plaasaanvalle oor hoof gesien?
Met die ontplooiing van die SA weermag in Kaapstad se misdaad areas het die SAP effektief erken dat hul die stryd teen misdaad en misdadigers verloor het. Volgend die hoof van SANW sal ʼn bataljon ontplooi word om die polisie by te staan in hul pligte. Die ontplooiing sal glo ten minste drie maande duur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC besig om misdaad stryd in SA te verloor – 52 moorde daagliks, hoogste verkragtingsyfer met 65 000 aangemelde sake per jaar
Die vraag word al hoe meer gevra of misdaad in SA nog onder beheer is as die statistiek daaraan gemeet word. Volgens Bheki Cele, die Minister van Polisie het die Suid Afrikaanse Polisie nog nie die stryd teen misdaad in die land verloor nie. As daar na statistiek gekyk word lyk die prentjie droewig. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Weens ’n tekort aan brandbestrydingstoerusting by ANC-regerende munisipaliteit moes Buurtwag en boere inspring om brand in Bothaville te blus
Luigi’s Funeral Home in Bothaville is Vrydag in ’n brand vernietig. Lede van die plaaslike buurtwag in Bothaville, Vrystaat, en boere van die omgewing het Vrydag self ingespring om ’n brand by ’n begrafnisonderneming op die dorp te help blus. Die Bothaville-buurtwag, boere en inwoners het hul eie brandbestrydingstoerusting gebruik om te help verhoed dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.